praag.co.za

Instandhouding aan praag.co.za

Written by

in

,

disqusBy tye mag die Disqus-kommentaarstelsel afgeskakel word soos wat ons instandhouding aan praag.co.za doen. Jammer vir die ongerief.

Comments

23 responses to “Instandhouding aan praag.co.za”

  1. jan Avatar
    jan

    Dis gaaf Dan dat julle huisskoonmaak.

    Ek kry jou en Karen en die span regtig jammer.

    Ek is oortuig dat BertO Bokryer ook as Leana oa skryf.
    Kompleet soos Matt Heyns [en Sambok] onder veelvuldige aliase ten einde die hele webwerf / koerant te sabolteer. Matt met sy lasterlike Bybelpolimiek drywery het vir dekades sedert Dieter Gerhard se tyd Naspers gesaboteer…Hys ook ‘n Vrymesselaar. Hyt duisende reaksies uitgelok met een lasterlike skrywe oor die Bybel waarvan die HELFTE hy self was met verskillende name.
    Godlose Oom Perskor Thys versamel afduimpies op Rapport en word nou ook daar geblok.

    So die hel is los sodra die Afrikaner Christene opstaan vir hul eie selfbeskikking.

    As julle hierdie aanslag suksevol kan besweer het FN ‘n goeie kans op sukses.
    Ek hoop van die beste
    Seenwense van ,my kant af.

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Jan: “So die hel is los sodra die Afrikaner Christene opstaan vir hul eie selfbeskikking.

      As julle hierdie aanslag suksevol kan besweer het FN ‘n goeie kans op sukses.
      Ek hoop van die beste

      Seenwense van ,my kant af.”

      Jan, ek salueer enige mens wat nie sy geloof as ‘n “geheime tak” van sy/haar bestaan beskou nie. Jy weet dat ek nie fanatikusse insluit wat ‘n bom in sy “bybel” versteek nie.

      Baie dankie vir jou insiggewende bydraes – al beskou jy takt en ‘n “das” in jou skrywes as benede jou waardigheid. 😉 Ek sê dit met ‘n goedige glimlag – omdat ek agter jou “byt” aan party – nogsteeds ‘n goedhartige en opregte mens sien.

      Nie een hier stem met alles wat ander sê saam nie – wat ons wel moet nastrewe is om nie ‘n mens se selfrespek en waardigheid te verloor – en banaal familiêr te raak teenoor mekaar nie. Die lyn tussen platvloerse onbeskofte gedrag en bloot driftig raak, is nie iets wat almal begryp of respekteer nie.

      Nogmaals dankie vir jou eerlikheid en konsekwentheid.

      Vrede en goeie wense vir jou, aan en ander by Praag.

      1. BertO / Uhuru Guru Avatar

        Dolk ek is innig bly om te sien jy het die woord “konsekwentheid” in jou woordeskat opgeneem, mooi man! Nou moet jy nog net daad by woord voeg en die semantiese betekenis daarvan vertolk in jou handel en wandel. Die hoop beskaam egter nie!

      2. Leana Avatar
        Leana

        Jan, ek hoop van harte dat jou papsak nou leeg gedrink is. Hopelik is jy nou meer wakker as vanoggend, Ek beskou dit as ‘n GROOT kompliment dat jy dink Leana is ook BartO. Baie dankie dat jy my so hoog ag, ek waardeer opreg! Tog snaaks dat diegene wat my ken jou nie reghelp nie. Hoe lamsakkig het ons ou volkie geword, foeitog, en julle wil oorlog toe met sulke papbroeke ?

        1. Arnieann Avatar
          Arnieann

          Daar kan mos nou geen onduidelikheid wees met wat ons hier sit nie nê Leana. Laat dit nou sommer dien as bewys waarom ek en Bert reageer soos ons doen.
          Ek het wel hierdie skrywe van hom privaat onder twee persone se aandag gebring.

          1. Leana Avatar
            Leana

            Kom ons noem hul van nou af die Judas Iskariote van ons samelewing Arnie. 🙂 Sou ook Judas Idiote genoem kon word maar dit sou ‘n belediging wees vir ander idiote.

    2. BertO / Uhuru Guru Avatar

      Vaderland, is daar GEEN artikel wat jy nie sal kom besmet met jou snedige Israelvisie snert nie? Ek het nuus vir jou – Dr Dan is ‘n tikkie te gesofistikeerd om deur jou onsamehangende Boere-Taliban gebabbel verlei te word, en nog minder vir jou skaamtelose propagandamakery namens ‘n walglike sodomis en kinderverkragter wat Bybel in die hand op jong weerlose wesies jag maak.

    3. Leana Avatar
      Leana

      Juis Jan se tiepe wat loop met Die Bybel onder die arm en die duiwel in sy anus. Pateties Jan !!

  2. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
    Trippie vir Front Nasionaal

    Die mens se beste vriend … is hierdie nie ‘n pragtige voorbeeld van hoe ons mekaar moet lei en op die regte pad hou.

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Dankie vir die deel Trippie – dit is werklik roerend…

      ‘n Ware vriend is ‘n gawe van God. Maar deur selfsug en jaloesie vergaan dit, wat ‘n seën moes wees.

      Die hond is aan die mens gegee – om vir hom te wys hoe opreg, behulpsaam, sonder afguns of nyd – onselfsugtig-liefdevol ‘n vriend behoort en kan te wees.

