
Dit gaan goed met oudpresident Nelson Mandela, het sy voormalige vrou Winnie Madikizela-Mandela Sondag aan die SAUK gesê.
“Dit gaag goed met hom, die geeste van Afrika… sy voorvaders, ons voorvaders bewaar hom vir almal van ons,” het sy gesê.
Mandela sterk aan by sy tuiste in Johannesburg nadag hy verlede maand vanuit die hospitaal ontslaan is.
Hy het byna drie maande in ‘n Pretoriase hospitaal met ‘n hardnekkige longkwaal deurgebring. – Sapa

Vir duisende jare en duisende wat nog gaan kom het hierdie lot glad nie beskaafd geraak nie en ek twyfel of hulle sal. Miskien kan Schutte of kopdoek Croukramp ‘n interessante verduideliking gee hoekom.
More-sê Willy !
Baie geluk, ek verneem jy het Saterdag die wêreld rekord verbreek met “bench press” !
wereldrecord ? Benieuwd wat dat betekent in klio’s en hoe het nu met Willy’s borst staat. Met de inborst zit het wel goed.
Nie amptelik met liggaamsgewig en ouderdom in ag geneem sonder ‘n “bench vest”
My bors voel goed dankie Hans.
Nee !! Willy,jy verneuk. Daai bakkie se voorwiele staan nog plat op moeder aarde !!!
Ja, selfs die manlike en vroulike pluraal staan en koekeloer !
Môresê Trippie. Dankie maar dit tel nie want dit was nie by die wêreldkampioenskappe nie. Dis goed vir my om te weet dat die Boere glad nie hoef terug te staan vir enigeen in die wêreld nie al is ons genepoel baie klein.
Is hierdie man nie die huidige wêreld kampioen nie ?
Ja hy en sy broer Burger Lambrechts die voormalige olimpiese kampioen is my oefenmaats digby 18 jaar.
Hierdie is niks, ek kan dit ook doen……die af, maar die terug stoot es die problem……… het huiskraan nodig…
Nee man, jy moet net oefen, op en af en op en af …
Trippie daardie tyd is ‘n rug te moeg vir op en af. Nie te praat van die maagspiere nie. Nogal snaaks dat mens nie eers sukkel met stywe spiere nie.
Partykeer voel dit of ek nie iewers ‘n block and tackle kan gaan leen nie Eric haha. Ons sien mekaar Donderdag by die Uniegebou. Ek dink die dag gaan lekker uitdraai.
Ek wou nog altyd weet wat daai ronde stukke hout planke weeg wat daar op die punte van die besemstok is.
Ek het ‘n sterk vermoede, ou Winnie is ook breindood !
“So by the way” – wie is die “ONS” na wie sy verwys.
Mandela is lankal by sy voorvadergeeste.
G A A P !!!!
More almal!!! Hoop hierdie Maandag is MOOI vir julle!!!
Goeie more vriendin !
Baie dankie en geseënde week vir jou en al ons Praag-vriende !
Môre is Mengelmoes-Mix R32 000 !
Ja dis ‘n hoop geld nê! Hoop regtig jy kom deur vir so ‘n ou mors geldjie om te spandeer. Dalk kan jy saam met Selebe gaan shop! hie hie
Sjoe ek lees al die gal van die naweek hier op Praag! Liewe hemel weet julle ons het baie lekker gekuier tot verlede week wat die skoorsoekers op gekom het. Ek sal my regtig nie eens verwerdig om hulle stories of kommentaar te lees nie. As ek sien dis hulle mis ek dit!!
Wat is die antwoord, weet jy? As ek wen kan ons deel!
1. REO Speedwagon : Keep on loving you
2. Mumford & Sons : I will wait
3. RODRIGUES
Maar nou – ek was oortuig dis Rich folks hoax – maar na ek vanoggend geluister het, wonder ek of dit nie dalk Inner City Blues kan wees nie !
Nee man, Gerald het gesê hy sien psycho kleure, veral rooi. Ek dink iets met Red Hot Chilli Peppers of Simply Red, ek sit steeds vas ten spite van die clue!
Môre môre môre. Baie dankie. Jy moet ook ‘n baie lekker dag hê.
More julle Praag vriende, julle moet ook ‘n lekker week hê….!
Ook goede morgen aan allen.
” dit gaga goed met hom”
” dit PRAAG goed met hom”
” dit graag goed”
Mogen we kiezen ?
Dan neem ik : “dit plaag goed”
de (kapitaal)levensverzekering gaat goed want elke dag erbij…..?
Een levensverzekering kent tenslotte 2 opties’: kapitaal bij leven en kapitaal bij dood en een heuse horde aan combinaties.
Er zal een “afspraak” in het informele donkere circuit aan ten grondslag liggen direct voortkomend uit het marketing sprookjeshuwelijk van deze twee ongelovigen.
Toen dat op de klippen liep nadat de werkelijke intenties van BEDROG ook tussen elkaar niet meer waren te verbloemen, dreigde het gehele propaganda luchtkasteeltje, en vooral de voorgewende morele component, eromheen tevens in te storten en aldus werd in paniek een afspraak gemaakt.
Zolang Baäl leeft, geen zaag aan de poten uit eigen gelederen. Mondje dicht over de onafzienbare lijst van harteloze misdaden van- en met elkaar.
