Deur Christo Landman Die onlangse “bitsige” korrespondensie van sekere rolspelers in sake die belang van selfbeskikking in die internasionale reg en betekenis daarvan vir Afrikaner selfbeskikking, noop my om die pen op te neem. Die beledigings wat my toegesnou is, het my weer onder die indruk gebring dat ons (die Afrikaners) nie ons selfbeskikking moet
Misdade teen die beskawing
deur Leon Lemmer Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na bewering net so goed soos B wie moet regeer, gevolglik het albei stemme dieselfde gewig. Ek
Wit Oktober
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die Rooi Oktober-veldtog, ‘n protesaksie van blankes teen die verval in Guptatopie en die diskriminasie wat ons ervaar, het heel voorspelbaar, redelik polemiek veroorsaak. Een bron van dié polemiek was te wagte: ‘n anglofiel uit die noordelike voorstede van Johannesburg was erg opgeklits in
AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie
Afrika-leiers by ‘n beraad in Addis Abeba in Ethiopië het besluit dat geen dienende Afrika-leier voor enige Internasionale Hof kan verskyn nie. Hulle het ook besluit om die VN Veiligheidsraad te versoek om by die Internasionale Strafhof aan te dring op die uitstel van die verhoor van die Keniaanse president Uhuru Kenyatta en die adjunkpresident
Lees verder: AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie
Vliegkampioen verongeluk by lugskou
‘n Wêreldberoemde kunsvliegkampioen, Glen Dell, is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy Red Bull Extra-vliegtuig by die Secunda-lugskou neergestort het. Dell oomblikke was besig met lugtoertjies waarin hy ‘n duikslag wou uitvoer sowat 100m van toeskouers. Hy kon nie die vliegtuig weer lig nie, het ‘n toeskouer, gesê. Hy het hoogte
Vrou deur ‘veiligheidswag’ verkrag
‘n Man wat hom as ‘n veiligheidswag voorgedoen het, is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n vrou in Pinetown, KwaZulu-Natal, verkrag het, het die polisie Saterdag gesê. Die vrou was Donderdag besig om inkopies te doen toe die man haar genader en van diefstal beskuldig het. Hy het die vrou beveel om saam met
AgriSA gaan help met bevolkingsregistrasie op plase
Die departement van binnelandse sake sal boerdery gemeenskappe regoor Suid -Afrika besoek om die immigrasiestatus van werkers te inspekteer, het minister Naledi Pandor by ‘n AgriSA-beraad Donderdag gesê. Die teenwoordigheid en die indiensneming van onwettige en ongedokumenteerde mense hou ‘n ernstige nasionale sekuriteitsrisiko in, het Pandor in Pretoria gesê . “Almal in Suid-Afrika moet gedokumenteer
Lees verder: AgriSA gaan help met bevolkingsregistrasie op plase
‘Polisie sal nie onwettige oproer by myne duld nie’
Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die regering sal nie anargie en wetteloosheid tydens dienslewerings-en arbeidsverwante betogings in die myngebiede duld nie. Mthethwa het buite Burgersfort in Limpopo gepraat waar hy die provinsiale Mynmisdaad-bestrydingsforum bekendgestel het. Verskeie gewelddadige betogings het vanjaar by myne op Burgersfort, Thabazimbi en Phalaborwa uitgebreek. Die minister sê die betogings
Lees verder: ‘Polisie sal nie onwettige oproer by myne duld nie’
Oproermakers by Tshepisong versper paaie
Betogers in die Tshepisong-lokasie aan die Wes-Rand het Donderdag ‘n vragmotor aan die brand gesteek. Motoriste is gevra om van alternatiewe roetes, soos Ontdekkersweg en die N12, te gebruik, het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie gesê. Konst. Vincent Mashiteng, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners betoog omdat hulle sedert verlede Saterdag sonder elektrisiteit is.
UJ-dekaan geskors oor geld wat verdwyn
Prof. Bheki Mamba, uitvoerende dekaan van die wetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg, is Donderdag geskors oor bewerings van finansiële ongerymdhede. “Prof. Mamba is ‘n uitsonderlike akademikus. Om dié rede en gegewe die erns van die bekommernisse, sowel as sy senioriteit, hanteer die universiteit dit met groot dringendheid,” het prof. Ihron Rensburg, die visekanselier, in
