Die EFF-leier Julius Malema het meer Twitter-volgelinge as die amptelike opposisie-leier, Helen Zille. Die hoof uitvoerende beampte van Apurimac Media het Dinsdag gesê die sosiale media gee politici insig oor hoe hul politieke veldtogte deur aanlyngehore voor die algemene verkiesing ontvang word. Die verkiesing van 2014 is Suid-Afrika se eerste digitale verkiesing. Die EFF van Malema
Lees verder: Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing
