‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul eise gehoor gegee het. Die selfaangestelde leidster van die groepie marxistiese radikales heet Carina Papenfus
Lees verder: Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook
