Die De Hoopdam, wat die dertiende grootste dam in die land sal wees, sal na verwagting ‘n 347 miljoen kubieke meter reservoirkapasiteit hê. President Jacob Zuma sal vandag die multi-miljoen-randse dam in Limpopo open. Dit het vyf jaar geduur om die dam te bou. Die minister van Waterwese, Edna Molewa en die premier van Limpopo, Stanley
DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg
Niekie van den Berg, die eertydse radio-omroeper wat tot onlangs as DA-parlementslid gedien het, het vanoggend tydens ‘n TV-onderhoud op KykNET die DA as “die party van benadeling” bestempel. Van den Berg het intussen na die Vryheidsfront Plus oorgeloop. Op die vraag, “Sou jy by die DA gebly het as jy nie so laag op
Lees verder: DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg
NFP hoop om KZN in te palm
Die leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het haar hoop uitgespreek dat die party ná die verkiesing op 7 Mei in beheer van KwaZulu-Natal sal wees. Sy het in Tembisa gepraat by ‘n geleentheid ter viering van die party se derde bestaansjaar, het RSG berig. Die NVP se verkiesingsmanifes is ook bekend gemaak. Sowat
Boer doogeskiet, vrou met panga gekap
‘n Boer is Sondagoggend in Groot Marico in Noordwes in die jongste plaasaanval vermoor. Die eienaars van die Sumsaren-wildreservaat, Koos Erasmus (59) en sy vrou, Martie (54), is deur drie swartes in hul huis aangeval. Die swartes het die huis deur ‘n badkamervenster binnegeding en Erasmus in sy slaapkamer doodgeskiet. Hulle het daarna sy vrou met
Rasstellende aksie moet weg!
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg van huidige regeringsbeleid baie goed uitdruk. Rasse word getel en rasse word in ‘n rangorde
Louis Changuion oor die grondkwessie
deur Leon Lemmer Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die aanloop tot die verkiesing is grondhervorming weer hoog op die agenda van veral die ANC.
Bodem boek II, 12: Die lys
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 11. Die Volkswagen se enjin verstil en vier van die insittendes klim met stywe, bewerige bene af. Ylbaard, wat die kar bestuur het, gaan sit skielik by die voorwiel, so vinnig dat sy breë sitvlak teen die teer pof. ʼn Passasier
Instandhouding aan praag.co.za
By tye mag die Disqus-kommentaarstelsel afgeskakel word soos wat ons instandhouding aan praag.co.za doen. Jammer vir die ongerief.
Bodem boek II, 11: Die bres
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 10. ʼn Wag verskyn aan die anderkant van die hek, behoedsaam, mik-mik soos ʼn koedoekoei by ʼn watergat. Hy is gewapen, nie met ʼn vuurwapen nie, want dié is reeds maande lank deur EPS verbied, maar met ʼn halfmeterlang skietding met
Front Nasionaal teen Kovsie-‘transformasie’
Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die UV se koshuisbestuur. Volgens Anell Fourie, woordvoerder vir onderwys van Front Nasionaal, “ontstaan tradisie en
