praag.co.za

Kunsvlieënier oorlede

Written by

in

,

dellGlen Dell, kampioen kunsvlieënier, is Saterdag laatmiddag in die Sunninghill-hospitaal in Sandton oorlede.

Sy Red Bull Extra-vliegtuig het vroeër by die Secunda-lugskou neergestort.

Dell was die eerste Suid-Afrikaner om die Advanced World Aerobatic Championship in 2004 te wen.

Hy het baie ernstige brandwonde opgedoen toe sy vliegtuig se warm enjin volgens omstanders skynbaar die gras aan die brand gesteek het nadat dit geval het. Die vliegtuig het daarna aan die brand geslaan en Dell is erg verbrand.

Comments

2 responses to “Kunsvlieënier oorlede”

  1. Seg Avatar
    Seg

    RIV. Sterkte aan die familie.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    ‘n Yster wat verlore is. Sterkte aan sy naasbestaandes. Hy gaan verseker in vliegkringe gemis word.

Leave a Reply