
Grondhervorming, werkloosheid, armoede , misdaad en toegang tot hoër onderwys was ‘n paar van die kwessies wat die ANC wil aan te spreek in sy 2014-verkiesingsmanifes.
Die party wat ‘n verkiesingsmanifesforum by die Durbanse Stadsaal gehou, wat deur die adjunk-sekretarisgeneraal, Jesse Duarte toegespreek is.
Duarte het ‘n beroep op grondeisers gedoen om nie die keuse uit te oefen om finansiële vergoeding te ontvang wanneer grondeise slaag nie.
Sy sê dit is ‘n groot uitdaging vir die regering omdat die meeste eisers tot dusver verkies het om die geld te kry eerder as om die grond terug te kry.
Duarte sê hulle het probleme by die Landbank om aan te spreek, omdat dit duur is vir boere geword om saad en implemente te kry. Met die heropening van die grondherstelproses, sê Duarte eisers word tans aangemoedig om nie geld te vra nie, maar eerder grond.
Alhoewel die regering hulp in die vorm van lenings beskikbaar gemaak het om nuwe boere te help om vaardighede te ontwikkel, is dit duur. Sy het nie aan die gehoor gesê dat die meeste swart boere ‘n groot mislukking maak van hul boerderye nie.
Die party wil met sy raadplegende proses interaksie met gemeenskappe regoor die land bevorder om hul insette oor die manifes in te samel asook die geleentheid benut om diensleweringsgriewe te hoor.
Honderde mense van ANC-takke en die burgerlike organisasies is genooi om hul stemme te laat hoor. Maar die byeenkoms het gou in ‘n platform ontaard waar mense kritiek teen die ANC gelewer het.
Duarte het egter gesê die forums is van onskatbare waarde vir die party.
Toegang tot hoër onderwys en werkskepping is van die kwessies wat voorrang geniet.
Duarte het ook sommige van die prestasies van die ANC oor die afgelope 19 jaar beklemtoon. Sy het die party se verbintenis tot grondhervorming en landelike ontwikkeling benadruk. Duarte sê die regering het hulp beskikbaar gemaak in die vorm van lenings aan boere om hulle te help om saad en implemente kry .
Duarte sê gesprekke is aan die gang oor die voorgestelde jeugaansporingskema vir werkskepping. Die skema het ten doel om werkgewers aan te moedig om aan jong mense werksondervinding te gee.
Die reeks vergaderings sal na verwagting hierdie maand afgehandel word.

En wat presies gaan hulle met die grond doen? Hoeveel plase wat alreeds terug gegee is was suksesvol? Selfs ‘n donkie stamp nie sy kop twee keer nie maar due klomp kaders het niks geleer uit die noorde van Afrika nie
Wys my een suksesvolle swart boer.
Ek is bewus van ‘n swart vroulike “boer” wat ‘n plaas ontvang het aan die Vrystaat vanaf die regering. Sy kan nie boer nie, WANT, sy dring nou daarop aan dat die regering haar verder sal voorsien van implemente, ens.
Nou vra ek met trane in my twee oge – is dit hoe ons voorouers hul grond bekom het – waar het die regering ons Boere finansieel ondersteun ? Nee wat, vir hierdie spul draai dit om geld, en nie soseer die grond nie.
Net nog ‘n stuk grond wat ten gronde gaan want hulle beskik net doodeenvoudig oor die vermoe om alles ten gronde te laat gaan.
Verder, mens WERK vir dit wat jy graag wil he.
Die regering het nie meer geld om uit te deel nie, dis duidelik. Dis hoekom hulle grond gaan vat
Dis nie net van vat nie … maar ja, ek stem, die lang vingers was meer in die geldlaai as daaruit.
Ek wil nog sien hoeveel Boere sal net oorgee !
Om suksesvol te boer sit nie in enigiemand se broek nie. Glo my Duarte. Daars voorbeelde in die Letsitele distrik waar eens suksesvolle uitvoer lemoenplase in die grond geboer is deur die naturelle. Suksesvolle volstruisplase by Oudtshoorn, oor die afgrond. Dan nog implemente ook nog nadat hulle dié saam met die plaas gekry het. Duarte jy het seker agtergekom hulle vat die geld los die plaas dat dit kan vergaan en gaan sit en suip in die plakkerskampe.
