ANC-kaders het soos hiënas op die Covid-19-noodfondse toegesak. Net wat persoonlike beskermingstoerusting betref, is daar sprake van R2,2 miljard wat na twyfelagtige transaksies en ondernemings gevloei het. Dié onthullings kom op die vooraand van ‘n verdere R70 miljard wat moontlik teen môre deur die IMF (Internasionale Monetêre Fonds) aan Suid-Afrika geleen gaan word. Die spesiale
Leon Lemmer: Die wysbegeerte as ‘n tuiskoms
David Benatar (gebore in 1966) is ‘n dosent in die wysbegeerte/filosofie aan die Universiteit Kaapstad. Hy het bekendheid verwerf veral vanweë sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence (2006, Kindle $31,04). Volgens hom is die oorwig in iedere mens se lewe nie goed nie, in die sin van nie
Brief: Enkele opmerkings oor Jakes Gerwel se nalatenskap
Op 13 deser het ek op die ondergenoemde artikel van Melt Myburgh gereageer deur my opmerkings na LitNet te stuur. Hierdie teks is egter nie gepubliseer nie. Ek stuur dit dus hiermee na Praag vir moontlike publikasie. Ek het die teks intussen met verdere inligting aangevul, wat ná die oorspronklike teks volg. oo0oo Melt Myburgh
Lees verder: Brief: Enkele opmerkings oor Jakes Gerwel se nalatenskap
Leon Lemmer: Frans Cronje oor Suid-Afrika se vooruitsigte
Frans Cronje is die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-aangeleenthede (IRA). Hy het onlangs ‘n boek gepubliseer: The rise or fall of South Africa: Latest scenarios (Cape Town: Tafelberg, 2020, 256p, R290; Amazon Kindle $13,34). Die IRA is in 1929 gestig en beskou homself as die grootste standhoudende dinkskrum oor Suid-Afrikaanse aangeleenthede, veral
Lees verder: Leon Lemmer: Frans Cronje oor Suid-Afrika se vooruitsigte
Sydney Gregan: Gaan die Internasionale Strafhof die knie buig voor Amerika?
Die Internasionale Strafhof (ICC) in Den Haag het op 1 Julie 2002 begin funksioneer kragtens die Statuut van Rome, ‘n multilaterale verdrag. 123 state het hulle tot dusver aan die gesag van die hof onderwerp waarvan Suid-Afrika een is. Die VSA en Israel is nie partye by die Statuut nie. Daar is 42 state wat
Lees verder: Sydney Gregan: Gaan die Internasionale Strafhof die knie buig voor Amerika?
Leon Lemmer: J A Froude oor Britse kolonialisme
Na my bespreking van twee biografieë oor James Anthony Froude (1818-1894) (Praag 13.06.2020 en 27.06.2020) kom Froude in hierdie rubriek en ten slotte self aan die woord in twee van sy boeke. Die een boek handel onder meer oor sy drie besoeke aan Suid-Afrika. ‘n Mens sal ver moet soek na ‘n Brit wat so
Lees verder: Leon Lemmer: J A Froude oor Britse kolonialisme
Pensioenfondse moet nou Eskom-‘bates’ koop, sê ANC
Die regerende African National Congress se Ekonomiese Transformasiekomitee het voorgestel dat pensioenfondse sommige bates van die bankrot kragopwekker in staatsbesit oorneem. Die voorstel om dele van Eskom Holdings SOC Bpk in nie-staatshande oor te plaas, is gemaak in ‘n besprekingsdokument van 8 Julie waarin voorstelle in reaksie op die ekonomiese insinking vanweë die koronavirus gemaak
Lees verder: Pensioenfondse moet nou Eskom-‘bates’ koop, sê ANC
Leon Lemmer: Peter Hitchens oor die ontaarding van die Britte
Christopher Hitchens (1949-2011) was ‘n radikale, konfronterende, marxistiese joernalis wat baie polemieke met sy omtrede uitlatings ontketen het. Saam met Richard Dawkins, Daniel Dennett en Sam Harris was hy een van die grondleggers van die militante Nuwe Ateïsme. In sy latere lewe is Hitchens daarvan beskuldig dat hy polities (meer) regsgesind geword het, bv vanweë
Lees verder: Leon Lemmer: Peter Hitchens oor die ontaarding van die Britte
Karel Combrinck: Skoorsoek
Die ou aardbol van ons word by die dag ‘n gevaarliker plekkie om op te leef. Pas het pres. Trump die geleentheid van ‘n staatsbesoek aan die VSA deur die Poolse president, Andrzej Duda, gebruik om aan te kondig dat hy die Amerikaanse troepemag in Duitsland gaan verminder en ‘n sekere persentasie daarvan na Pole
Sydney Gregan: Die oorlog om jou siel
Alle oorloë begin en eindig in jou denke. Geen oorlog word net deur fisieke kragte bepaal nie. Dink maar aan die nederlae van Amerika in Viëtnam en nou in Siriē. Die groot Amerikaanse oorlogsmasjien se kop was nooit reg vir daardie gevegsterrein nie en daarby het die Amerikaanse soldaat nie geweet wat die doel van