VSA druk vir sanksies teen Oekraïene

ukraine
Geweld teen die polisie

Die VSA oorweeg die moontlikheid van sanksies teen die Oekraïne weens beweerde gewelddadige optrede teen opposisie-betogings.

Die woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, Jen Psaki sê die VSA is weer in gesprek met Europese lande en die Internasionale Monetêre Fonds oor moontlike optrede.

Sanksies teen die Oekraïene word nie uitgesluit, nie het sy sesê.

Psaki sê die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland het die afgelope dae samesprekings gevoer met sowel die betogers as die Okraïense leiers.

Die VSA het reeds herhaaldelik gevra vir dialoog te midde van die toenemende spanning tussen die Oekraïense regering wat Russies-gesind is, en die betogers wat glo Europees-gesind is.

Die betogers word uit die VSA en Brittanje befonds.

4 thoughts on “VSA druk vir sanksies teen Oekraïene”

  1. Is daar nog enige vorm van orde in enige land in die wereld? Ek dink nie so nie en wie moet ons bedank vir die wanorde Die ou kwien en haar Britanje en hulle agterryer Amerika.

    Is daar nog hoegenaamd enige volk in die wereld wat deur homself regeer word? Ooral is daar volksvreemdes in elke regering – selfs in die volke wat dink hulle regeer oor hulleself. En wie moet die wereld daarvoor bedank? Vir die woordjie RASSISME. en wat beteken die magtige woorde?
    Almal is dieselfde maak nie saak wat jou oe en verstand vir jou se nie. Sou die
    Afrikanervolk selfbeskikking kry gaan ons die enigste in die hele wereld wees
    wat suiwer nog Afriikanervolk gaan wees – Wat is die kanse dat ons dit gaan
    deurvoer? Veral inaggenome dat n ruim deel van ons volk alreeds in vegetatiewe
    staat is – en reeds blind is.

Maak 'n opvolg-bydrae