Kanselier Angela Merkel se konserwatiewe party het Duitsland se verkiesing gewen, net kort van ‘n volstrekte meerderheid. Haar konserwatiewe blok het ongeveer 41,5 % van die stemme getrek, maar haar liberale vennote het nie die parlement gehaal nie. Daar word vermoed sy is waarskynlik in ‘n koalisie met die Sosiale Demokrate ( SPD ), wat
Ontbindende lyk in kattebak by Montecasino gevind
Die ontbindende lyk van ‘n man is in die kattebak van ‘n motor by Montecasino in Fourways, noord van Johannesburg, gevind, het die Gautengse polisie Maandag gesê. “Dit is Sondag omstreeks 13:00 deur veiligheidswagte op patrollie gevind. Hulle het begin ondersoek instel toe hulle van die reuk vanaf die voertuig bewus raak,” het luitenantkolonel Lungelo
Lees verder: Ontbindende lyk in kattebak by Montecasino gevind
Suid-Afrikaner sterf ná Al Kaida-groep weerwraak in Nairobi belowe
Buitelandse militêre magte ondersteun sedert 2011 Keniaanse troepe teen die al-Shabab-rebelle in Somalië. Al-Shabab is aan Al Kaida verbonde. ‘n Keniaanse militêre woordvoerder, majoor Emmanuel Chirchir, het twee jaar gelede gesê “een van die vennote”, moontlik die Verenigde State van Amerika of Frankryk, het lugaanvalle geloods wat die dood van ‘n aantal al-Shabab-militante veroorsaak het.
Lees verder: Suid-Afrikaner sterf ná Al Kaida-groep weerwraak in Nairobi belowe
Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?
Die Durbanse metropolisie (die stad word nou eThekwini genoem) ondersoek blykbaar hoe batterye en nuwe bande van hul voertuie af “verdwyn”, berig die Witness-koerant. Die koerant haal ‘n woordvoerder, senior superintendent Eugene Msomi, aan waar hy sê dat ‘n aantal interne ondersoeke aan die gang is. Die berig bevat nog ‘n aanhaling deur ‘n senior
Lees verder: Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?
Frans Cronjé se etnomasochisme verdiep
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Frans Cronje skryf vandag een van die mees insiggewende rubrieke van die afgelope dekade in Rapport. Cronje meen dat blankes nie bitterbek moet wees as ons belastingbydraes verkwis en geplunder moet word nie. Want, “redeneer” Frans, as ons nie ons bekke hou nie; as
Hoe Joe Slovo die land verower het
Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode – eers vanuit Johannesburg maar later vanuit Londen en enkele Afrikastede – ‘n leidende rol
Hou Winnie van wit en vet?
Radio en TV-persoonlikheid Sorisha Naidoo is nie vies vir Winnie Madikizela-Mandela se openbare kritiek oor haar vinnige gewigsverlies nie. Madikizela-Mandela het die 300 gaste teenwoordig by die bekendstelling van ‘n boek hierdie week vertel Naidoo is “te maer”. Die “moeder van die nasie” het gesê dis nie die swart ideaal nie omdat swart mense in
Duitse pedofiel-priester kry borg in SA
Suid-Afrika het ‘n Duitse Katolieke priester wat vir kindermolestering deur Duitsland gesoek word, op borgtog vrygelaat, maar hy sal in November weens soortgelyke dade verhoor word. Die priester, wie se identiteit nie gegee is nie, is in sy vyftigs en van Aachen in die weste van Duitsland. Hy is in hegtenis geneem op 13 September
Taxi’s en busse weens onpadwaardigheid geskut
Meer as 200 taxis en busse is tydens ‘n padwaardigheidsoperasie in Johannesburg geskut. Beamptes van die Padverkeerbestuurskorporasie het by taxi-staanplekke en busstasies in die stad besoek afgelê. Hulle sê bykans die helfte van alle taxis wat nagegaan is, het nie ‘n padwaardigheidstoets geslaag nie. Die waarnemende hoof van die padverkeerbestuurskorporasie, Gilberto Martins het sy skok
Terreuraanval op Nairobi-winkelsentrum skerp veroordeel
Die internasionale gemeenskap het gister se tereuraanval op die Nakumatt Westgatewinkelsentrum in Nairobi in Kenia skerp veroordeel. Minstens 39 mense is in die aanval dood en meer as 150 is beseer. Volgens die Rooikruis sal dié aantal moontlik styg. Twee Kanadese burgers, onder wie ‘n diplomaat, is in die aanval dood. Volgens berigte het twee
Lees verder: Terreuraanval op Nairobi-winkelsentrum skerp veroordeel
