Taxi’s en busse weens onpadwaardigheid geskut

taxi2Meer as 200 taxis en busse is tydens ‘n padwaardigheidsoperasie in Johannesburg geskut.

Beamptes van die Padverkeerbestuurskorporasie het by taxi-staanplekke en busstasies in die stad besoek afgelê. Hulle sê bykans die helfte van alle taxis wat nagegaan is, het nie ‘n padwaardigheidstoets geslaag nie.

Die waarnemende hoof van die padverkeerbestuurskorporasie, Gilberto Martins het sy skok uitgespreek oor die toestand van sommige van die voertuie.

Hy sê van die probleme sluit in dat sommige taxis se wiele is nie behoorlik vasgedraai nie, terwyl ander taxis se sitplekke nie vasgeskroef is nie en dus vorentoe skuif as die taxibestuurders rem trap.

Die KwaZulu-Natalse verkeersowerheid het ook dié naweek ‘n vragmotor geskut wat aan Sagekal Logistics behoort – dieselfde maatskappy wat die vragmotor besit het wat twee weke gelede in die gru-ongeluk in Pinetown betrokke was.

Drie-en-twintig mense is in die ongeluk dood. Daar is bevind dat die vragmotor wat geskut is, onpadwaardig was weens onklaar remme.

Dit het na bewering die N3-hoofweg by Key Ridge tussen Pinetown en Pietermaritzburg versper, nadat dit sonder brandstof gaan staan het. – RSG

26 thoughts on “Taxi’s en busse weens onpadwaardigheid geskut”

    1. Arnie ek stem saam met jou – die goeienuus is dat dit al
      begin realiseer op grondvlak, ek sien dit gebeur voor my oe, bejaardes trek Wes
      Kaap toe en ook jongmense met klein kindertjies wat hulle besigheid met die
      internet kan bedryf. In die stede is mense geneig om na veiligheidskomplekse te
      trek (wat ek rerig dink nie so veilig is nie gewoon om dat jy nie kan beheer wie
      toegelaat word nie) In groter sentrums leer bure mekaar ken en ruil tel. nommer
      uit vir n nood situasie – het ek ook van verneem. Wat defnitief so is – is dat
      mense begin uitwyk na kleiner dorpies waar dit veiliger is en pendel groepies
      stig om goedkoper by die werk te kom en dit pas my idee van kantonne stig soos n handskoen.

      1. Kantonne het sy plek as jy deur vreemde, maar beskaafde mense omring word.
        Vir my is kantonne in Suid Afrika net ‘n Reddings boot in ‘n onstuimige see. Jy gaan seesiek bly, en roei dat dit vrek.
        Gee my die vasteland van selfbeskikking.
        Ons het meer as genoeg grond wat wettiglik aan ons behoort.
        As ons daardie opsie eers afgestaan het, sal daar nie weer omdraai kans wees nie.
        Dan kan ons net sowel oppak en trek. Nugter weet waarheen.

      2. Riempies soos ek dit het, ek mag verkeerd wees,maar alhoewel daar wel Blankes is wat na kleiner plekke verhuis en swartes wat weer meer na die stede verhuis en op die ou end gaan plak, neem misdaad in die platteland wel toe. Mense wat ‘n jaar gelede nog oop vensters geslaap het moet nou diefwering voor sit. Die swart ontploffing die afgelope dekade wat plaasgevind het en nog steeds aangaan omrede, die regering hulle daarvoor vergoed, gaan ons nog baie seermaak indien die Blankes nie ‘n vinnige oplossing vir die probleem kry nie.

        Arnieann iemand sal te voorskyn MOET kom uit die Afrikaner geledere en vinnig plan moet sien. Ons sal net daardie persoon ondersteun met wat ons het.

          1. Gaan Google hom net. Daar is baie telese oor hom.
            Jaap Kelder hou hom nie op met politiek nie.
            Hy steun elke Blanke wat ons eie wil beskerm. Maak nie saak wat jou jou eie persoonlikke voorkeure is nie.
            As jy selfbeskikking voorstaan, dan praat jy met Jaap Kelder.
            Jy kan hom persoonlik kontak, en vraë aan hom rig, en hy antwoord jou daarop.
            Dit wat mense soos Mister Mulder en ander sg. regse leiers nie doen nie.
            Kan jy dus aan ‘n beter persoon dink wat ons Afrikaners moet lei???

          2. Arnie, wat jy nou hier seg stem ek 110% saam. Nou net n vraag. Moet dit nie nou weer sien as ‘n aanval of negatief nie. Ek spel baie duiwels advokaat indien jy dit nog nie agtergekom het nie. Jou stelling hierbo en ek haal jou aan: Hy steun elke Blanke wat ons eie wil beskerm. Maak nie saak wat jou jou eie persoonlike voorkeure is nie. Baie van julle is teen Afriforum se petisie teen Blanke Moord en Solidariteit se petisie teen die kwota stelsel in rugby. Is dit nie wat hy reeds aanmoedig en ondersteun nie? Soos ek male sonder tal geseg het ek ondersteun enige iemand wat iets pro aktief vir die Afrikaner doen maar nie noodwendig alles wat hy doen nie?

