Rustenburg se voortbestaan in gedrang weens mynbou-onrus

deur Johannes Myburgh Onrus in die mynbousektor het Suid-Afrika ontstig, maar die voortdurende chaos het die land se platinumgordel  baie swaar getref, wat selfs die voortbestaan van ‘n hele stad in die gedrang bring. Eers was daar die geweld en toe die gepaardgaande afleggings. Ná maande van arbeidsonrus en jare van hoë koste, beplan twee

Lees verder: Rustenburg se voortbestaan in gedrang weens mynbou-onrus

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate groot longkrag ontwikkel en dus lank en hard sing. Omdat hulle nie testosteroon in hulle

Lees verder: Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

My stryd teen Naspers

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad In Amerika gebruik hulle die term “culture war” vir die soort bittere woordestryd wat dikwels rondom omstrede kwessies soos ras, geslag en godsdiens  veral op Amerikaanse kampusse losbars. Die afgelope weke voel dit vir my asof daar ‘n kultuuroorlog in Afrikaans ontketen

Lees verder: My stryd teen Naspers

Piet Croucamp is ‘n rokjagter en ‘vrouehater’

“Piet Croucamp is ‘n absoluut laakbare persoon. Hy het die beginsels van ‘n mannetjieskat. Hy is slordig. Hy ruik nie altyd baie vars nie en is onnet op sy persoon. Hy is ook ‘n rokjagter wat sy vrou met baie ander vroue verneuk het, daarom is hulle uitmekaar.” Só sê ‘n joernaliste met wie praag

Lees verder: Piet Croucamp is ‘n rokjagter en ‘vrouehater’

Rebelle erken dat hulle vir Siriese gifgas-aanval verantwoordelik is

Siriese rebelle in die Damaskus-voorstad van Ghouta het aan Associated Press se joernalis Dale Gavlak erken dat hulle verantwoordelik was vir die afgelope week se gifgasaanvalle wat Westerse magte op Bashar al-Assad se magte geblameer het. Die onthulling kom nadat ‘n ongeluk deur rebelle weens die verkeerde hantering van chemiese wapens aan hulle verskaf deur

Lees verder: Rebelle erken dat hulle vir Siriese gifgas-aanval verantwoordelik is

Tafelberg onder sneeu

Sneeu het uitgesak oor Tafelberg in Kaapstad, ‘n rare gesig. Die weerkantoor sê ligte sneeu lê op die pieke van die berg, wat een van die wêreld se nuwe sewe wonders is. Dit het ook gesneeu in Ceres en die Simonsberg-omgewing naby Stellenbosch. Berigte is ook ontvang van sneeu in die Du Toitskloofpas tussen die

Lees verder: Tafelberg onder sneeu

Britse parlement stem teen Siriese aanval

Die Britse stem teen ‘n militêre aanval in Sirië is ‘n taai klap vir premier David Cameron se binnelandse politieke lotgevalle. Sedert hy die amp in 2010 opgeneem het, is hy by verskeie geleenthede ondermyn nie net deur  opposisiepartye nie, maar ook deur elemente in beide sy eie Konserwatiewe Party en die liberales, die junior

Lees verder: Britse parlement stem teen Siriese aanval

Britse bom uit Vryheidsoorlog eis plaaswerker

Die bom wat die lewe gekos van een endrie plaaswerkers beseer het, is glo ‘n oorblyfsel uit die Tweede Vryheidsoorlog. Woensdag, is David Sithole (24) dood toe die bom wat hy probeer oopsny het met ‘n asetileenvlam, ontplof het. Jabu Mahlangu, Moses Mahlangu en David Masilela het ernstige brandwonde in die ontploffing opgedoen. Die bom

Lees verder: Britse bom uit Vryheidsoorlog eis plaaswerker

Vakbonde weier om salariseise aan te pas

Die Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie. Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon tot dusver bereik word nie. Werkgewers het dit onomwonde gestel dat hulle nié enige salarisverhogings

Lees verder: Vakbonde weier om salariseise aan te pas

Werker wat in masjien val, kritiek

‘n Werker is in ‘n kritieke toestand nadat hy in ‘n masjien geval het, het paramedici  gesê. Die voorval het in Isithebe, noord van Durban, plaasgevind. Chris Botha, woordvoerder van Netcare, het gesê dit is nie bekend hoe die man in die masjien geval het nie. Die masjien word gebruik om houtvorms te maak. Die

Lees verder: Werker wat in masjien val, kritiek