Zuma, Poetin hou samesprekinge

Die Russiese president, Vladimir Poetin, en president Jacob Zuma het hulle bilaterale samesprekings in Moskou afgesluit, het RSG berig. Die twee leiers het tydens die vieringe van die 70 ste herdenking van die oorgawe van Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog samesprekings gevoer. Volgens ‘n verklaring deur die Presidensie het die twee leiers die status van

Lees verder: Zuma, Poetin hou samesprekinge

Eskom-gemors weens politiekery sê ekonoom

Dawie Roodt, ekonoom, het tot die gevolgtrekking gekom dat Suid-Afrika se ekonomie R360 miljard groter sou gewees het as Eskom beter bestuur was. Dawie Roodt het gesê kragonderbrekings kom voor weens voortdurende politieke inmenging. Eskom sukkel om die ligte aan te hou sedert verlede jaar. Eskom sê die nasionale netwerk is onder druk en word

Lees verder: Eskom-gemors weens politiekery sê ekonoom

Skietery in Switserland eis vyf

Die polisie in Switserland het bevestig dat vyf persone Saterdagaand in ‘n skietery in Würenlingen in Switserland dood is. “Die slagoffers is op twee verskillende plekke in dieselfde buurt gevind,” het Markus Gisin, hoof van die Aargau-polisie, Sondag aan verslaggewers gesê. ‘n 36-jarige man, Simon B. het homself geskiet nadat hy die vier moorde gepleeg

Lees verder: Skietery in Switserland eis vyf

Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 1)

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wim de Villiers word in hierdie rubriek na sy eerste maand in die rektorstoel geëvalueer. Ek doen dit aan die hand van sy intreerede en maak gebruik van terugflitse waar nodig. Voordat hy in Stellenbosch diens aanvaar het, het De Villiers reeds ‘n aanduiding van sy politieke gesindheid gegee deur

Lees verder: Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 1)

Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 2)

Lees eers Deel 1 van dié rubriek. Dit is nodig om te skets wat as agtergrond vir Wim de Villiers se intreerede as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) gedien het. Kort na sy aanstelling het Murray la Vita ‘n onderhoud met hom gevoer (Praag 13 Desember). De Villiers het toe gesê: “Ek moet dadelik

Lees verder: Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 2)

Dan Roodt: Afrikaans word 90 in ‘n krisisjaar

@danroodt volgen Dit is lekker om vandag Afrikaans se negentigste verjaardag as amptelike taal te vier. Dit sou egter ‘n fout wees om te dink ons kan op ons louere rus, want die jaar 2015 gaan in die annale as ‘n swart jaar vir Afrikaans verewig word. Hoewel Afrikaners oor die algemeen neerhalend na die

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaans word 90 in ‘n krisisjaar

Duiweboer vermoor noord van Pretoria

‘n Boer Dinsdagaand op sy plaas in Bon Accord, noord van Pretoria, vermoor in die jongste plaasaanval. Johan Coetzee is met ‘n graaf doodgeslaan. Sy dogter het glo op haar pa liggaam in ‘n buitegebou op die plaas afgekom. ‘n Kluis is met ‘n slypmasjien oopgesny en ‘n vuurwapen asook kontant en reisdokumente word vermis.

Lees verder: Duiweboer vermoor noord van Pretoria

Kaapse brande glo doelbewus gestig sê ondersoeker

Brande wat groot verwoesting gesaai het in die Kaapse Skiereiland en die lewe van ‘n brandbestryder geëis het, is glo doelbewus gestig. Twee van die drie brande in Maart is kwaadwillig gestig en die derde een, die grootste van die drie by Houtbaai, is moontlik per ongeluk deur bergies gestig. ‘n Forensiese ondersoek deur dr.

Lees verder: Kaapse brande glo doelbewus gestig sê ondersoeker

UK skors swart Rhodes-aktivis

Die Universiteit van Kaapstad (UK) het gister bevestig hulle ‘n student oor ‘n beweerde rasse-onderonsie met ‘n personeellid geskors het. Die UK weier egter om die student se naam of ras bekend te maak. Dit is klaarblyklik die swart aktivis Chumani Maxwele wat die veldtog teen Rhodes se standbeeld gelei het. Hy word volgens bronne

Lees verder: UK skors swart Rhodes-aktivis

UKIP en Rooi Ed sink

Die Skotse leeu het gebrul! Skotland wat vroeër in ‘n referendum teen onafhanklikheid gestem het, het die Arbeidersparty in Brittanje die nekslag toegedien. Die Arbeiders lyk asof hulle afstuur op die grootste pak slae sedert Neil Kinnock van die toneel verdwyn het in 1987. Ontleders meen dis die laaste sien van Ed Miliband asook die

Lees verder: UKIP en Rooi Ed sink