Die Thabo Mbeki-stigting se omvangryke publikasie, The United States of America and the Future of the Afrikaners in South Africa, probeer die huidige spanning tussen Suid-Afrika en die Verenigde State verklaar. Dit bied terselfdertyd ‘n verdediging van die politieke bedeling wat in 1994 tot stand gekom het.
VSA beweeg om Russiese gasvloei na Europa via Nord Stream te beheer
Te midde van stygende energiepryse, dui onderhandelinge agter die skerms tussen Washington en Moskou op ’n dramatiese verskuiwing in wêreldwye energiepolitiek: die Verenigde State posisioneer homself om as ’n tussenganger op te tree wat Russiese gaslewerings na Europa beheer.
Lees verder: VSA beweeg om Russiese gasvloei na Europa via Nord Stream te beheer
Skandaal as wapen: Die meedoënlose aanslag om Nvidia se stigter te onttroon
Nvidia se direksie maak reg om die uitvoerende hoof, Jensen Huang, uit te skop. Hoekom?
Lees verder: Skandaal as wapen: Die meedoënlose aanslag om Nvidia se stigter te onttroon
Het Suid-Afrika genoeg tronke?
Suid-Afrika se tronke het plek vir sowat 107 000 mense. Vroeg in Mei vanjaar was daar reeds meer as 169 000 mense agter tralies. Dit beteken die tronke was 58% oor hul kapasiteit.
Swem SA het Smith se prysgeld teruggehou. Nou swem sy vir Nederland
Tatjana Smith verruil Suid-Afrika se swemkleure vir dié van Nederland ná ’n jare lange geskil met Swem SA oor prysgeld. Die sportdepartement erken probleme by die federasie, maar bestempel kritiek op minister Gayton McKenzie as ’n aanval op hom.
Lees verder: Swem SA het Smith se prysgeld teruggehou. Nou swem sy vir Nederland
Brittanje maak gereed vir dae van duisternis en chaos
Terwyl die staat hom agter geslote deure voorberei op algehele chaos en staatsbeheer, word burgers gewaarsku om te oorleef sonder krag, water of kommunikasie. Die Britse staat berei die land openlik voor op dae lange duisternis, wateronderbrekings en algehele chaos — en sorg dat slegs sy eie stem oor die luggolwe weerklink die oomblik wat
Lees verder: Brittanje maak gereed vir dae van duisternis en chaos
Pentagon beveel militêre basisse om kos en water op te gaar
WASHINGTON — Die Pentagon wil hê groot Amerikaanse militêre basisse moet hul noodsaaklike bedrywighede kan voortsit wanneer burgerlike krag-, water- en toevoernetwerke uitval. Volgens Fox News Digital maak interne dokumente voorsiening vir minstens 90 dae se bedrywighede sonder hulp van buite. Die Pentagon se openbare aankondiging noem geen tydperk nie. Die Amerikaanse minister van verdediging,
Lees verder: Pentagon beveel militêre basisse om kos en water op te gaar
Derde beskuldigde in moordsaak van Knysna se oud-burgemeester
KNYSNA — ’n Man wat die polisie daarvan verdink dat hy die skote afgevuur het wat Knysna se voormalige burgemeester Aubrey Tsengwa gedood het, het Maandag in die Knysna-landdroshof verskyn. Die 44-jarige is as derde beskuldigde by die saak gevoeg en staan tereg op een aanklag van moord en drie van poging tot moord. Hy
Lees verder: Derde beskuldigde in moordsaak van Knysna se oud-burgemeester
Gaan DA van koalisies uitgesluit word?
JOHANNESBURG — Suid-Afrika se politieke landskap is besig om ingrypend te verander nadat ActionSA formele koalisiegesprekke met die African National Congress (ANC) begin het. Die doel is om stabiele regerings in verskeie sleutelmetro’s te vorm waar geen enkele party ‘n volstrekte meerderheid behaal het nie. Die stap dui op ‘n dramatiese beleidsverskuiwing vir ActionSA, wat
Weerwraak op die Afrikaner ná Trump?
Die rampspoedige vertoning van die Republikeinse Party tydens vandeesweek se middeltermynverkiesings het ‘n groot politieke verskuiwing veroorsaak. Dit geld Amerika, maar ook ons beleërde volkie hier aan die suidpunt van Afrika. Hoewel Trump vir die volgende twee jaar sal poog om hom deur middel van uitvoerende bevele te handhaaf, gaan hy nie die volslae beheer
