Drie swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 79-jarige pensioentrekker tydens ‘n plaasaanval vermoor het, het Donderdag in die Lephalale-landdroshof in Ellisras verskyn, het die polisie in Limpopo gesê.
Die saak is tot 30 September uitgestel vir verdere ondersoek, het kol. Ronél Otto gesê.
Die mans is in hegtenis geneem ná die moord op Koos Jonker. Hy is op 3 Augustus doodgemartel op sy badkamervloer aangetref in die wooneenheid wat hy gehuur het.
“Sy hande en voete was vasgebind en hy het ernstige wonde aan sy kop gehad weens die aanranding,” het Otto destyds gesê.
Die Gautengsepolisie het‘n beroep opdie publiek gedoen om met inligting na vore te kom watkan lei tot verdere arrestasiesinverband met diemoord op die voormaligeHeidelbergsepolisiedistrikskommissarisGerritMyburgh.
Die polisiehet Woensdag bevestigdat hulle ‘nsaak van moordenhuisroofondersoeknadat die gefolterde liggaam vandie voormalige polisiehoof op sy kleinhoewe gevind is.
Gerrit ‘Billy’ Myburgh (79), is glo met ʼn strykyster en kookwater gemartel voordat hy vermoedelik met sy eie klere verwurg is.
Die77-jarige het glo alleenop sykleinhoewe gewoon toe hy Maandag vermoor is.
Polisie het gesêdat sy liggaamis ontdek deursy niggieen‘n familievriendwat hom wou gaan besoek.
Die SAPDhet nie dié martelmoord geregistreer as ‘n haatmisdaad nie hoewel diehuidigeregime as ‘nondertekenaar van dieRoomse Statuutverplig word om dit te doen.
Dit sal slegsondersoek word as‘n gewone geval van moord enhuisbraak.
Diepolisie seKatlegoMogalehet gesê diehuis isgeplunderen viervuurwapens word vermis, asook Myburghse motor.
Myburgh se voertuig, ʼn swart Mazda 3, is tydens die voorval gesteel, maar later verlate naby Heidelberg opgespoor.
“Die voertuig is aan die brand gesteek en was heeltemal uitgebrand toe die polisie Dinsdagoggend in die vroeë oggendure daarop afgekom het,” het Mogale bygevoeg.
Volgens ʼn polisiebeampte, wat anoniem wou bly, is drie vuurwapens en ʼn polisiesabel van die toneel gesteel. Mogale kon dit vroeër egter nie bevestig nie en sê hulle wag nog vir die man se familie om vas te stel of daar iets uit die huis vermis word.