Ná sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word. Veral Gorée-eiland, waar die uitgeweke ANC met ‘n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met Robbeneiland bemark word. “Daardie historiese vergaderplek was baie belangrik aangesien dit die ANC gemistifiseer het
Lees verder: Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder
