Nog reën word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu.
Dit reën reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens sê dat dit oor die naweek sal voortduur.
‘n Voorspeller, Gartrh Sampson, sê die reënweer sal eers ná die begrafnis begin opklaar, het RSG berig.
Buitelandse staatshoofde en hooggeplaastes sal nie gekeer word om Mandela se begrafnis in Qunu by te woon nie, maar word aangeraai om nie te gaan nie, het die minister in die Presidensie Collins Chabane vroeër gesê.
“Niemand sal verhoed word om dit by te woon nie…, maar gegewe die grootte en die omvang van die onderneming en die grootte van die afvaardiging en die beperkte infrastruktuur in die gebied, kan ons dit afraai,” het hy aan verslaggewers in Johannesburg gesê.
Die plek in Qunu waar Mandela Sondag sal begrawe word kan slegs 5 000 mense akkomodeer.
Hy het gesê buitelandse gaste moet “die raad baie ernstig opneem”. Die hele delegasie uit die VSA, waaronder vier presidente, het reeds teruggekeer na hul land.
Die UDM-leier, Bantu Holomisa, wat ook ‘n goeie vriend is van die Mandelas, sê in weerwil van die aanhoudende reën, vorder die voorbereidings vir die begrafnis volgens plan.
Die familie het Holomisa gevra om ‘n oog daaroor te hou. Hy het almal bedank wat die reënweer trotseer om te verseker dat Madiba ‘n waardige begrafnis kry.
Die Mandela-familie het in ‘n verklaring gesê hulle is diep geraak deur die duisende mense wat die gedenkdiens Dinsdag in nat weer by die ENB-stadion bygewoon het.
Duisende mense het by die diens opgedaag ondanks deurdringende reën. Die familie het hul waardering uitgespreek vir almal wat daar was om hulde aan Madiba te bring.

Mag dit hael daar – so groot soos tennisballe.
Mag dele van Ison ook net dààr vir hulle `n mooi “light show” gooi. Ons mag seker ook droom?
Ek dagdroom ook sommer …
In technicolour! hie hie
Hoe bly is ek ek lees eers die kommentaar, steel Trippie my gedagtes. Die ding gaan nie ‘n graf kry nie. Hy het al laaaaaankal die emmer geskop en is gebalsem, hoekom het sy kinders (lees kleintjies) so paar maande terug reeds baklei oor hulle erf porsie, nou is hulle doodstil oor die geld, ons flippen belasting geld. Ek wens ek kan sy regte doodsertifikaat sien, maar aan die ander kant “money talks” so die dokters sal maklik lieg.
Die publiek word glo nie daar toegelaat nie. Hoekom dan vir 5, 000 voorsiening maak. Die ander vraag is hoeveel beeste daar geslag gaan word om die mense kos te gee.
Ek hoop hulle sny die beeste se kele af soos Malema gedoen het voor die joernaliste!!!!
reen, reen,lieflik reen hael sal ook goed afgaan vir die ancestors se verwelkoming.
Invictus Idolatry
skuus hier is die link
kyk hoe “nice” was madieeba met diemense stuur sommer vir SARS om die mense te audit vir 14 jaar omdat hulle nie n foto saam hom wou neem… en vir hom gebid het..
http://plaintruthmagazine.blogspot.com/2010/05/invictus-idolatry.html
En waar is die glas kis dan nou …vra ek?
En waar is daai glas kis dan nou…..HAU??
http://www.abc.net.au/news/image/4560112-16×9-940×529.jpg
hierdie is nie n kis nie….die voorspelling waarna jou so sarkasties verwys…. is n 100 jaar gelede gemaak, en is die deksel nie van glas nie?
Dieselfde voorspellings het gese daar gaan n swart president wees en oor die 500 ander proffsie waarvan meer as 400 bewaarheid is……
Is dit nie wonderbaarlik hoe VINNIG dit opgerig kon word nie!! As hulle net die helfte van die land so wil regeer sal ons weer floreerend wees!!!!!! Sweer daar was nie geloench nie!!! Ek dink die 4 porta potties is bietjie min! Gaan seker agter die koppie sit waar hulle mieliestronke uitdeel vir toiletpapier.