Dat is natuurlijk dè reden, of in juridische termen causa remota, haha, dat de geïntimideerde rechterlijke (on)macht zo terughoudend is richting de inmiddels overkokende pan geweldsmisdaden van kwaadaardige egoïstische winnie.
Een zogezegd duivelspact voor de goede vrede.
Het is ondertussen zaak om recensies van de zoveelste door internationale liberalisten kliek opgezette film(fliek) of zelfs “opera” van een feitelijk hoe klein ook commentaar te voorzien, waar ook ter wereld inbreken op de afstompende sleur van dit mega bedrog. Elke millimeter opschuiving van de aandacht naar de verdorven kern van deze leugen is winst.
Fijne dag verder.
Beste Hans
Tot het moment dat er niet een foto van Mandela geplaatst waar hij rechtop zitten, zelf eten, en zelf adem halen, zal ik niet geloven dat hij nog in het land der levenden is.
De hele boel liegen dat het barst.
Wha ha ha ha h dit gaan goed, critically, stable, sitting upright on a ventilator, watching tv, going home soon……. he he he he he eet ees a miracle, ….. waar is die nommer vir die bank rekening dat ek vir die TBN geld pastore kan skenk? eet ees a mracle.
Wie glo nou eintlik die bog!!??? selfs die bantoes weet hy is “home”….
Now how does one get this into mainstream media?
You never will.
What the
world doesn’t know …………………..
Robben
Island Jail: Obama Visits Mandela Cell
The US President visits the jail with his wife and
daughters in what he called a “great privilege and honour”.
To read the article and view the video click http://news.sky.com/story/1109769/robben-island-jail-obama-visits-mandela-cell
This is what the world is being shown now
Photographs showing an empty room suggesting that Mandela had slept on
the floor all those years.
This is the misleading message being sent out to the world
Here is Nelson Mandela himself, proudly
posing in the very same prison cell, bed and all.
Who do you believe? Obama or Nelson
Mandela himself proudly posing in his cell?
Still believe and trust the liberal
media?
There are many more such examples. Ask
yourself this:
If the media could blatantly lie,
blatantly set-up this cell differently to create a very obscured impression
of the truth, what else about the ANC (and Apartheid) have they blatantly
and deliberately set-up to create a wrong impression, the impression they want
you to have?
Nelson Mandela was not on on Robben
Island for 27 years as said, but only for 18 years and in March 1982 he was
moved to Pollsmoor Prison in Cape Town (along with other ANC leaders Walter
Sisulu, Andrew Mlangeni, Ahmed Kathrada and Raymond Mhlaba) where he was
taken on frequent trips to see his attorneys and members of parliament.
From there in the 1980’s he was moved to Victor Verster prison in Paarl
where he had a white chef / housekeeper (Butler?) / Secretary and lived in
a house that was built for prison staff.
In 1985, Mandela was admitted to the Volks Hospital in Cape Town for
prostate surgery, while Polsmoor Prison had a very well equipped hospital.
The media dishes up as “facts”,
to obscure the truth. The same applies to the history of South Africa.
Nothing is as it is being told.
The truth behind the media’s lies and fantasies!!
It seems the mainstream media is adamant about feeding us and the rest of
the world a overflowing bowl of lies and fantasy and sadly most of the
sheeple are stupid enough to eat it up and ask for seconds!!
First they show the cell on Robben Island where poor old Madiba spent most
of his life before being released?? A blanket on the floor and not much
else? Shame – how terrible ….??? So why did they not show the four bedroom
house with a swimming pool, personal chef and medical professionals where
he was held for years?? Why? Because it does not serve their purpose. Showing
the world that for many years he was held in abject luxury would not garner
the sympathy toward the ANC and hatred toward the whites in this country
that they need to continue with their hidden agendas and murder of the Boer
people!! The fact that for many years he could have opted to be released
but chose to remain in prison is never part of the story in the mainstream
media!!
Dit wat hulle ons laat glo vs die werklikheid.
Olibama sien n sel sonder bed ens, die critically stable afgot sit langs sy bed
Nee maar kyk – verneem vanoggend Selebi het ook “opgestaan” uit die “dode” – gesien in Monument Park besig om te “shop” ! Au !
Ja hy shop nou maar tot hy drop!~!!
Dit sal goed wees as Dottor Piet Muller ook namens die Afrikaner goeie wense kan oordra aan hierdie staatsman.
Aaaaaaa Hubdja hubdja hubdja that’s all folks.
Shannon dit sal goed wees indien jy goed vat en f-off. Jy kan hom gerus kom oppas en nie in die Buiteland wegkruip nie. Liberalistiese dreg.
Jou avatar vergeet? Hier is dit.
Bedaar Seg Net. Regtig dit nie werd nie. Laat die arme siel net aangaan tot al die k…k uitgewoed is en moet net niks reply nie want dan het die sieletjie ammunisie. Ek haat dit as my maats so opgewerk word vir so pot snot!
Die voorvadergeeste sal daai graf eendag moet goed oppas want al wat n toordokter is sal sy bene vir muti wil hê.
Het ons nie al meer as genoeg van hierdie terroris gehad nie?????