praag.co.za

Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing

Written by

in

,

jujuDie EFF-leier Julius Malema het meer Twitter-volgelinge as die amptelike opposisie-leier, Helen Zille.

Die hoof uitvoerende beampte van Apurimac Media het Dinsdag gesê die sosiale media gee politici insig oor hoe hul politieke veldtogte deur aanlyngehore voor die algemene verkiesing ontvang word.

Die verkiesing van 2014 is Suid-Afrika se eerste digitale verkiesing.

Die EFF van Malema het die meeste Twitter-volgelinge, met 426.755, gevolg deur die Demokratiese Alliansie met 391.811.

ANC-president Jacob Zuma het 314.149 Twitter.volgelinge, terwyl Agang SA se leier Mamphela Ramphele net 40.066.

Tussen 8 en 14 Maart het Zille 43 keer getwiet, Malema 13 keer, Ramphele 9 keer en Zuma nie een keer nie.

Zille het ‘n “betrokke” Facebook-gehoor, met 6463 gebruikers wat klets oor die kommentaar sy pos, in vergelyking met Malema se 142 en Ramphele se twee.

Niemand het met Zuma gesels nie. Bronne binne die DA sê die Facebook-stryders word aangesê om die blad lewendig te hou.

In terme van Facebook se “hou van”, was Malema aan die voorpunt met 79.700, Zuma met 38.776 , gevolg deur Ramphele met 2496.

Zille het geen gehad nie, want sy het nie ‘n toegewyde Facebook-onderwerpblad nie.

Die DA het die meeste Facebookvriende, met 71.377, die EFF het 64.477 en die ANC het 58.176.

Comments

19 responses to “Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing”

  1. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
    Trippie vir Front Nasionaal

    He he he he he he he he he he he
    He ha ha he ho ho verstik he he he !
    Eish !!!! Weet Zuma hoe om te TWEET ?
    Intussen soek ek Malema se kop op ‘n skinkbord – verkieslik ‘n plastiek een gekoop by OK Bazaars … of is dit nou Mr Price !

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Wonder of hy kan lees of skryf – wat nou nog tweet.

      1. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
        Trippie vir Front Nasionaal

        … ek twyfel, maar wat ek wel weet, hy kan aanteel en ‘n konyn ‘n goeie “go” gee 😉

    2. Leana Avatar
      Leana

      Biggest reward is to get rid of him !

      1. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
        Trippie vir Front Nasionaal

        SKERP !!!!!

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hierdie rakker het meer steun as wat ons en selfs die ANC besef. Soos ek dinge sien gaan die EFF die amptelike opposisie wees na hierdie verkiesing. Dit sal rampspoedig vir hierdie land wees want die ANC sal ver links moet swaai om revolusie te probeer voorkom.

    Wat my egter pla is die “digitale verkiesing” – gaan ons elektronies stem? As hulle nie eers OUTA se webwerf en/of die polisie se webwerf kan sekuur hou nie, wat dan nou nog van die spul? Hoeveel is die buitelandse konsultante nou weer hiervoor betaal? Hoeveel korrupsie en omkoopgeld het nou weer gevloei? Digitale resultate is maklik om te streel (lees opvoeter, verkrag, verdraai, aanpas soos jy wil)

  3. Willy Avatar
    Willy

    “Niemand het met Zuma gesels nie” Oh my word! Nguni, probeer maar jy en jou aanhangers die rookseine uit te pak. Onthou, hierdie is die verligte eeu waar jy nie kon aanpas nie.

  4. Riempies Avatar
    Riempies

    Dit is die prys wat nie net ons nie maar die ANC ook gaan
    betaal vir al die geld wat na die swartes op grondvlak moes gaan en deur hulle
    laat verdwyn is in die regering se korrupte bodemlose put.

  5. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
    Trippie vir Front Nasionaal

    ‘Journalist’, “Mr. Malema, first of all, is it true that you are the bread winner in your family.”

    ‘Malema’, “ I am not hearing that allegation for the first time, I have been hearing it for some time, I know this allegation is coming from my political enemies who want to tarnish my image. I want to tell you that I have never been in any competition to win bread. Ask them where I won that bread. If anyone saw me entering a competition to win bread, then they must provide the evidence otherwise I will start suing anyone saying I am a bread winner, yes including you reporters and your newspapers.”

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Trip! En het jy nou vandag ‘n smile op hierdie dial gesit!!!

      1. Trippie vir Front Nasionaal Avatar
        Trippie vir Front Nasionaal

        … en hoekom skitter jy so in jou afwesigheid hier op Praag ? Selfs vandag is ‘n hele paar van die gereelde grapkaste (hehe) “missing in action” !

        Eintlik maar ‘n ou grappie, maar steeds van toepassing op die twee … uhmm … morone.

        1. Andrea Avatar
          Andrea

          Deesdae is dit vir my ‘n luukse om 5 minute op Praag te wees, my werk oorval my!

    2. Eric vir KWV Avatar
      Eric vir KWV

      Die grootste twit is JuliAss

  6. Andrea Avatar
    Andrea

    O gaats, hier gaan onse JuliArse alweer …

  7. theoprinse Avatar
    theoprinse

    Zuma liet huis voor 16,5 miljoen ‘beveiligen’
    President Jacob Zuma van Zuid-Afrika heeft zich ”onrechtmatig” omgerekend 16,5 miljoen euro uit de staatskas toegeëigend.

    Dat stelt openbaar aanklager Thuli Madonsela in een rapport over de’beveiligingsmaatregelen’ die de president op staatskosten voor zijn woning nam. De extra beveiliging bleek te bestaan uit onder meer een veestal, een zwembad en een amfitheater.

    Madonsela schrijft dat Zuma’s gedrag ”onverenigbaar” is met het presidentsambt en dat hij een redelijk deel van de kosten van de ‘beveiliging’ moet terugbetalen.
    http://www.nu.nl/buitenland/3730101/zuma-liet-huis-165-miljoen-beveiligen.html

  8. Leana Avatar
    Leana

    Gn wonder die EFF toon groei nie. Kyk waar loop soek hul stemme !

  9. Gas Avatar
    Gas

    Juju wen vir Zille op die internet? So dan is die swart internet gebruiker slimmer as die DA se wit en Afrikaanse stemmer. Maak sin

    1. Leana Avatar
      Leana

      Gas dink dit kan toegsekryf word aan die “Vinnige Vingers” internet sindroom.

  10. Riempies Avatar
    Riempies

    444 se jy na net n week – teenoor 4000 na 20/30 jaar van die Vryheidsfront plus? – nie sleg nie sal ek se.

Leave a Reply