            En nee ek weet nie van so iemand nie en is ook nie so bekend met Kelder nie, het soms van hom gehoor met dienslewering kwessies, maar dit is ook al.

          3. Jaap Kelder skryf niemand voor, of kraak enige vorm van verset af nie. Hy gaan nie eens wil weet wat en wie jy steun nie.
            Hy het sy metodes en resepte,en werk ook saam met ander organisasies.
            As jy verkies om hom te steun, dan is dit jou goeie reg, en hy komunikeer met sy ondersteuners.
            Hy laat hom nie aan die neus rondlei nie, en sal niemand kwalik neem wat hom nie steun nie.
            Jaap Kelder is die mees suksesvolste Regse Afrikaner in die land.
            Die ander persoon is Sunette Bridgess.
            En die Media is raadop met hierdie twee persone. Hoe meer die media hulle probeer diskrediteer, hoe gewilder raak hulle.

          4. Hoekom die media so stil is oor hom ???
            Hulle weet dat hy die regte dinge doen, en ook geen swart verlede het nie. En verder het hy van die beste advokate en prokureurs aan sy kant.

      3. Goeie more Riempies, Arnie, en Seg !

        Riempies, die nuwe tendens re veiligheidskomplekse, die persoon wat daar inwoon, gee ‘n kode aan die voornemende besoeker en word daarvolgens ingelaat by die hekke. Die kode is uniek en geld slegs ‘n paar dae waarna dit weer verander moet word.

        MAAR – daar is ook nie-blanke inwoners, en dis juis HULLE wat die problem veroorsaak.

        Wat betref die veiligheid, ek is nie so seker nie, want dis juis swartes wat dien as “sekuriteit” en dikwels medepligtig is aan rooftogte, ens. in die sogenaamde veiligheidskomplekse.

        1. Hello Trippie.
          Ek beskou hierdie ‘Veiligheids sones” of wat hulle ookal genoem word, net as tydelik.
          Hierdie land gaan so vinnig agteruit, dat dit net ‘n kwessie van tyd is, dan gaan hy totaal plat op sy gesig val.
          Dan klim ons dood luiters in en vat net wat ons wil en waar ons wil.
          Die Afrika geskiedenis herhaal homself klokslag, en dit gaan nie anders verloop hier by ons nie.

          1. Hulle noem dit ook nie ‘n “kompleks” om dowe neute nie – dit is verskriklik kompleks om in so ‘n plek te bly gegee die selfsug van mense (ek is nogsteeds in een en was 5 jaar voorsitter van die huiseienaarsvereniging – genoeg is genoeg – ‘n buurman nader as 500km is te naby)

          2. Vir my is die veiligheids aspek waaroor jy geen
            beheer het nie n belangrike faktor – maar gelyk daarmee is jou persoonlike
            ruimte wat betree word omdat jy as een meenthuis persoon/gesin jou moet skik om
            15 of twintig ander meenthuis bewoners gelukkig te hou. Ek kan nie dink dat n
            mens ooit jouself kan wees en werklik ontspan in jou eie huis nie, mens mag nie
            jou radio te hard sit nie of jou motor te hoog ref nie of klavier speel of jou
            braaivlies se rook moet jy ook veratwoordelik voor wees waarnatoe dit trek en
            vol vele ander geite van mense sluk. Rooikop ek sal beslis nie so kan lewe nie
            ek sal totaal van my sinne beroof raak. My vorige huis het ek op 550 vk m ek
            wou nie n groot tuin gehad het nie – maar die huis wat ek nou bou bou ek op n
            erf van n rapsie meer as n duisend vk m. ek het nooit besef hoe belangrik is
            persoonlike ruimte vir my nie tot ek op n erf van 550vk m gewoon het – net vir 6
            maande – toe trek ek Wes Kaap toe.

            Hier in die Wes Kaap waar jy ookal beweeg is die
            ruimte so wyd soos die Heer se genade.

          3. Riempies, jy het darem maar ‘n slag met jou se-goedjies – jou laaste paragraaf !

            Lekker slaap julle.
            XXX

          4. Ek stem saam. Ek het op ‘n plot grootgeword – 85000m2 – harde werk maar die ruimte en oopte word deel van jou.
            Hierdie banggatparkie idee staan my nie aan nie – maar nouja dit is waar ek tans kan bekostig om te bly. Soos jy sê – mens kan nie ‘n musiekinstrument bespeel nie, ek mag nie eers my eie kar hier diens nie!
            Die geite is ‘n ander een – mense wat kerm oor die bure se molkrieke hulle wakker raas! Bid jou dit aan en dan gif op die bure wat klein kindertjies het se gras gooi. Ek het baie sulke kinder K stories wat grootmense aanvang.
            Geniet julle erf – ek hoop jy plant ‘n paar vrugtebome en kweek jou eie groente – ek begeer die plek om dit te doen.

