‘n Berig oor die oprigting van ‘n gay-veiligheidsdorp buitekant Tillburg in Nederland, het Woensdag die media gaande gehad.
Die GayVillage is aangekondig met ’n webruimte en promosievideo maar dit was ‘n vals berig.
Donderdag het die Pink Monday Foundation met die sak patats vorendag gekom en erken dat die berig vals was.
Dit was glo ’n poets waarmee die burgemeester en ontwikkelaars mense “bewus wou maak” oor aanvaarding van gays in Nederland.
Die media was minder beïndruk omdat hulle doelbewus om die bos gelei is deur die pienkes.
Die staatsuitsaaier NOS en die dagblad NRC sê hulle is doelbewus mislei om verkeerde inligting te publiseer.

O? Ek dog dan die plek bestaan lank reeds en heet “Amsterdam”.
Hehehe. Dis waar, maar die moffies moes maak asof hulle bedreig word want hulle verveel almal siek
en…… SLOETTIE gaan die burgemeester wees van die plekkie in die son…..
Sodomiete stuur al van dag een af valse berigte uit… Niks het daaromtrent verander nie – behalwe dat al hoe meer hulle begin glo en vertrou… Is dit waarom hulle nuutste naam so “gay – opgeruimd” voorkom?