Die voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger Jackie Selebi, wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is weens sy ernstige siektetoestand, is afgeneem waar hy in Pretoria inkopies doen, berig Beeld Maandag. Hy is in sy luukse BMW-6-reeks deur ‘n chauffeur na ‘n winkelsentrum in Monumentpark toe aangery om die Sondagkoerante te gaan koop. Selebi het
Blade Nzimande loods SAKP se ‘Rooi Oktober’-veldtog
Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande het ‘n beroep op die finansiële sektor gedoen om weg te beweeg van die finansiering van verbruik en te fokus op beleggingsfinansiering om sodoende ‘n produktiewe ekonomiese te ondersteun. Hy het op die bekendstelling van die party se Rooi Oktober-veldtog in Welkom in die Vrystaat gesê infrastruktuurprojekte van
Lees verder: Blade Nzimande loods SAKP se ‘Rooi Oktober’-veldtog
Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder
Ná sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word. Veral Gorée-eiland, waar die uitgeweke ANC met ‘n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met Robbeneiland bemark word. “Daardie historiese vergaderplek was baie belangrik aangesien dit die ANC gemistifiseer het
Lees verder: Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder
Voorvaders bewaar Mandela vir ons: Winnie
Dit gaan goed met oudpresident Nelson Mandela, het sy voormalige vrou Winnie Madikizela-Mandela Sondag aan die SAUK gesê. “Dit gaag goed met hom, die geeste van Afrika… sy voorvaders, ons voorvaders bewaar hom vir almal van ons,” het sy gesê. Mandela sterk aan by sy tuiste in Johannesburg nadag hy verlede maand vanuit die hospitaal ontslaan
Die oorlog is nog lank nie verby nie
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, Die Kaplyn. Die titel van die tweede video, veel langer, het by my taamlik verwagting
Hotnotsgode en Kruiperkaners
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer begaan nou hier ‘n stuk eklektisisme, want hy leen by die SABC3 wat die reeks “Hotnotsgode” uitgesaai het en by dr. Dan Roodt wat “Kruiperkaners” gemunt het. Albei tipes behoort egter tot die klas van ongelede diere en tot die orde van die Dictyoptera. ‘n Hotnotsgot behoort
Motoris skiet kaper dood in Natal
‘n Bantoeman is in Kwazulu-Natal doodgeskiet terwyl hy gepoog het om ‘n kaping op ‘n motoris in Montrose, Pietermaritzburg, uit te voer, sê die polisie. “Die polisie het ‘n berig ontvang van skietery buite ‘n woning in Nedenweg in Montrose om 10 vm. en ná hul reaksie het hulle die liggaam van ‘n man langs
Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie
deur Chris Louw As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word. Rassetransformasie is Jansen se primêre doelwit. Afrikaans is hoogstens ’n instrument om dié doel te bereik en aan die einde van die proses sal Afrikaans
Lees verder: Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie
Jonathan Jansen oor sy moedertaal
deur Leon Lemmer In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot senior lektor tot medeprofessor tot professor) gevorder en op elke vlak behoorlik ondervinding van die
Polisie span waterkanon teen klipgooiers in
Die polisie het ‘n waterkanon ingespan om betogers uiteen te jaag in KwaMashu in die vroeë oggendure van Vrydagoggend, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê . Woordvoerder kolonel Jay Naicker het gesê betogers het begin om ‘n deurpad, Dumisani Makhaye-rylaan, te versper, teen omstreeks 02:00 . “Die polisie is met klippe bestook en versterkings is
