Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek

Flip Buys en Gwede Mantashe
Flip Buys en Gwede Mantashe

African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie.

Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik oor die ekonomiese hoofstuk van die plan wat reeds deur die regering en die ANC aanvaar is nie.

Hulle het ingestem om ‘n taakspan saam te stel om hul verskille aan te spreek. Cosatu en die SAKP het hul afkeuring van die ekonomiese hoofstuk van die plan herbevestig.

Cosatu-affiliasies het die plan verwerp, en gesê dit is teenstrydig met die Vryheidsmanifes .

Mantashe het gesê: “Ons het nie die besorgdheid wat geopper is oorbeklemtoon nie, dit is ‘n lewende dokument. Die NDP is nie ‘n beleid nie, dit is ‘n plan. Jy kan nie die HOP of die Vryheidsmanifes daarteenoor stel nie, die klem is op die implementering van die bestaande plan, wat die rede is waarom ons ooreengekom het op die tweede fase van die oorgang.”

Die regerende alliansie het ‘n beroep vir eenheid onder sy vennote gedoen, en het gewaarsku teen wat hulle noem “chroniese teenkanting”.

Die verdeeldheid in Cosatu oor die lot van sy geskorsde Sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi heers egter steeds en word gesien as ‘n manier om kritiek teen die ANC stil te maak.

Die Alliansie se ekonomiese beraad wat gister geëindig het, het gesê slegs ‘n verenigde front kan effektiewe leierskap verskaf, maar het elke vennoot se onafhanklikheid bevestig.

Die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal Jeremy Cronin het gesê die Alliansie moet met vrymoedigheid en konstruktief en op kameraadskaplike wyse met ‘n sin van verantwoordelikheid nie net vir ons eie organisasie, maar vir die eenheid van die alliansie omgaan.”

Hy het gesê die ANC loop die gevaar om nie die stem van die massas te wees indien hulle nougeset konformisties raak en kritiek onderdruk nie. Cronin het gewaarsku dat dit nie met “chroniese teenkanting” verwar moet word nie.

5 thoughts on “Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek”

  1. Sommer vir hierdie twee hierbo en alle vryheidstrewende Afrikaners om van kennis te neem:

    UNPO Newsletter July-August
    2013

    2 September 2013

    Dear UNPO Members and Friends,

    The months of July and August have been pivotal
    moments for UNPO. The first UNPO presidency meeting of the year as well as the
    end and beginning of new sessions at the United Nations and the European
    Parliament have provided us with the opportunity to reflect on our work and to
    gather new steam to do our best to bring the voices of our Members to the
    international scene.

    This summer has seen several landmarks for our
    Members. Kosova is now recognized
    by over 100 States, Abkhazia has celebrated the fifth
    anniversary of the recognition by the Russian Federation of its sovereignty,
    and the Mapuche have made significant progress regarding the Anti-Terrorism laws
    following calls
    by the United Nations to end its discriminatory use against political
    activism. Meanwhile, other Members continued facing dire situation and violent
    repression. The Turkmens of Iraq have increasingly become the victims of targeted
    bombings in retaliation to their political demands. The Chittagong Hill
    Tracts have seen yet
    another attack on their villages, in an attempt to evict them from their
    lands. Finally, the Uyghurs have been facing increased repression by the Chinese
    government, which has placed new
    restrictions on religious freedoms on the occasion of the Ramadan and has
    conducted several violent attacks against them, the most
    recent one still awaiting clarifications.

    1. Johan – nou kan jy hulle gas gee want wragtag mense ons is nêrens eers in niemand se gedagtes nie! Ons mense gaan dood hier… VF+ waar is julle mense? Kom as julle die ding met politiek wil doen moet julle my nou oortuig!

      Chittagong is op die radar,??? Waar de hel is die laaste wit mense in Afrika!

    2. Johan – nou kan jy hulle gas gee want wragtag mense ons is nêrens eers in niemand se gedagtes nie! Ons mense gaan dood hier… VF+ waar is julle mense? Kom as julle die ding met politiek wil doen moet julle my nou oortuig!

      Chittagong is op die radar???

      Waar de hel is die laaste wit mense van Afrika!

      Oomblikke soos die wat ek net my bek moet hou…

      Haat-spraak kan dit nie góéd genoeg beskryf nie!

      Julle wit zombie skuim is die ergste vloek wat die mensdom ooit getref het!

        1. Maar Johan het ons almal gewys dat die die plig is van die VF+ om vir ons by spesifiek UNPO te verteenwoordig…?

          http://www.unpo.org/members/8148

          According to the Freedom Front Plus, the Afrikaner people are experiencing an increasing violation of their cultural, economic and political rights. Especially the latter in considered to be under severe strain, as it is not being reported properly in the media, and as the government pretends to listen, but effectively ignores the Afrikaners. The South African Constitution provides for the right to a cultural life of one’s choice (S.30), for general cultural, religious and linguistic rights (S.31) and for the right to self-determination (S.235). Despite this, the FFP is of the opinion that these provisions are void, and in practice are nothing more than mere sections in the Constitution.

          Afrikaners in general, and the Afrikaner farmers in particular, are at times the target of ethnic violence. The South African murder rate is extremely high at 48 murders per 100,000 of the population, compared to 2 murders per 100,000 in Europe, for example. If Afrikaner farmers are taken as a
          statistical population, the murder rate is 287 per 100,000. This is a grave situation, with more than 2,000 Afrikaner farmers having already been murdered in the last 13 years –

          Ses jaar laas opgedateer!

Maak 'n opvolg-bydrae