      1. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
        Trippie vir Front Nasionaal

        https://www.youtube.com/watch?v=FW5SRBfBjYQ#action=share
        Is hierdie nie om van te huil nie ! Nogmaals ‘n bewys hoe wonderlik die SKEPPING is … mens en dier se verhouding. AI !

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Absoluut aangrypend!

        2. Willy Avatar
          Willy

          Ag, is dit nie ‘n nostalgiese verhaal uit Alice in Wonderland nie? Ek pik sommer ‘n traan.

        3. Dolk Avatar
          Dolk

          Trippie… Ek staan verstom wanneer ek psigopate teëkom…

        4. Leana Avatar
          Leana

          Is diere inderdaad nie meer getrou as die mens nie Trippie.
          Waarlik ‘n aangrypende verhaal.

          1. Willy Avatar
            Willy

            Vernaam sekeres hier op die forums Leana. Party se krake wys! Beter sonder party as met party!

    2. Leana Avatar
      Leana

      Pragtig Trippie.

    3. JAVR Avatar
      JAVR

      Dis soooo pragtig Trips! Ek het dit al gesien op TV en dit is voorwaar wonderlik hoe sy bygestaan word! Ek kyk die diere programme want mens leer soooooo baie by hulle!!

  3. Leana Avatar
    Leana

    Trollanatomy

    1. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Ja Leana, No 16 word net gebruik vir die Rekenaar-Kombuis-Badkamer driekamp.

  4. theoprinse Avatar
    theoprinse

    off topic

    Geert Wilders gaat door !

    De pers verklaring gister is een ijzersterke performance genoemd door Kees Boonman en zaterdag Eenvandaag peiling ‘PVV-aanhang houdt vertrouwen in Wilders’.

    Na uitlatingen van VVD fractievoorzitter Halbe Zijlstra is nu duidelijk geworden dat PKN theoloog Joram van Klaveren al een jaar samen zweerde met links CDAer Doekle Terpstra en met eruit-stamper Roland van Vliet tegen de PVV.

    Geert Wllders heeft een paar dagen geleden bij de gemeenteraads-verkiezingen in Den Haag gezegd dat de verklaringen over criminele buitenlandse gemeenschappen in Nederland de opmaat zullen zijn naar de Europese verkiezingen.

    De Europese verkiezingen zullen gaan tussen de anti Europa PVV en de eurofiele D66 tegen de achtergrond van de verkiezing van de liberaal en Oekraine annexator Guy Verhofstadt tegen de Gerhard Schroder Gazprom verslaafde sociaal democraat Martin Schulz..

    Hans Wiegel zei in Buitenhof dat hij net als ik van de week bij Omroep Zeeland live in de uitzending – dat D66 vanachter de coulissen het vuile spel entameert van de links politiek correcte NOS, van multicultureel Nederland en met name van de PvdA sociaal democratie om hun zware verkiezingsnederlaag tot en met de roep vanuit de PvdA voor het opstappen van Greenpeacer Samson en Spekman te maskeren en uit te stellen.

    Ook herhaalde Wiegel dat Rutte II nog steeds GEEN senaat meerderheid heeft. Ook zei Wiegel dat D66 van Hans van Mierlo niet meer de anti liberale partij is zoals nu onder Alexander Pechtold

    CONCLUSIE: zolang D66 deus ex machina vanuit de coulissen zwijgend toeziet op de NOS hetze tegen PVV in samenhang met uitstel einde Rutte II blijven veel gematigde PVVers in twijfel over 10 jaar oude PVV programma standpunt Stop Immigratie uit islamitische landen.

    2. Ideologisch is onder Pechtold D66 – zoals blijkt uit de eerste regel in de inleiding op het D66 programma – gebaseerd op de verheerlijking van het anti burgerrechten en pro individuele mensenrechten INDIVIDUALISME !
    De joods religieuze senior editor van de Jerusalem Post Caroline Glick verheerlijkt in haar speech tijdens het Genocidal Axis debat OOK dit soevereine verlichte monarchistische individualisme van de Engelse idealistische filosoof Thomas Hobbes (1588-1679).
    http://nl.wikipedia.org/wiki/Thomas_Hobbes

    Glick zegt|: You know, the whole concept of the modern state is based upon the philosophical works of men like John Felton and John Locke, Thomas Hobbs; who were Hebrew scholars who based their whole concept of a modern state that these men put together on the rule of law, on divine law, meaning that man could not be a totalitarian because we are not God. Meaning that there was no way you could not question authority, because men are imperfect. And therefore, if you have a man who is your ruler, he cannot be perfect, because he’s not God.

    And that was the whole concept of limited government. The whole concept of a modern state was based on the Hebrew Bible. And it was transported from the British Enlightenment to the New World through the American forefathers, Founding Fathers. And it was the basis of all the institutions of checks and balances and limited government in this country, and of communalism as opposed to a central church, a hierarchical church
    Why the Jews? Caroline Glick explains the roots of genocidal Jew hatred.
    http://www.youtube.com/watch?v=_63GLG15hBo

    Het liberalisme van de VVD van Hans Wiegel is van het vroege industrialisme van het utilitarisme van Jeremy bentham (1748-1832), Adam Smith (1723-1790) etc.
    http://nl.wikipedia.org/wiki/Jeremy_Bentham
    http://nl.wikipedia.org/wiki/Adam_Smith

  5. JAVR Avatar
    JAVR

    Jammer dis in Engels….

Leave a Reply