Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood

In Amerika is daar die populêre mening dat daar in die suidelike state op groot skaal van slawe-arbeid in boerdery gebruik gemaak is terwyl die meer geïndustrialiseerde noordelike state hulle op ‘n voorbeeldige manier nie eintlik aan hierdie mensonterende praktyk skuldig gemaak het nie. Hierdie indruk word versterk deur die feit dat Abraham Lincoln (1809-1865)

Lees verder: Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood

Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis

Mariandra Heunis, weduwee van plaasmoordslagoffer Johann Heunis, praat openhartig oor hoe sy die voorval wat in haar woorde “ons gesin uitmekaar geruk het” oorkom het. Binne twee weke ná haar man se dood moes sy begrafnis hou en geboorte aan ‘n seuntjie, hul vierde kind, skenk. Drie jaar lank het sy vir die saak teen

Lees verder: Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis

Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak

Richard West (1930-2015) was ‘n konserwatiewe Britse joernalis wat in talle lande gewerk het; ook in Suid-Afrika. Hy is onder meer die outeur van boeke soos The white tribes of Africa (1965), The white tribes revisted (1978) en The diamonds and the necklace: A South African journey (1989). Hy het twee seuns gehad wat hulle

Lees verder: Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak

Suidpunt: Nee, Afrikaans het nie ‘Solarpunk’ nodig nie

As jy nou al absoluut sat gelees is aan die alewige distopiese fiksie in Afrikaans wat 26 jaar gans te laat geskryf is (wat uit daai jare vandag as profetiese werk sou geloof kon word), skep moed: In hierdie week tweet my een geliefde skrywer van Bellville een ou wat die vier kwadrante van Punk

Lees verder: Suidpunt: Nee, Afrikaans het nie ‘Solarpunk’ nodig nie

Leon Lemmer: Terrorisme en revolusie

‘n Kwarteeu het verloop sedert die gebeure van 1990/94. Dit het duidelik geword dat daar nie politieke magsdeling plaasgevind het soos valslik aan die blanke kiesers belowe is nie, maar magsoorgawe aan die swart meerderheid. Daar is nie evolusionêre voortsetting van die geskiedenis soos wat dit van 1652 tot 1989 was nie. Die ramp wat

Lees verder: Leon Lemmer: Terrorisme en revolusie

Jaap Kelder: ‘Koronakrisis maak belastingweerhouding wettig’

“Daar was in die verlede al baie mense wat gesê het dat ons ons belastingbetalings van die regering moet weerhou op grond van SEB, diskriminasie en swak en/of nie-dienslewering,” skryf mnr. Jaap Kelder wat al verskeie suksesvolle hofsake teen munisipaliteite gevoer het waar plaaslike belastingbetalers geweier het om te betaal weens administratiewe foute of gebrek

Lees verder: Jaap Kelder: ‘Koronakrisis maak belastingweerhouding wettig’

Leon Lemmer: Europa: Solidariteit of verdeeldheid

Ek het voorheen geskryf oor pogings om staatkundige eenheid in Europa te bewerkstellig, bv met die Europese Unie (EU). Dit is in ooreenstemming met die versugting na globalisering: “The Enlightenment, in which the idea of the European Union is intellectually rooted, demands universal citizenship,” volgens Gaspar Miklos Tamas (Ivan Krastev, bron hier onder, Kindle 381).

Lees verder: Leon Lemmer: Europa: Solidariteit of verdeeldheid

Brief: Korona is nie Suid-Afrika se eerste virus met politieke gevolge nie

Op 23 Februarie 2020, het Rapport oor Thabo Mbeki se miv-beleid berig, en dit volksmoord, asook die grootste misdaad teen die mensdom in die geskiedenis van Suid-Afrika genoem. The Economist het moontlik RW Johnson se rubriek in Rapport of ander skrywes oorspronklik in Engels gelees, want dit beskryf die gebeure soos volg: In almost every

Lees verder: Brief: Korona is nie Suid-Afrika se eerste virus met politieke gevolge nie

Leon Lemmer: Leon Wessels oor hoe om ‘n verloopte Afrikaner te word

Leon Wessels het voorheen drie boeke gepubliseer: Die einde van ‘n era – bevryding van ‘n Afrikaner (1994), My regte! Jou regte? – kom ons praat (2006) en Vereeniging – die onvoltooide vrede (2010; Amazon Kindle $10,92). Ek het laasgenoemde boek bespreek en onder meer geskryf: “Hy het die nuwe Suid-Afrika gewen, maar in die

Lees verder: Leon Lemmer: Leon Wessels oor hoe om ‘n verloopte Afrikaner te word

Suidpunt: Waarom moet ek Afrikaans leer?

Afrikaans is een taal uit 6 500 tot 7 000 in die wêreld. Die redes wat aangevoer word om mense uit ander tale na Afrikaans te nooi is betreklik negentiende-eeus. As jy Latyn wil bevorder, vra niemand of dit die mooiste, soetste taal is nie. Ook word nie gekibbel oor identiteit nie, want Latyn behoort

Lees verder: Suidpunt: Waarom moet ek Afrikaans leer?