Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië

Die Britse regering is beskuldig van “buitengewone laksheid” met wapenbeheer nadat dit rugbaar geraak het dat amptenare die uitvoer van twee chemikalieëwat gebruik kan word om saringifgas te maak na Sirië gemagtig het. Sekretaris Vince Cabel, sal vandag gevra word om te verduidelik hoekom ‘n Britse maatskappy dubbele uitvoerlisensies vir die gebruik stowwe toegestaan ​​het,

Lees verder: Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië

Seriti: Direkteur van Gevegstelsels getuig

Die Seriti-kommissie van Ondersoek wat aangestel is om die regering se omstrede wapenaankope te ondersoek, sal vandag meer hoor oor die proses wat gelei het tot die besluit om die Suid-Afrikaanse Lugmag se Grippen-vegvliegtuie en Hawk-vegopleidingsvliegtuie aan te koop. Brigadier-generaal John Bayne sal oor die Lugmag se verouderde vloot vliegtuie getuig en die debatte wat

Lees verder: Seriti: Direkteur van Gevegstelsels getuig

Petroljoggies staak nie

Die verwagte staking deur petroljoggies is opgeskort, het ’n amptenaar van die National Union of Metalworkers (Numsa) Maandag gesê. ‘n Amptelike stakingskennisgewing aan werkgewers is nog nie uitgereik nie, sê Castro Ngobese, ’n woordvoerder. Werkgewers het hul “bereidheid om verder te onderhandel” verklaar nadat hulle met die staking gedreig is. Numsa sal Woensdag en Donderdag

Lees verder: Petroljoggies staak nie

Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek

African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie. Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik oor die ekonomiese hoofstuk van die plan wat reeds deur die regering en die ANC aanvaar is nie. Hulle het

Lees verder: Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek

Bush vra om verskoning oor verklaring van Mandela se afsterwe

Die woordvoerder van die voormalige Amerikaanse president George HW Bush het om verskoning gevra nadat ‘n verkeerde verklaring oor die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela se afsterwe uitgereik is. Jim McGrath sê hy het ‘n voorbereide verklaring van Bush se medelye oor die dood uitgereik nadat hy die Washington Post se nuus oor Mandela se

Lees verder: Bush vra om verskoning oor verklaring van Mandela se afsterwe

Nuwe polisiekommissaris bedank paar uur na aanstelling

Die nasionale polisiekommisaris, Riah Phiyega is skerp gekritiseer omdat sy nie die agtergrond van Bethuel Mondli Zuma nagegaan het voordat sy hom as provinsiale kommisaris van Gauteng aangestel het nie. Phiyega moes sy aanstelling terugtrek ‘n paar uur nadat sy dit aangekondig het. ‘n Woordvoerder van Agang, Moeketsi Mosola sê nadat dit aan die lig

Lees verder: Nuwe polisiekommissaris bedank paar uur na aanstelling

DRK maak reg om rebelle uit te dryf

Kongolese troepe het hul posisies 3km van die M23 rebellevesting van Kibumba ingeneem, in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo. “Hulle is daar ingegrawe en die M23 beset steeds Kibumba,” het die bevelvoerder gesê, wat anoniem wil bly. “Op die Rwandese grens hulle het ‘n tenk en 82mm mortiere, maar hulle vuur

Lees verder: DRK maak reg om rebelle uit te dryf

Lyk van negejarige in Knysna moontlik dié van verkragtingslagoffer

‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n nege-jarige meisie in Knysna. Die Wes-Kaapse polisie sê die 32-jarige man is in hegtenis geneem kort nadat die meisie se liggaam Saternagnag gevind is. ‘n Woordvoerder, Bernadine Steyn sê die meisie het [Saterdag]oggend saam met maats gespeel toe die verdagte hulle te

Lees verder: Lyk van negejarige in Knysna moontlik dié van verkragtingslagoffer

Help ons om meer uit te vind oor Piet Croucamp!

Geagte leser, Die rol van dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg in die beswaddering van Afrikanerdenkers en -aktiviste lyk vir ons al hoe meer duister. Waarmee is die man werklik besig? Wat is sy agenda of doelwit? Daarom doen ons hier ‘n ernstige beroep op een en almal wat hom al ontmoet, met

Lees verder: Help ons om meer uit te vind oor Piet Croucamp!

Klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê

Ná die onlangse omstrede veldtog wat dr. Piet Croucamp teen dr. Louise Mabille van Tuks gevoer het, het mnr. Johann Botha van Johannesburg ‘n klag teen Croucamp by die Universiteit van Johannesburg aanhangig gemaak oor sy “onprofessionele en onetiese gedrag”. Die teks van sy brief aan die universiteitsbestuur is op die Engelse praag te vinde.

Lees verder: Klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê