Pieter Mulder: Tim en Roelf onthou verkeerd – die NP het g’n plan gehad nie

Volgens dr. Pieter Mulder het die ANC reeds lank voor die grondwetlike onderhandelinge ‘n duidelike strategie gehad, terwyl die Nasionale Party sonder vaste onderhandelingsvoorwaardes die proses betree het.

Lees verder: Pieter Mulder: Tim en Roelf onthou verkeerd – die NP het g’n plan gehad nie

Nog twee verdagtes in Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak in die hof

Die korrupsieondersoek by die Tembisa-hospitaal duur voort. Twee verdere inhegtenisnemings plaas die beweerde misbruik van openbare gesondheidsfondse van R635 miljoen opnuut onder die soeklig.

Die korrupsieondersoek by die Tembisa-hospitaal duur voort. Twee verdere inhegtenisnemings plaas die beweerde misbruik van openbare gesondheidsfondse van R635 miljoen opnuut onder die soeklig.

Lees verder: Nog twee verdagtes in Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak in die hof

Protes in Simonstad oor verskuiwing van bobbejane

Die verskuiwing van ’n trop bobbejane uit Simonstad na ’n wildopvangsentrum het hewige protes onder plaaslike inwoners en diereregte-aktiviste ontlok. Die Stad Kaapstad hou egter vol dat die stap noodsaaklik was om die toenemende konflik tussen mense en bobbejane te beperk. Volgens The Guardian is die Waterfall-trop, wat uit 44 bobbejane bestaan, Vrydag en Saterdag

Lees verder: Protes in Simonstad oor verskuiwing van bobbejane

Die geboorte van ‘n multipolêre wêreldorde: Waarom die Weste stadig verval

Deur Johann Theron Die Westerse wêreld beleef ‘n ingrypende politieke en ekonomiese oorgang. Maar terwyl sommige kommentators ‘n gewelddadige ineenstorting voorspel, dui die beskikbare tekens eerder op iets anders: ‘n langdurige verswakking van staatsinstellings, ekonomiese vermoë en politieke besluitneming. Intussen word ‘n nuwe multipolêre wêreldorde gebore. Die geboorte van die neoliberale wêreldorde in 1991 was

Lees verder: Die geboorte van ‘n multipolêre wêreldorde: Waarom die Weste stadig verval

Starsky en Hutch: Hoe diplomasie in ’n 1970’s-speurderkomedie ontaard het

Stel jou voor die onbeholpe speurders uit die 2004-fliek Starsky & Hutch kry die kernkodes en ’n Gulfstream-straler in plaas van ’n polisiewapen en ’n Ford Gran Torino in die hande. Skakel gerus net die aandnuus aan om toe te kyk hoe die twee eiendomsmagnate Steve Witkoff en Jared Kushner deur wêreldpolitiek strompel; dit is die

Lees verder: Starsky en Hutch: Hoe diplomasie in ’n 1970’s-speurderkomedie ontaard het

Kan SA weer ’n blanke president kry?

Raak die maatskaplike en ekonomiese verval in Suid-Afrika so erg dat selfs die breë massa swart kiesers heimlik na blanke regering begin terugverlang? Onlangs lees ek ’n artikel deur ’n linkse swart skrywer, Simion Mashego, waarin hy so iets bespeur. Soos hy dit stel, het die begunstigdes van staatstenders die lewensomstandighede van swart Suid-Afrikaners vererger.

Lees verder: Kan SA weer ’n blanke president kry?

Greta dryf die spot met Duitse kinders wat oor die klimaat staak

’n Virale videogreep uit Hubertus Koch se dokumentêr, Auf Panzern in die Klimakrise, het ontbloot hoe Greta Thunberg openlik die spot dryf met Berlyn se Fridays for Future-stakers. Toe daar vir haar gesê word dat die klimaatbetogings wat sy eens gelei het steeds plaasvind, lag sy spottend en vra: “Regtig? Doen hulle dit nog steeds?”

Lees verder: Greta dryf die spot met Duitse kinders wat oor die klimaat staak

Springbokke verloor naelskraap teen Frankryk in Parys

PARYS, 14 November 2026 – Die Springbokke het Vrydagaand ‘n dramatiese terugvegpoging teen Frankryk geloods, maar uiteindelik met 21–19 in die Stade de France vasgeval. Die Franse het daarmee hul eerste tuisoorwinning oor Suid-Afrika in 21 jaar behaal.

Lees verder: Springbokke verloor naelskraap teen Frankryk in Parys

Thabo Mbeki se vyf opeenvolgende mislukkings

Die Thabo Mbeki-stigting se omvangryke publikasie, The United States of America and the Future of the Afrikaners in South Africa, probeer die huidige spanning tussen Suid-Afrika en die Verenigde State verklaar. Dit bied terselfdertyd ‘n verdediging van die politieke bedeling wat in 1994 tot stand gekom het.

Lees verder: Thabo Mbeki se vyf opeenvolgende mislukkings

VSA beweeg om Russiese gasvloei na Europa via Nord Stream te beheer

Te midde van stygende energiepryse, dui onderhandelinge agter die skerms tussen Washington en Moskou op ’n dramatiese verskuiwing in wêreldwye energiepolitiek: die Verenigde State posisioneer homself om as ’n tussenganger op te tree wat Russiese gaslewerings na Europa beheer.

Lees verder: VSA beweeg om Russiese gasvloei na Europa via Nord Stream te beheer