Potch verwerp Wessels-verslag

Die Noordwes-Universiteit (NWU) van Potchefstroom het die omstrede Wessels-verslag oor die Nazi-saluut verwerp. Die universiteitsraad het Donderdag vergader en sal Vrydag weer byeenkom om die verslag van dr. Leon Wessels se taakspan, wat die NWU se “institusionele kultuur” ondersoek het, te bespreek. Prof. Herman van Schalkwyk, Potchefstroomse kampusrektor, het die gebrekkige verslag veroordeel. ‘n Minderheidsverslag wat

Lees verder: Potch verwerp Wessels-verslag

Duitsland gee geld om geweld in SA hok te slaan

Die Wes-Kaapse regering het ‘n ooreenkoms ter waarde van meer as R70 miljoen met die Duitse Ontwikkelingsbank onderteken, het RSG berig. Die doel van die ooreenkoms is om geweld in die provinsie hok te slaan. Die premier, Helen Zille, sê dit is deel van die ooreenkoms van ses miljoen Euro tussen Duitsland en Suid-Afrika wat

Lees verder: Duitsland gee geld om geweld in SA hok te slaan

Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana

’n Oudmynwerker, wat om veiligheidsredes slegs as Meneer X bekend staan, het Donderdag oor afskuwekkende moetierituele voor die Marikana-insident getuig. Meneer X, ’n rotsboor-operateur, tree op as die polisie se sleutelgetuie waarin die gru-besonderhede oor mensvleis wat deur Amcu-lede vir moetie gebruik is, na vore gekom het. Hy is deel van ‘n getuiebeskermingsprogram en getuig deur middel

Lees verder: Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana

Limpopo-boere met miljoene beboet

Minstens tien boere in Limpopo is deur arbeidsinspekteurs beboet omdat hulle hul werknemers te min betaal. Volgens die departement van landbou beloop van die boetes tot ’n miljoen rand. Arbeidsinspekteurs wat plase besoek het, het glo op “ernstige oortredings” van die wet op basiese diensvoorwaardes afgekom. “Ons verwag nie luukse behuising nie maar wat ons

Lees verder: Limpopo-boere met miljoene beboet

SA se afgradering net in VSA se belang

Die afgradering van Suid-Afrika deur graderingsagentskappe Standard & Poor’s en Fitch is ‘n bitter pil om te sluk, wat moontlik ernstige gevolge vir ons land inhou. Uit my basiese kennis van onsmaaklike internasionale politiek, het ek toenemend skepties geword oor sulke stappe. Natuurlik is daar probleme met die land se groeipotensiaal. Die regering, georganiseerde arbeid

Lees verder: SA se afgradering net in VSA se belang

Adjunk-minister van kommunikasie dink ‘moer’ is goeie taal

Die adjunk-minister van kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, is Donderdag tydens die staatsrede-debat oor die kole gehaal oor haar platvloerse gevloek. Sy het die parlementêre leier van die DA Mmusi Maimane herinner dat daar dadels gekom het van sy party se beloftes om Gauteng oor te neem met stemme. “Die ANC het julle fair en sqaure in

Lees verder: Adjunk-minister van kommunikasie dink ‘moer’ is goeie taal

Gays stuur vals berig uit oor veiligheidsdorp

‘n Berig oor die oprigting van ‘n gay-veiligheidsdorp buitekant Tillburg in Nederland, het Woensdag die media gaande gehad. Die GayVillage is aangekondig met ’n webruimte en promosievideo maar dit was ‘n vals berig. Donderdag het die Pink Monday Foundation met die sak patats vorendag gekom en erken dat die berig vals was. Dit was glo

Lees verder: Gays stuur vals berig uit oor veiligheidsdorp

48 Europarlementslede veroordeel plaasmoorde

48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 politieke formaties veroordelen ‘plaasmoorde’ op blanke boeren in Zuid-Afrika Philip Claeys (VB) dankt Louis Michel (MR) voor zijn steun Alleen de Groene fractie met daarin N-VA weigert te tekenen voor de veiligheid van de Zuid-Afrikaanse boeren Op initiatief van Philip Claeys (Vlaams Belang), Andreas Mölzer (FPÖ) en

Lees verder: 48 Europarlementslede veroordeel plaasmoorde

Wit Brit lei al-Sjabaabterreur in Kenia

‘n Wit Britse man wat “vlot Britse Engels” praat lei die al-Sjabaab kommando’s wat dorpe in die noorde van Kenia aanval. Sowat 60 mense is dood in die aanvalle wat deur die wit Brit gelei word, het getuies gesê. Verskeie mense in Mpeketoni het gesê die bende se leier was ‘n blanke en praat Engels

Lees verder: Wit Brit lei al-Sjabaabterreur in Kenia

Enkele swaeltjie help Anton van Niekerk met selektiewe moraliteit se somer

Anton van Niekerk is die mede-outeur van nog ‘n forumartikel in Die Burger (18 deser, p 15). Soos gebruiklik staan daar langs sy foto dat hy “‘n professor in filosofie en direkteur van die sentrum vir toegepaste etiek … aan die Universiteit Stellenbosch” (US) is. Hierdie keer is dit duidelik dat hy sy mes in

Lees verder: Enkele swaeltjie help Anton van Niekerk met selektiewe moraliteit se somer