Die moord op die Suid-Afrikaners in Kaboel, Afghanistan, kom enkele dae voor ‘n NAVO-skenkersbyeenkoms in London.
Die nuwe president van die land, Asjraf Ghani, is pas aangewys in die plek van president Karzai en sal vandag na Brussel en Londen reis om samesprekinge met NAVO-amptenare te voer oor skenkings.
Afghanistan is ‘n dwelmuitvoerland. Dwelmuitvoere het dramaties gestyg sedert die VSA die land mbv NAVO aangeval het.
Bronne beweer dat Ghani omgekoop is deur die VSA is nadat hy intussen talle beperkings op NAVO-bedrywighede afgeskaf het.
Die New York Times het verlede week onthul dat Obama ‘n geheime bevel onderteken het om aanvalstroepe in Afghanistan te vermeerder in 2015.
Alhoewel daar beweer word dat die moorde ‘n geteikende selfmoord-bomaanval was, het die Kaboelse polisiehoof sy bedanking direk na die aanval ingedien.
Die 46-jarige Werner Groenewald, sy 17-jarige seun Jean-Pierre en 15-jarige dogter Rodé is Saterdag in die aanval dood.
Groenewald was deel van die Amerikaanse nie-regeringsorganisasie, Partnership in Academics and Development. Sy vrou, ‘n mediese dokter, het die aanval vrygespring.
Hannelie Groenewald het enkele jare gelede in ’n onderhoud met Beeld gesê hulle is die enigste voltallige Suid-Afrikaanse gesin in Kaboel.
Die aanval was ’n dag nadat Hannelie op haar Facebook-blad ’n liedjie aangehaal het: “Life as we know it is going to change soon.”
Die NG gemeente Moreletapark in Pretoria het in Sondag se erediens die familielede sterkte toegebid.
Volgens bronne het die drie ‘n grumoord gesterf gedurende die aanval wat drie uur geduur het. Die slagoffers het glo versmoor terwyl hulle doodgebloei het, het Media24 berig.
Amerikaanse nuusbronne het nie die nasionaliteit van die Groenewalds bekendgemaak nie.

Weer eens die “religie van vrede”, wat deur ‘n pedofiel gestig is.
Waarom jou kinders na ‘n oorlogsone neem, moet mens egter vra?
Ek wonder of die dokter nie die een was wat die nuus uitgelek het dat die Amerikaners nog troepe gaan stuur om hulle heroïen uitvoere te beskerm nie
Rather cannon fodder to persuade donors to sponsor a new military adventure to secure drug trafficking. The timing and sacked police chief is telling.
Waarom baklei ons n oorlog vir die drek, Yanks?
Sodat mense van oral in die wêreld aan heroïen verslaaf kan raak en die sindikate in Tel Aviv nie skade ly nie
G, sopas verneem die man was n sendeling…wanneer gaan die libs leer dat jy nie jou perels vir die varke moet gooi nie, weet die sendelinge of hulle buurmanne in NSA ooit kos het? maar nee hulle voeter die hele wereld in opsoek na WAT??