Universiteit van Stellenbosch wys blanke rektor aan

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteroggend vir prof Wim de Villiers, Dekaan van die Universiteit van Kaapstad (UK) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe, as nuwe Rektor en Visekanselier van die US aangewys. Dit is die eerste keer oor die afgelope dekade dat ‘n blanke rektor by een van die vyf universiteite wat voorheen Afrikaans

Lees verder: Universiteit van Stellenbosch wys blanke rektor aan

Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word

Twee jaar gelede het PRAAG ‘n boek uitgegee wat in skokkende besonderhede die krisis van Amerikaanse rasseverhoudinge uitbeeld: White Identity: racial consciousness in the 21st century deur Jared Taylor. Die voorwoord is deur dr. Dan Roodt van PRAAG geskryf, waarin hy o.a. sê: “The USA is to South Africa what the USSR was to Cuba.

Lees verder: Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word

DA-pot skel ANC-ketel

Die DA wat op kamera vasgelê is waar hulle aan ‘n vuisslanery met die polisie in die parlement deelneem, het president Jacob Zuma een uit tien gegee vir sy jaarlikse telkaart. Dié telkaart is opgestel om die werksaamhede van die regering te beoordeel. Die DA se anti-wit parlementêre leier, Mmusi Maimane sê die president en talle ministers

Lees verder: DA-pot skel ANC-ketel

Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla

Standard Bank word tans aangekla omdat hulle glo met twee ander groot internasionale­ banke saamgesweer­ ­het om die prys van platinum­ en palladium­ in die VSA te manipuleer­. Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. Dié twee lande het ooreengekom om saam te werk om gemeenskaplike kwessies te ondersoek. Die Russiese owerhede het aan Bloomberg gesê die

Lees verder: Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla

Sunday Times kerm dat ras van misdadigers ontbloot word

Buurtwagte wat rasse-profilering gebruik, is skerp deur die Sunday Times gekritiseer. “Die gebruik van rasse-kodes, insluitend om glo na swartmense as bravo (black) en bruin mense as charlie (coloured) te verwys in kennisgewings op sosiale media neem toe,” het William Bird, direkteur vir Media Monitoring Africa, gesê. “Dit sal regtig nie help om die persoon as

Lees verder: Sunday Times kerm dat ras van misdadigers ontbloot word

Winnie se eis op Qunu kry wind van voor

President Jacob Zuma het ‘n kennisgewing ingedien wat Winnie Madikizela-Mandela se beweerde aansoek teenstaan om inligting oor Mandela se grond te bekom. Madikizela-Mandela wil toegang tot staatsdokumente kry wat inligting bevat oor oud-president Nelson Mandela se eiendom op Qunu in die Oos-Kaap. Die presidensiële woordvoerder, Mac Maharaj het bevestig dat die kennisgewing ingedien is. Maharaj het

Lees verder: Winnie se eis op Qunu kry wind van voor

Oor vyf Kaapse rassiste en Nazi-vergelykings

Vanoggend ontvang ‘n brief in my epos van ‘n leser wat eintlik aan Marianne Thamm van die Daily Maverick gerig is, na aanleiding van haar rubriek oor vyf Kaapse rassiste. Daarop het ek soos volg geantwoord. Jy kan gerus maar aan me. Thamm op Afrikaans skryf; sy is die taal heel goed magtig. Hoe lank

Lees verder: Oor vyf Kaapse rassiste en Nazi-vergelykings

Groenewalds in Kaboel vermoor voor NAVO-skenkerskonferensie

Die moord op die Suid-Afrikaners in Kaboel, Afghanistan, kom enkele dae voor ‘n NAVO-skenkersbyeenkoms in London. Die nuwe president van die land, Asjraf Ghani, is pas aangewys in die plek van president Karzai en sal vandag na Brussel en Londen reis om samesprekinge met NAVO-amptenare te voer oor skenkings. Afghanistan is ‘n dwelmuitvoerland. Dwelmuitvoere het

Lees verder: Groenewalds in Kaboel vermoor voor NAVO-skenkerskonferensie

Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

‘n Gevaarlike voorval het op Lichtenburg ontstaan toe ‘n blanke oudburgemeester die swart polisie versoek het om ‘n dronk bestuurder in hegtenis te neem wat reeds teen voertuie in ‘n parkeerruimte gebots het. Vir sy weldaad is hy sélf deur die polisie rondgepluk en in hegtenis geneem weens “dwarsboming van die gereg”. Hier is ‘n

Lees verder: Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

Ondergang van Afrikaans?

In die jare sestig, sewentig en tagtig was daar ‘n tweetalige, blanke universiteit in Port Elizabeth en ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit vir bruines in Bellville. Albei is sedertdien getransformeer tot eentalige, multi-etniese, Engelse inrigtings. Daar was vyf tradisioneel Afrikaanse, blanke universiteite, naamlik te Pretoria, Johannesburg, Potchefstroom, Bloemfontein en Stellenbosch. Die universiteit in Johannesburg was die

Lees verder: Ondergang van Afrikaans?