        2. Goeiemiddag Trippie – Die sekuriteitskode verander is n goeie idee – maar nogsteeds nie goed genoeg nie – wat van die huishulpe wat inkom na die huisbebowoners alreeds weg werk toe is – die volgende kompleks bewoner het geen beheer daaroor nie en natuurlik ook die hekwagte mag mos net asgevolg van BEE net swart wees. Self dink ek nogsteeds n privaatwoning baie veiliger is as n komplekswoning omdat jy alleen beheer wie daar inkom ……
          natuurlik wanneer jy daar is.

          Op die keper beskou is dit maar net te gevaarlik om
          saam met swartmense te woon in een land. Kyk maar wat het gebeur by die skole – dit lyk elke oggend soos kerkbazaar by die skole met ouers wat kinders aflaai en
          moet dophou tot hulle veilig in die skool is en weer dieselfde storie in die middae. Beskaafde mense kan mos nie so leef nie!

  1. Uittreksel van ‘n berig by Suidlanders.
    *
    Alhoewel die meeste blankes nie in die openbaar met regse bedrywighede assosieer nie, groei ‘n bewustheid van vyandigheid teenoor blankes vinnig, en word dit weerspieël in groter steun vir die regste groepering. Die regses is juis die groepering wat teen swart oorheersing gewaarsku het, en deur hulle eie mense regeer wil word, ‘n gedagte wat nou meer aanklank vind by die meer gematigde blanke.

    Dit is dalk juis hoekom daar gewaarsku word teen oordadige strawwe teen die Boeremag lede. Kenners weet dat as persone as martelaars bestempel sou word, hulle vining steun kan kry, en ‘n hele nuwe gewilde denkrigting kan vestig, ‘n regse denkrigting met verrykende gevolge.

    Die aanduiding van ‘n groeiende steun vir die regse word sigbaar in die kommentare wat deesdae onder aan artikels soos hierdie te siene is.

  2. Vir my part kan hulle ongelukke maak en vrek by die duisende. Die probleem met sulke ongelukke, wat deur die taxi’s veroorsaak word, is die onskuldige Blanke lewens wat geneem word.
    Hulle moet die aftrek sone langs die paaie wat vir swaarvragvoertuie daar is om getoets en geweeg te word net inrig dat alle taxi’s ook daar mot aandoen om te kyk of hulle wel padwaardige is.
    Alternatief moet sulke plekke by leke taxi staanplek wees wat hulle padwaardigheid nagaan oordat hulle verder mag ry. Daar is maniere, maar die regering stel nie werklik belang om die probleem op te los nie, soos, so baie ander goed.

  3. Dit is wat gebeur as jy ‘n kommentaar op RAPORT wil plaas.
    Wat de moer het al daardie persoonlikke inligting met hulle te make??
    *
    Rapport nuusflitse will receive the following info: your public profile, friend list, email address, relationships, birthday, education history, interests, current city, religious and political views and likes.
    *
    Julle NASPES bliksems kan HEL toe vlieg.

  4. Ek wyk nou af van die berig hier geplaas … kyk nou weer hierdie Malema !

    Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), sê die ANC is erger as die apartheidsregering.

    “Ons mense het nie doodgegaan vir ʼn huis wat net drie maande gaan hou nie,” het Malema gesê met verwysings na HOP-huise. Malema het Saterdag die uitlating gemaak tydens ʼn byeenkoms in Lethabong naby Rustenburg in Noordwes. Hy sê swart mense sal nooit grond besit terwyl die land onder ANC-beheer is nie. “Ons struggle is oor grond. Mandela is in hegtenis geneem omdat hy op grond aangedring het.” Malema sê mense moet vir ʼn party stem wat kan dienste lewer. “Moenie vir mense stem wat sing en dans nie. Stem vir beginsels en beleide wat kan dienste lewer.” Malema het sy toespraak afgesluit deur die omstrede “skiet die Boer”-lied te sing maar “skiet” met “soen” te vervang.

    Sal julle mede-forumlesers my vergewe vir my Russies ?
    F-OF MALEMA ! GEEN NERF VAT AAN MY, NOG MINDER SOEN MY !

    1. Geagte vriende,
      Ons kan ons met die mosie wat deur die TLU aanvaar is,
      nl. dat ons geen grond gesteel het nie, 100% vereenselwig.
      Die meeste eiendomme wat indiwidue vandag besit en gekoop
      en hard aan afbetaal. Geen kabouter gaan daardie eiendom goedsmoeds van
      ons afneem nie !
      Ons wil graag saam met TLU ‘n duidelike boodskap aan
      voornemende grondgrypers stuur dat hulle beslis teenstand, in watter vorm
      ookal, sal ondervind.
      Groete
      Jaap Kelder

Maak 'n opvolg-bydrae