Voorvaders bewaar Mandela vir ons: Winnie

Dit gaan goed met oudpresident Nelson Mandela, het sy voormalige vrou Winnie Madikizela-Mandela Sondag aan die SAUK gesê. “Dit gaag goed met hom, die geeste van Afrika… sy voorvaders, ons voorvaders bewaar hom vir almal van ons,” het sy gesê. Mandela sterk aan by sy tuiste in Johannesburg nadag hy verlede maand vanuit die hospitaal ontslaan

Lees verder: Voorvaders bewaar Mandela vir ons: Winnie

Die oorlog is nog lank nie verby nie

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, Die Kaplyn. Die titel van die tweede video, veel langer, het by my taamlik verwagting

Lees verder: Die oorlog is nog lank nie verby nie

Hotnotsgode en Kruiperkaners

deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer begaan nou hier ‘n stuk eklektisisme, want hy leen by die SABC3 wat die reeks “Hotnotsgode” uitgesaai het en by dr. Dan Roodt wat “Kruiperkaners” gemunt het. Albei tipes behoort egter tot die klas van ongelede diere en tot die orde van die Dictyoptera. ‘n Hotnotsgot behoort

Lees verder: Hotnotsgode en Kruiperkaners

Motoris skiet kaper dood in Natal

‘n Bantoeman is in Kwazulu-Natal doodgeskiet terwyl hy gepoog het om ‘n kaping op ‘n motoris in Montrose, Pietermaritzburg, uit te voer, sê die polisie. “Die polisie het ‘n berig ontvang van skietery buite ‘n woning in Nedenweg in Montrose om 10 vm. en ná hul reaksie het hulle die liggaam van ‘n man langs

Lees verder: Motoris skiet kaper dood in Natal

Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie

deur Chris Louw As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word. Rassetransformasie is Jansen se primêre doelwit. Afrikaans is hoogstens ’n instrument om dié doel te bereik en aan die einde van die proses sal Afrikaans

Lees verder: Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

deur Leon Lemmer In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot senior lektor tot medeprofessor tot professor) gevorder en op elke vlak behoorlik ondervinding van die

Lees verder: Jonathan Jansen oor sy moedertaal

Polisie span waterkanon teen klipgooiers in

Die polisie het ‘n waterkanon ingespan om betogers uiteen te jaag in KwaMashu in die vroeë oggendure van Vrydagoggend, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê . Woordvoerder kolonel Jay Naicker het gesê betogers het begin om ‘n deurpad, Dumisani Makhaye-rylaan, te versper, teen omstreeks 02:00 . “Die polisie is met klippe bestook en versterkings is

Lees verder: Polisie span waterkanon teen klipgooiers in

Apartheid-onderwys was beter, sê Ramphele

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was baie beter voor die koms van demokrasie, het Agang-leier Mamphela Ramphele Vrydag gesê. “Die studente van 1976 het gesterf in die geveg teen minderwaardige onderwys, en dit [Onderwys] is erger vandag,” het sy aan studente by die Universiteit van die Witwatersrand gesê. “Ek het nooit gedink ek sou ooit dit sê

Lees verder: Apartheid-onderwys was beter, sê Ramphele

G4S dalk swaar beboet oor geweld by tronk

Die departement van korrektiewe dienste het 29 kennisgewings van boetes aan die privaat sekuriteitsmaatskappy G4S beteken nadat voorvalle van geweld by die Mangaung-maksimumsekuriteitsgevangenis sedert 14 September voorgekom het. Die gevangenis word privaat deur G4S Africa bedryf. G4S is ‘n Britse multinasionale sekuriteitsmaatskappy met sy hoofkwartier in Crawley, in die Verenigde Koninkryk. Dit is die wêreld

Lees verder: G4S dalk swaar beboet oor geweld by tronk

NYDA-hoof gearresteer vir bedrog en geldwassery

Die voormalige hoof van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA), Andile Lungisa, en drie medebeskuldigdes het kort voor middagete Vrydag by die hof opgedaag. Die vier het in die beskuldigdebank in die gespesialiseerde handelshof gewag dat hul saak aangehoor word. Andile Lungisa en drie ander is Vrydag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en geldwassery, het

Lees verder: NYDA-hoof gearresteer vir bedrog en geldwassery