praag.co.za

Sluit aan!

Ons vorige debietorderdiens is beëindig en ons is besig om ’n nuwe een op te stel. Intussen kan u PRAAG ondersteun deur op dr. Dan Roodt se Facebook-profiel in te teken.

Teken in op Facebook vir R49,99 per maand

 

U kan ook vir US$3 per maand inteken. Kies PayPal of betaal met ’n debiet- of kredietkaart.