‘SA kan ook terreurteiken word’

Sowat 12 rebelle was in die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi betrokke, wat die lewens van minstens 68 mense geëis het, het The Standard berig nadat dié koerant beeldmateriaal van die sentrum se sekuriteitskameras gesien het. Die beeldmateriaal bevestig ooggetuies se weergawes dat die aanvallers – gewapen met handgranate, gewere, pistole en ammunisie –

Lees verder: ‘SA kan ook terreurteiken word’

Brand na gru-ongeluk op N12 eis nege

Nege mense het doodgebrand toe twee motors in vlamme uitgebars het ná ‘n botsing op die N12 in die Noordwes, het die polisie gesê. Kol. Sabata Mokgwabonehet gesê die ongeluk het tussen Christiana en Warrenton plaasgevind. ‘n Bakkie met vier insittendes was vanaf Christiana onderweg toe dit Saterdagoggend omstreeks 01:30 reg van voor teen ‘n minibus met

Lees verder: Brand na gru-ongeluk op N12 eis nege

Merkel vir ‘n derde termyn verkies

Kanselier Angela Merkel se konserwatiewe party het Duitsland se verkiesing gewen, net kort van ‘n volstrekte meerderheid. Haar konserwatiewe blok het ongeveer 41,5 % van die stemme getrek, maar haar liberale vennote het nie die parlement gehaal nie. Daar word vermoed sy is waarskynlik in ‘n koalisie met die Sosiale Demokrate ( SPD ), wat

Lees verder: Merkel vir ‘n derde termyn verkies

Ontbindende lyk in kattebak by Montecasino gevind

Die ontbindende lyk van ‘n man is in die kattebak van ‘n motor by Montecasino in Fourways, noord van Johannesburg, gevind, het die Gautengse polisie Maandag gesê. “Dit is Sondag omstreeks 13:00 deur veiligheidswagte op patrollie gevind. Hulle het begin ondersoek instel toe hulle van die reuk vanaf die voertuig bewus raak,” het luitenantkolonel Lungelo

Lees verder: Ontbindende lyk in kattebak by Montecasino gevind

Suid-Afrikaner sterf ná Al Kaida-groep weerwraak in Nairobi belowe

Buitelandse militêre magte ondersteun sedert 2011 Keniaanse troepe teen die al-Shabab-rebelle in Somalië. Al-Shabab is aan Al Kaida verbonde. ‘n Keniaanse militêre woordvoerder, majoor Emmanuel Chirchir, het twee jaar gelede gesê “een van die vennote”, moontlik die Verenigde State van Amerika of Frankryk, het lugaanvalle geloods wat die dood van ‘n aantal al-Shabab-militante veroorsaak het.

Lees verder: Suid-Afrikaner sterf ná Al Kaida-groep weerwraak in Nairobi belowe

Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?

Die Durbanse metropolisie (die stad word nou eThekwini genoem) ondersoek blykbaar hoe batterye en nuwe bande van hul voertuie af “verdwyn”, berig die Witness-koerant. Die koerant haal ‘n woordvoerder, senior superintendent Eugene Msomi, aan waar hy sê dat ‘n aantal interne ondersoeke aan die gang is. Die berig bevat nog ‘n aanhaling deur ‘n senior

Lees verder: Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?

Frans Cronjé se etnomasochisme verdiep

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Frans Cronje skryf vandag een van die mees insiggewende rubrieke van die afgelope dekade in Rapport. Cronje meen dat blankes nie bitterbek moet wees as ons belastingbydraes verkwis en geplunder moet word nie. Want, “redeneer” Frans, as ons nie ons bekke hou nie; as

Lees verder: Frans Cronjé se etnomasochisme verdiep

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode – eers vanuit Johannesburg maar later vanuit Londen en enkele Afrikastede – ‘n leidende rol

Lees verder: Hoe Joe Slovo die land verower het

Hou Winnie van wit en vet?

Radio en TV-persoonlikheid Sorisha Naidoo is nie vies vir Winnie Madikizela-Mandela se openbare kritiek oor haar vinnige gewigsverlies nie. Madikizela-Mandela het die 300 gaste teenwoordig by die bekendstelling van ‘n boek hierdie week vertel Naidoo is “te maer”. Die “moeder van die nasie” het gesê dis nie die swart ideaal nie omdat swart mense in

Lees verder: Hou Winnie van wit en vet?

Duitse pedofiel-priester kry borg in SA

Suid-Afrika het ‘n Duitse Katolieke priester wat vir kindermolestering deur Duitsland gesoek word, op borgtog vrygelaat, maar hy sal in November weens soortgelyke dade verhoor word. Die priester, wie se identiteit nie gegee is nie, is in sy vyftigs en van Aachen in die weste van Duitsland. Hy is in hegtenis geneem op 13 September

Lees verder: Duitse pedofiel-priester kry borg in SA