Sneeu het uitgesak oor Tafelberg in Kaapstad, ‘n rare gesig. Die weerkantoor sê ligte sneeu lê op die pieke van die berg, wat een van die wêreld se nuwe sewe wonders is. Dit het ook gesneeu in Ceres en die Simonsberg-omgewing naby Stellenbosch. Berigte is ook ontvang van sneeu in die Du Toitskloofpas tussen die
Britse parlement stem teen Siriese aanval
Die Britse stem teen ‘n militêre aanval in Sirië is ‘n taai klap vir premier David Cameron se binnelandse politieke lotgevalle. Sedert hy die amp in 2010 opgeneem het, is hy by verskeie geleenthede ondermyn nie net deur opposisiepartye nie, maar ook deur elemente in beide sy eie Konserwatiewe Party en die liberales, die junior
Britse bom uit Vryheidsoorlog eis plaaswerker
Die bom wat die lewe gekos van een endrie plaaswerkers beseer het, is glo ‘n oorblyfsel uit die Tweede Vryheidsoorlog. Woensdag, is David Sithole (24) dood toe die bom wat hy probeer oopsny het met ‘n asetileenvlam, ontplof het. Jabu Mahlangu, Moses Mahlangu en David Masilela het ernstige brandwonde in die ontploffing opgedoen. Die bom
Vakbonde weier om salariseise aan te pas
Die Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie. Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon tot dusver bereik word nie. Werkgewers het dit onomwonde gestel dat hulle nié enige salarisverhogings
Werker wat in masjien val, kritiek
‘n Werker is in ‘n kritieke toestand nadat hy in ‘n masjien geval het, het paramedici gesê. Die voorval het in Isithebe, noord van Durban, plaasgevind. Chris Botha, woordvoerder van Netcare, het gesê dit is nie bekend hoe die man in die masjien geval het nie. Die masjien word gebruik om houtvorms te maak. Die
SA-kameraman in Egipte aangehou
‘n Suid-Afrikaanse kameraman en fotograaf, Adil Bradlow, word in Egipte aangehou, het Al Jazeera berig. Bradlow word glo saam met drie ander kollegas deur die militêre junta in Kaïro aangehou. Al vier joernaliste Wayne Hay, Russ Finn en Baher Mohammed werk vir Al Jazeera en is sedert Dinsdag in aanhouding. Al Jazeera het die Egiptiese
KykNET, Beeld en die jongste heksejag oor ‘rassisme’
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Soos daar vandag in beide Beeld en die Engelse dagblad The Times berig word, is ‘n kunsmatige uitbarsting rondom ‘n rubriek van dr. Louis Mabille wat op hierdie webblad verskyn het, geskep. ‘n Naspers-rubriekskrywer en dosent van UJ, dr. Piet Croucamp, het
Lees verder: KykNET, Beeld en die jongste heksejag oor ‘rassisme’
SANDF kan nie skerpskutteraksie bevestig nie
Die weermag kon nie bewerings bevestig of ontken deur die militêre vakbond SANWU dat Suid-Afrikaanse skerpskutters, wat in diens van die Verenigde Nasies is, ses M23-rebelle in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo doodgeskiet het nie. Die vakbond se nasionale sekretaris, Pikkie Greeff, sê die voorval het in die Goma-gebied gebeur. ‘n
Beloon misdaadinligting
“‘n Plan om ‘n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,” sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad. Hy sê dit was lankal nodig aangesien Suid Afrika se publiek
VF+ vra dat Aarto dadelik afgeskaf word
Dit is nou duidelik dat Aarto ‘n mislukking is en niks minder is nie as ‘n peperduur Wit Olifant en die Vryheidsfront Plus versoek opnuut dat dit afgeskaf word om verdere onnodige vermorsing van geld te vermy, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Die VF Plus het ‘n parlementêre