…….it was not Mandela who had been in jail for 27 odd years but most of South Africa’s whites – in the jail of apartheid ideology.
was nogal lekker daar.Te lekker en ons slaan nie ag op verraad van ons broeders nie, en nou moet miljoen spandeer word aan n begrafnis wat eintlik 50jaar terug met n galgtou vir hoogverraad moes geeindig het
http://www.dievryburger.co.za/2013/07/verheerliking-van-mandela/
http://volksleed.co.za/forum/showthread.php?142-Die-regte-Madiba-%93Saint%94-Mandela-Not-So-Fast!/page2
http://defendingcontending.com/2013/12/09/mandela-in-heaven-or-hell/
http://www.destroyzionism.com/2013/12/05/terrorist-nelson-mandela-dead-may-rot-hell/
http://creationsciencestudy.wordpress.com/2013/12/06/nelson-mandela-in-hell/
http://watchmanafrica.blogspot.com/2013/12/death-of-nelson-mandela-proves-truth-of.html
http://ladunliadi.blogspot.com/2013/12/why-late-mandela-is-in-hell-jim-solouki.html
http://www.youtube.com/watch?v=dd-gPRIvcTs
Dis te kostelik dat die celebreties nie die swart begrafnis mag bywoon nie! Hulle sal daar seker te maklik agterkom wat regtig in SA aangaan.
‘n Stormagtige rukwind sal die prentjie daar radikaal verander… Jammer daar is nie ‘n Simpson om ‘n paar pilare om te druk nie…
Selfs die raamwerk herinner my vaagweg aan die Hindenburg van ouds…
Ek het hierdie foto opgespoor, maar dit lyk nie vir my juis nie. Sien die foto ook, lyk meer na Zuma. Aan die ander kant, sou dit wel waar wees, moes hierdie graf lank reeds opgerig gewees het?
“Lekkerrr man!” Dit lyk of mens kan gaan swem en piekniek hou daar… Is dit ‘n springkasteel se pilaar wat in die linkerkant van die foto uitsteek?
Stem een saam met jou… Niks is wel daar nie. ‘n Paar punte oor daardie begrafnis “tent.”
Sulke reuse strukture lê nie iewers in ‘n stoor en wag om verhuur te word nie. Selfs om so ‘n struktuur op te rig kos reuse beplanning – logistiek is kompleks.
Die lys is ongelooflik lank vir selfs net die struktuur se ontwerp en bou. Die vervaardiging van die omhulsel vir die tent nie eens bygereken nie. Onthou, hulle maak asof dit ‘n week of selfs 3 maande? terug begin het… Beplanning sluit in: ‘n Omgewingsimpakstudie. Opmetings – geologiese studies vir die geskikte terrein. Veiligheid. Goedkeuring…
Infrastruktuur: Reëlings… Paaie na die oprigtingsarea. Talle tenders… Die ontwerp, vervaardiging en vervoer na die oprigtingsplek. Struktuur-betonblokke vir die reuse staal struktuur?
Parkeringsareas, elektrisiteitsvoorsiening, beligting en bedrading. Die uitleg – wie waar sit ens… Gastelyste. Bekwame werkspanne. Sekuriteit. Internasionale en plaaslike media akkommodasie. Toilette, verversings, water, nood gebeurlikheidsplanne. Brand en ramp bestuur. Mediese bystandspanne. Die lys is nog baie langer as die paar basiese punte.
Let op die grondoppervlak… Waar is die oprigting skade wat met sulke reuse oprigtings gepaard gaan? Alles lyk “vars” – asof ‘n helikopter dit kom aflaai het. Geen vertrapping – TERWYL hulle besig is?
Nee wat, die begrafnis is verseker nie drie maande terug nog deur Afrikane beplan nie.
Onmoontlik!! In so ‘n kort periode! – Verlede jaar al opgerig!!!