48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 politieke formaties veroordelen ‘plaasmoorde’ op blanke boeren in Zuid-Afrika
Philip Claeys (VB) dankt Louis Michel (MR) voor zijn steun
Alleen de Groene fractie met daarin N-VA weigert te tekenen voor de veiligheid van de Zuid-Afrikaanse boeren
Op initiatief van Philip Claeys (Vlaams Belang), Andreas Mölzer (FPÖ) en Fiorello Provera (Lega Nord) werd aan het Europees parlement een verklaring voorgelegd als protest tegen de golf aan ‘plaasmoorde’ in Zuid-Afrika, waarbij al duizenden blanke boeren vermoord werden. De verklaring benadrukt de bekommernis van het Europese parlement, wijst op het systematische karakter van de aanvallen op blanke boeren, en vraagt de regering van Zuid-Afrika om dringende maatregelen om hun veiligheid te verhogen.
De verklaring werd ondertekend door 48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 verschillende politieke formaties: socialisten, liberalen, christendemocraten, niet-ingeschrevenen, de eurocritici van EFD en ECR en zelfs een lid van de communistische fractie. ‘Het protest tegen de onaanvaardbare Zuidafrikaanse ‘plaasmoorde’ klinkt zo in het Europese parlement over alle lands- en partijgrenzen heen’, stelt Europees parlementslid Philip Claeys tevreden vast.
Het Vlaams Belang dankt in het bijzonder Louis Michel (MR) voor zijn opmerkelijke steun aan dit initiatief.
Opvallend is dat de enige politieke formatie waarvan geen enkel lid steun gaf, de fractie van de Groenen is, met daarin Frieda Brepoels van N-VA. Het Vlaams Belang betreurt dat de Groenen en de N-VA het uitmoorden van blanke Afrikaanstalige boeren in Zuid-Afrika dus volstrekt geen probleem vinden…

Hartelijk dank !
So veroordeel ALMAL die plaasmoorde, maar NIEMAND doen iets daadwerkliks daaraan nie.
Die NIEMAND sluit mos darem nou ook vir jou in.
Izzzziiiitttt?
Phip Clayes sal altyd my held bly – toe niemand ons geglo het nie het hy ons geglo en namens ons vir ons die inligting versprei – Baie groot dank aan mnr Philip Clayes.
Wonderlik wat bereik is om die waarheid in n baie negatiewe omgewing te vestig.
Hier onder die ANC president in 2012 sing om sy swart stemmers aan te moedig om ons blankes dood te maak.
http://www.youtube.com/watch?v=XfZeIVsJxgs
Riempies wil jou nou net vra hoekom word my kommentaar verwyder ? Was daar iets fout aan om te se ALMAL veroordeel die plaasmoorde maar NIEMAND doen iets daaromtrent nie ?
Die ou agter Zuma…is dit nie die kek tolk nie? Kan nie mooi uitmaak nie want kan nie die video oopmaak nie!
ALMAL veroordeel die plaasmoorde maar NIEMAND doen iets daaromtrent nie ?
Dis baie goeie nuus. Ons waardering aan dié Europese parlementslede wat die swaarkry van ons boeremense op die hart dra.
Welgedaan! Dinge word sigbaar in die buitewêreld – al het ons nog ‘n lang pad om te stap mag hierdie ‘n wesenlike rol in ons selfbeskikking speel.
Groot dankie an mnr. Philip Claeys, Belgie…mnr.Andreas Moelzer,Oosternryk…mnr.Fiorello Provera,Italie…..en al die mense en nasies wat vir ons Volk omgee.
Dit is fantastiese nuus. Hoe het dit ‘n Europese parlemetere aangeleentheid geword?
Die lig aan die einde van die tonnel is toe nie n aankomende trein nie.
Nou moet daai vet opgestopte, rooi, kondoom in die parliment besef almal glo nie sy bog, bubblegum en roomys snert nie.
Tog, dink ek nie ons stryd is verby nie maar die geweer is besig om van die witman af weg te draai,…..hulle gaan mekaar braai en vreet.
Moet ook nie verbaas wees as NIA nou weer een of ander “veeeeeer regse” komplot saamsmelt met die hulp van wit veraaiers nie. Dis mos wat skillie gedoen het na die laaste uittrap in Belgie.
Die buiteland weet presies wat hier aangaan. Ek is dankbaar vir die wat kennis neem. Ons moet ons pogings verskerp om plaasmoorde en diskriminasie aan die groot klok te hang.
Uiteindelik – Dankie ons Hemelse Vader dat U die oe en ore van mense oopmaak en dat daar nog mense is wat omgee – Ek dank U daarvoor