deur Marthinus van Bart Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en hoofleier van die Voortrekkers, lei die vroeë biduur om 06:30
Lees verder: Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding
