Die nuwe eboek-opstel deur Dan Roodt in Engels, Raiders of the lost Empire: South Africa’s ‘English identity, waarvan daar verlede Sondag ‘n uittreksel in Afrikaans verskyn het, is nou beskikbaar teen slegs R30 of $3 via PayPal op praag.org. Die boek beslaan ongeveer 27 500 woorde, wat gelykstaande is aan 80 tot 100 gedrukte bladsye.
Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf
Wanneer dit kom by die definisie van sinvolle ekonomiese beleid vis-à-vis Oos-Europa, kan Duitsers beter staatmaak op die Sosiaal-Demokrate as die Atlanties-gesinde Christen-Demokrate. Dit was die CDU se Adenauer Stiftung wat probeer het om bokskampioen Vitali Klitschko as die volgende president van die Oekraïne in Desember verlede jaar aangewys te kry, maar het nie rekening
Lees verder: Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf
Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite
Wat ek veel eerder in ANC-koppe wil inhamer, is dat Afrikaans wesenlik ‘n Europese taal is, dat Afrikaners oor eeue hierdie land opgebou en ontwikkel het.
Wat ek veel eerder in ANC-koppe wil inhamer, is dat Afrikaans wesenlik ‘n Europese taal is, dat Afrikaners oor eeue hierdie land opgebou en ontwikkel het.
Lees verder: Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite
Valke slaan toe op diamanthandel, rig skade aan verkeerde huis
Die Valke het 17 mense in hegtenis geneem nadat hulle op ‘n onwettige diamanthandelnetwerk in vier provinsies gelyktydig toegeslaan het. ‘n Woordvoerder sê die mense is in Kimberley, Bloemfontein, Johannesburg en Vryburg in hegtenis geneem. Sommige van die mense het reeds in die hof verskyn en is op borgtog van tussen R50.000 en R500.000 rand
Lees verder: Valke slaan toe op diamanthandel, rig skade aan verkeerde huis
Raad vir Geowetenskap sê skudding was 3,8 nie 4,6
Die Raad vir Geowetenskap, sê die aardbewing wat Suid-Afrika Vrydagoggend vroeg getref het, was 3,8, en nie 4,6 soos deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) aangedui nie. “Dit is dieselfde gebeurtenis. Die USGS meting word gedoen deur ‘n masjien, en die stasies wat hulle gebruik is nie in die nabyheid van die aardbewing soos wat
Lees verder: Raad vir Geowetenskap sê skudding was 3,8 nie 4,6
Zoeloe-treffer teen Indiërs gemik
Mbongeni Ngema se liedjie AmaNdiya [Indiërs] het in 2002 vir ‘n opskudding gesorg. Twaalf jaar later hou die Zoeloes nog ewe min van die Indiërs en nog ‘n treffer Umhlab ‘Uzobuya [Terug na die grond] verwys ook neerhalend na Indiërs. Hulle is ‘n “ou-ou probleem” en moet “terug oor die see” of hulle gaan “aksie”
Tutu sê rugby is te wit
Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, buikspreker van Brittanje, sê Suid-Afrika verdien ‘n Springbokspan wat sy reënboognasie verteenwoordig. “Nou, byna 20 jaar later, betreur ek die skilpad-tempo waarteen transformasie op die hoogste vlak gedoen word,” het hy gesê in ‘n brief aan die Cape Times. Tutu het kritiek uitgespreek oor die SA Rugby-unie (Saru) vir die pas
Chaos breek uit in parlement
President Jacob Zuma se antwoorde op parlementêre vrae het in die slag gebly weens die chaos wat Donderdagmiddag in die Nasionale Vergadering uitgebreek het toe die EFF geweier het om sy antwoord oor Nkandla te aanvaar. Die antwoorde is later per e-pos uitgestuur. Die Speaker in die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete het intussen om verskoning
Skepper van Liewe Heksie na Blommeland
Verna Vels, skepper van die geliefde Afrikaanse heksie is na Blommeland sê haar lesers. Die skrywer van die gewilde Liewe Heksie-reeks, is in die ouderdom van 81 jaar oorlede. Sy het stil in haar slaap by haar huis in Johannesburg heengegaan aan kanker. Vels het in Junie vanjaar haar 81ste verjaardag gevier. Die eerste Liewe
Plaasmoordbeskuldigdes wat bejaarde doodmartel se saak uitgestel
Drie swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 79-jarige pensioentrekker tydens ‘n plaasaanval vermoor het, het Donderdag in die Lephalale-landdroshof in Ellisras verskyn, het die polisie in Limpopo gesê. Die saak is tot 30 September uitgestel vir verdere ondersoek, het kol. Ronél Otto gesê. Die mans is in hegtenis geneem ná die moord
Lees verder: Plaasmoordbeskuldigdes wat bejaarde doodmartel se saak uitgestel
