Tuberkulose maai onder mynwerkers

Maandag word gewy aan die stryd teen tuberkulose wêreldwyd om bewustheid aan te help. Soos met misdaad, is Suid-Afrika ook hoog op die lys lande waar hierdie siekte voorkom. Die tema vanjaar is: “Bereik die drie-miljoen”. Dit is die aantal mense, uit die sowat 9-miljoen mense met TB, wat na raming jaarliks wêreldwyd oor die

Lees verder: Tuberkulose maai onder mynwerkers

De Hoopdam vandag amptelik geopen

Die De Hoopdam, wat die dertiende grootste dam in die land sal wees, sal na verwagting ‘n 347 miljoen kubieke meter reservoirkapasiteit hê. President Jacob Zuma sal vandag die multi-miljoen-randse dam in Limpopo open. Dit het vyf jaar geduur om die dam te bou. Die minister van Waterwese, Edna Molewa en die premier van Limpopo, Stanley

Lees verder: De Hoopdam vandag amptelik geopen

DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg

Niekie van den Berg, die eertydse radio-omroeper wat tot onlangs as DA-parlementslid gedien het, het vanoggend tydens ‘n TV-onderhoud op KykNET die DA as “die party van benadeling” bestempel. Van den Berg het intussen na die Vryheidsfront Plus oorgeloop. Op die vraag, “Sou jy by die DA gebly het as jy nie so laag op

Lees verder: DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg

NFP hoop om KZN in te palm

Die leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het haar hoop uitgespreek dat die party ná die verkiesing op 7 Mei in beheer van KwaZulu-Natal sal wees. Sy het in Tembisa gepraat by ‘n geleentheid ter viering van die party se derde bestaansjaar, het RSG berig. Die NVP se verkiesingsmanifes is ook bekend gemaak. Sowat

Lees verder: NFP hoop om KZN in te palm

Boer doogeskiet, vrou met panga gekap

‘n Boer is Sondagoggend in Groot Marico in Noordwes  in die jongste plaasaanval vermoor. Die eienaars van die Sumsaren-wildreservaat, Koos Erasmus (59) en sy vrou, Martie (54), is deur drie swartes in hul huis aangeval. Die swartes het die huis deur ‘n badkamervenster binnegeding en Erasmus in sy slaapkamer doodgeskiet. Hulle het daarna sy vrou met

Lees verder: Boer doogeskiet, vrou met panga gekap

Rasstellende aksie moet weg!

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg van huidige regeringsbeleid baie goed uitdruk. Rasse word getel en rasse word in ‘n rangorde

Lees verder: Rasstellende aksie moet weg!

Louis Changuion oor die grondkwessie

deur Leon Lemmer Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die aanloop tot die verkiesing is grondhervorming weer hoog op die agenda van veral die ANC.

Lees verder: Louis Changuion oor die grondkwessie

Bodem boek II, 12: Die lys

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 11. Die Volkswagen se enjin verstil en vier van die insittendes klim met stywe, bewerige bene af. Ylbaard, wat die kar bestuur het, gaan sit skielik by die voorwiel, so vinnig dat sy breë sitvlak teen die teer pof. ʼn Passasier

Lees verder: Bodem boek II, 12: Die lys

Bodem boek II, 11: Die bres

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 10. ʼn Wag verskyn aan die anderkant van die hek, behoedsaam, mik-mik soos ʼn koedoekoei by ʼn watergat. Hy is gewapen, nie met ʼn vuurwapen nie, want dié is reeds maande lank deur EPS verbied, maar met ʼn halfmeterlang skietding met

Lees verder: Bodem boek II, 11: Die bres