Amerikaners koop strategiese Afgri

Voedselsekerheid in Suid-Afrika kan moontlik ‘n knou kry nadat Amerikaanse beleggers besluit het om Afgri vir R2,4 miljard uit te koop. Die Amerikaners het glo ’n swart landbou-organisasie uit die transaksie gedruk en ’n nuwe SEB-konsortium uit Limpopo betrek. AgriGroupe van die VSA gaan Afgri se aandeelhouers R7 per aandeel betaal, ten spyte daarvan dat

Lees verder: Amerikaners koop strategiese Afgri

AU steur hulle nie aan menseregte-waarskuwings nie

Die Afrika-unie het bewerings verwerp dat sy versoek om ‘n tersydestelling van die verhoor van die Keniaanse president en sy adjunk, ‘n kultuur van menseregte-vergrype sal bevorder. President Uhuru Kenyatta en William Rutto is in die Strafhof aangekla dat hulle die baasbreine was agter die geweld wat na die verkiesing in 2007 uitgebreek het en

Lees verder: AU steur hulle nie aan menseregte-waarskuwings nie

Jesse Duarte moedig swartes aan om grond te vra, nie geld nie

Grondhervorming, werkloosheid, armoede , misdaad en toegang tot hoër onderwys was ‘n paar van die kwessies wat die ANC wil aan te spreek in sy 2014-verkiesingsmanifes. Die party wat ‘n verkiesingsmanifesforum by die Durbanse Stadsaal gehou, wat deur die adjunk-sekretarisgeneraal, Jesse Duarte toegespreek is. Duarte het ‘n beroep op grondeisers gedoen om nie die keuse

Lees verder: Jesse Duarte moedig swartes aan om grond te vra, nie geld nie

Kunsvlieënier oorlede

Glen Dell, kampioen kunsvlieënier, is Saterdag laatmiddag in die Sunninghill-hospitaal in Sandton oorlede. Sy Red Bull Extra-vliegtuig het vroeër by die Secunda-lugskou neergestort. Dell was die eerste Suid-Afrikaner om die Advanced World Aerobatic Championship in 2004 te wen. Hy het baie ernstige brandwonde opgedoen toe sy vliegtuig se warm enjin volgens omstanders skynbaar die gras

Lees verder: Kunsvlieënier oorlede

EFF by Marikana-koppie bekendgestel

Ondersteuners en lede van Julius Malema se politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF),  sal Sondag op Marikana in die Noordwes bymekaarkom. Die EFF word amptelik daar bekendgestel. Die bekendstelling sal op die koppie gehou word waar die polisie verlede jaar 34 mense, meestel stakende mynwerkers, doodgeskiet het. Agt beeste is vir die seremonie geslag. Noordwes-polisiewoordvoerder,

Lees verder: EFF by Marikana-koppie bekendgestel

Selfbeskikking en die Internasionale reg

Deur Christo Landman Die onlangse “bitsige” korrespondensie van sekere rolspelers in sake die belang van selfbeskikking in die internasionale reg en betekenis daarvan vir Afrikaner selfbeskikking, noop my om die pen op te neem. Die beledigings wat my toegesnou is, het my weer onder die indruk gebring dat ons (die Afrikaners) nie ons selfbeskikking moet

Lees verder: Selfbeskikking en die Internasionale reg

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na bewering net so goed soos B wie moet regeer, gevolglik het albei stemme dieselfde gewig. Ek

Lees verder: Misdade teen die beskawing

Wit Oktober

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die Rooi Oktober-veldtog, ‘n protesaksie van blankes teen die verval in Guptatopie en die diskriminasie wat ons ervaar, het heel voorspelbaar, redelik polemiek veroorsaak. Een bron van dié polemiek was te wagte: ‘n anglofiel uit die noordelike voorstede van Johannesburg was erg opgeklits in

Lees verder: Wit Oktober

AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie

Afrika-leiers by ‘n beraad in Addis Abeba in Ethiopië het besluit dat geen dienende Afrika-leier voor enige Internasionale Hof kan verskyn nie. Hulle het ook besluit om die VN Veiligheidsraad te versoek om by die Internasionale Strafhof aan te dring op die uitstel van die verhoor van die Keniaanse president Uhuru Kenyatta en die adjunkpresident

Lees verder: AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie

Vliegkampioen verongeluk by lugskou

‘n Wêreldberoemde kunsvliegkampioen, Glen Dell, is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy Red Bull Extra-vliegtuig by die Secunda-lugskou neergestort het. Dell oomblikke was besig met lugtoertjies waarin hy ‘n duikslag wou uitvoer sowat 100m van toeskouers. Hy kon nie die vliegtuig weer lig nie, het ‘n toeskouer, gesê. Hy het hoogte

Lees verder: Vliegkampioen verongeluk by lugskou