Stel jou voor die onbeholpe speurders uit die 2004-fliek Starsky & Hutch kry die kernkodes en ’n Gulfstream-straler in plaas van ’n polisiewapen en ’n Ford Gran Torino in die hande. Skakel gerus net die aandnuus aan om toe te kyk hoe die twee eiendomsmagnate Steve Witkoff en Jared Kushner deur wêreldpolitiek strompel; dit is die
Lees verder: Starsky en Hutch: Hoe diplomasie in ’n 1970’s-speurderkomedie ontaard het
