President Jacob Zuma is van mening dat die Suid-Afrikaanse gemeenskap verdeel is in vyandige kampe. Zuma het Sondag gesê: “Die samelewing as ‘n geheel is meer en meer verdeel in twee groot vyandige kampe in twee groot klasse direk teenoor mekaar, bourgeoisie en proletariaat …,” het hy gesê met verwysing na die Kommunistiese Party se
Verbod op ‘kinderporno-fliek’ opgehef
‘n Verbod is Saterdag opgehef op ‘n film wat as “kinderpornografie“ beskryf is oor ‘n sekstoneel tussen ‘n swart onderwyser en ‘n swart minderjarige leerling. Die plaaslike film “Of good report“ is toegelaat nadat ‘n klag deur die organiseerders van die Durbanse International Film Festival gelê is, waar dit bedoel was om verlede week te
Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook
‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul eise gehoor gegee het. Die selfaangestelde leidster van die groepie marxistiese radikales heet Carina Papenfus
Lees verder: Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook
Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner
Verdien Coen Steytler, Vader van die Poort van Afrika, om met Bartolomeu Dias, Vader van die transatlantiese Slawebedryf, geassosieer te word? Marthinus van Bart skryf soos volg. Die Kaapse stadsraad het met sy onlangse naamsverandering van Coen Steytler-rylaan in Roggebaai na Walter Sisulu Boulevard, ter ere van dié ANC-struggleheld, in sy onsensitiwiteit en onkunde vir
Lees verder: Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner
Simpatie vir Spaanse treinslagoffers maar nie vir vermoorde boere
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Roodt se Facebook-blad Vandeesweek het daar ‘n treinramp in Spanje plaasgevind waarin 80 mense omgekom het, een en almal blanke Spanjaarde. Nietemin het “president Jacob Zuma sy meegevoel… met Spanje se eerste minister Mariano Rajoy betuig”. Sekerlik voel ons almal spyt oor die Spaanse treinramp wat
Lees verder: Simpatie vir Spaanse treinslagoffers maar nie vir vermoorde boere
Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners
Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar het ons dit, die woord, verkry vanuit die hoogte, per bromponie afgelewer, uitgedink onder ‘n
Lees verder: Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners
Naspers, universiteite en Afrikaans
deur Leon Lemmer Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus tot doktor sal daar verwerf kan word. In veral die VSA is daar groot sake-ondernemings
Nog Naspers-haatspraak teen Afrikaners
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. As enige iemand nog hoegenaamd enige twyfel gehad het oor die moedswillige propagandaveldtog wat uit Naspersgeledere teen Afrikaners gevoer word, hoef hulle slegs hierdie berig in die Beeld van 27 Julie, 2013, te lees. Of nee, wag, die term berig is heeltemal te vleiend
Lesers, adverteerders en media
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Roodt se Facebook-blad Enkele gedagtes oor die stand van media in Afrikaans. Elders hier verskyn ‘n berig oor reklamebesteding op digitale media in Suid-Afrika. Dit is net 2% – teenoor 35% in die VSA! Ook word advertensiemaatskappye beoordeel, nie op die hoeveelheid produkte wat die advertensie
Suid-Afrika ver agter wat internetreklame betref
Suid-Afrikaanse maatskappye bestee slegs 2% van hul reklamebegrotings aan digitale media, terwyl dié syfer in die VSA reeds op 35% staan. Die meeste advertensiegeld word op radio en TV uitgegee, wat 63% van die koek ontvang en 30% op gedrukte media. Volgens die digitale bemarkingsmaatskappy Amorphous is die syfer in SA geweldig laag. Sy uitvoerende
Lees verder: Suid-Afrika ver agter wat internetreklame betref