Hi daar Willy, ja alles met grondhervorming gaan vir die klomp oor die GELD!!! Hulle vat die geld en vergeet van die eis tot ‘n volgende keer wat hulle weer geld uit die regering wil maak “om te boer” Daar erken hulle dit self dat hulle ontmoedig moet word om die geld te vat en eerder met die eiendom moet werk! WHA HA HA HA…..as daar nie ‘n WIT brein is nie gaan dit NIE werk nie!!!
Hallo JAVR. Hoe gaan dit aan daai kant? Haha ja, dis so waar, ek lag lekker oor hoe jy dit uiteensit.
Moet sê hierdie kussiette laat my partykeer lag met al hulle planne.
Nee dit gaan klop disselboom dankie! Hoe meer hulle vir die grondeisers gee hoe minder het hulle mos nou om te steel onthou!
is seker die volgende minister van Landbou Wat maak ‘n boer met grond as hy nie implemente en saad of vee het nie. Onnoselheid loop weer dik hier.
Boerdery is een van DIE moeilikste beroepe. Jy het geweldig baie tegniese kennis nodig vir die praktiese aspekte (bv Watse saad, hoeveel kunsmis, hoeveel water, Diepbewerking/Geenbewerking ens).
Verder moet jy markte verstaan – jy produseer goed wat nie noodwendig in aanvraag gaan wees as jy dit kan lewer nie – Pekanneute bv wat 7-12 jaar om behoorlik te vestig. Dit is ‘n groot risiko en mag dalk nie uitwerk soos jy hoop nie.
Dan is daar nog die geluk/genade deel. Jy kan nie weer maak nie – boere is afhanklik van die elemente, reën, vloede, brande ens.
Wat dinge nog verder bemoeilik is die politieke omgewing – arbeidsonrus, regering wat jou grond wil vat vir iemand anders.
Jy moet dus boer, besigheidsman, ekonoom, werktuigkundige, ingenieur en nog vele ander dinge bemeester om te oorleef. Dit sit nie in elkeen se broek nie en word ontwikkel oor baie jare.
Hierdie aanbeveling van Jesse is presies wat die Franse revolusie voorafgegaan het in die middeleeue – nou nie dat hierdie swartes bekend is met enige wereld strominge in die geskiedenis nie – vir hulle is dit net van belang dat almal moet leer van die swartgeskiedenis wat verlede week gebeur het – want hulle is mos geleer die swartes is kroonwild en wonderlik en sommer vanself volleerd en dieselfde as die res van die wereld sonder enige insette van hulle eie kant af.
Read Robert Fogel’s book, Time on The Cross. It’s a study of slave
economics in the US. The hysteria against his book is also interesting.Fogel was denounced as pro-slavery and racist because
he had written that slaves could grow their own sweet potatoes.
Jesse Duate jy moet tog asb jou joppie behou en dit nooooit oorweeg om ‘n stukkie grond iewers as geskenk te ontvang nie. Suksesvolle boere is mense met visie en deursettingsvermoe. As jy en jou ander soustreinpasasiers Saterdae aande fuif, is daar boerseuns wat nog boer. Ja mens kan verstaan dat julle jaloers is, wanneer julle in jul blink Mercs by vet beeste of groen gewasse onder spilpunte verbyry, maar dis resultate wat met “werk” gepaard gaan. Hardwerkendeheid, etiek en visie is iets wat julle nooit sal kan ontein nie. Jesse weet jy hoekom nie? Want dis in ons gene.
oppie foto lyk of antie Jessie haar boud lig aan die een kant .vandaar die snaakse trek op die gesig…
Jaaaaa moet nie geld vra nie want grond bewerk homself en verkoop self die produk en alles is sommer voor die wind.
“Duarte het ook sommige van die prestasies van die ANC oor die afgelope 19 jaar beklemtoon” dit het seker nie lank geneem nie, diefstal in enige vorm bly diefstal, bedrog, steel, breek, vernietig, gaan aan….