Vanoggend ontvang ‘n brief in my epos van ‘n leser wat eintlik aan Marianne Thamm van die Daily Maverick gerig is, na aanleiding van haar rubriek oor vyf Kaapse rassiste. Daarop het ek soos volg geantwoord.
Jy kan gerus maar aan me. Thamm op Afrikaans skryf; sy is die taal heel goed magtig. Hoe lank ons nog Afrikaans mag skryf, is natuurlik ‘n ope vraag, gegewe die feit dat sy edele, minister Blade Nzimande, so pas gesê het dat hy enige oorblywende of selfs nuwe privaat- Afrikaanse instelling sal “toemaak”.
Maar terwyl ons nog daardie vryheid geniet – wees dankbaar! – laat ons nie ‘n gegewe perd in die bek kyk nie.
Ek het nie daardie storie van die “vyf jong blankes uit goeie huise” gevolg nie. Ek neem aan hulle is Engels, dit verklaar seker hoekom hulle uit “goeie huise” kom. Ek en jy kom nie uit “goeie huise” nie.
Miskien moet jy nie die Daily Maverick so ernstig opneem nie. Marianne Thamm se skalkse humor waar sy “na-oorlogse Duitsland” met “wit Suid-Afrikaners” vergelyk, het my laat glimlag. Of miskien is ons blanke belastingbetalers daaraan “skuldig” dat hulle die winste van Daimler Benz en BMW verhoog deur al daardie miljarde aan die ANC en SAKP se soustreinryers en tenderpreneurs beskikbaar te stel sodat hulle Mercedesse en BMW’s kan koop?
Gegewe dat die Ontvanger van Inkomste, volgens ‘n onlangse aankondiging, nou net in Engels gaan kommunikeer, is ons dalk kwytgeskeld van belastings en sal ons nie langer die Nazi-motorbedryf in stand hoef te hou nie. By die mees onlangse Johannesburgse Internasionale Motorskou het ‘n besoekende Nazi, juis by die BMW-stalletjie, my vertel dat een uit elke agt Duitsers deesdae in die motorbedryf werksaam is. Hulle klink heeltemal te dom om van tenders en regstellende aksie te leef, daardie klomp Duitse Nazi’s. Mev. Merkel het nie eens ‘n Nkandla nie en luister boonop graag na Wagner, Hitler se gunstelingkomponis. Dis eenvoudig verregaande!
Ek sien Zapiro is ontsteld dat ek verwys na die rol van die marxiste in ons onlangse geskiedenis.
Hoe vreemd, want almal is dan so trots om, hetsy lede van die SAKP, hetsy graduandi van ons universiteite te wees waar Karl Marx en sy horde dissipels van die Frankfurtse en ander skole net met die nodige eerbied, piëteit en bowenal toewyding behandel moet word? En mnr. Joe Slovo, “ons vader van die nasie” wat met ‘n rylaan in Johannesburg (eens bekend as Harrowweg) vereer is, was mos ewe trots daarop dat hy uit ‘n “goeie huis” doer in Obelei, Litaue gekom het om die rooi evangelie aan ons arme agterlike Afrikaners te bring, nie waar nie? As jy nog nie sy biografie onder oë gehad het nie, lees Hoe Joe Slovo die land verower het.
Benewens die vyf miljoen wat onder Thabo Mbeki aan Vigs dood is, is 500 000 sedert 1994 vermoor. Dis ‘n bagatel, ja, ek weet. En die 4000 boere wat sadisties gemartel en uitgemoor is, is insgelyks niks om oor huis toe te skryf nie. Dis alles net so pragtig… “nie-rassig”. Soos Winnie op ‘n kol gesê het: “The farmers are killing themselves.” Dis nou swart humor.
Die enigste rassistiese staatsdepartement wat nog oor is, is korrektiewe dienste wat steeds die aangehoudenes volgens ras klassifiseer. Slegs 1,2% van alle misdadigers wat vonnisse uitdien, is blankes!
Hoe is dit moontlik, sou jy vra? Met al die rassistiese blanke Nazi’s wat vry rondloop en, soos Steve ook gesuggereer het, veroorsaak dat mense in Soweto hoë mure om hul huise bou om hulle teen aanvalle, rooftogte, moord en verkragting te beskerm, is daar duidelik iets fout.
Dalk sal jy binnekort die antwoord in die Daily Maverick lees. “Skreeusnaaks” is mos die Foucauldiaanse popspeler se gunstelingwoord. Dit beloof om skreeusnaaks te wees. Miskien het Harry Potter en sy vriende ons getoor om net te vergeet van die “ware toedrag van sake” toe die blanke Nazi’s 500 000 mense vermoor het?
Ekskuus, my fout. Dis baie meer as 500 000! Soos senior advokaat Steven Budlender in die agbare poppekas, ekskuus, hof, gesuggereer het: vóór 1994 is miljoene swartes deur die blanke Nazi’s in ‘n volksmoord uitgewis. Omdat Mandela so gaaf was, het hy ons vergiffenis geskenk en het ons ons Nürnbergverhoor vrygespring. Ons hoef nie eens gemartel te gewees het om die waarheid te bely nie en geen Britse laksman soos Albert Pierrepoint het ons met ‘n snel werkende galg kom regsien nie.
Maar binnekort sal jy dalk nie meer daaroor mag praat nie, want miskien raak “apartheidsontkenning” ‘n strafbare misdryf à l’allemande. Dis nou die mense wat hoog opgee oor “vryheid van spraak” wat so iets in die mou voer.
Nog swart humor, as dit nou nie ‘n rassistiese term is nie, net enkele dae ná Swart Vrydag toe die Beierse Motorwerke-handelaars seker flink sake met staatsamptenare gedoen het.
Wat “name calling” betref, waarna jy ook verwys, is dit ongelukkig die enigste pyl in die politiese korrekte koker. Ongeag wat jy sê of doen, gaan hulle jou ‘n “rassis” en ‘n “Nazi” noem. Vermy dit dus om ‘n Duitse motor te ry en betaal hulle in eie munt terug.


Dit was wit Engelse aanvallers wat ‘n swart veiligheidswag aangeval het omdat sy hulle by die polisie wou gaan verkla oor dwelmhandel. Vir Jode is sulke mense “uit goeie huise” want hulle rand opregte swartes aan, gebruik dwelms en beplan ‘n Afrikaner volksmoord
Dis duidelik dat naamskelding gepleeg word uit onkunde. Daarom is die afleiding dat intellektuele gesprek slegs tussen randfigure (outliers) uitgevoer kan word. Om dit meer aanvaarbaar te maak vir groter groepe (en howe) moet hierdie kwessie eerder in vraagvorm gestel word. Dit is frustrerend vir die outliers maar dit is bewys dat hulle makliker daaraan gewoond kan raak as die teenoorgestelde.
The Jews are desperate to incite a race war in SA. Zapiro wielding his Blade (Nzimande): https://www.youtube.com/watch?v=d-0vbvy2ip4
Dis vir my ook vreemd waarom miljoene swartes vanaf noord van ons grense hierheen sou stroom, van so ver soos Somalië. Miskien hou daardie swartes van Nazi’s en geniet hulle om die slagoffers van rassiste te wees….
Die kleurling noem haarself swart en dit was oor dwelms. Jy het duidelik nie die feite nie
Any remarks on the way in which Zapiro ignores every fact regarding Hofmeyr? I suppose not.
Sure. No chance that SAPS would ever rat on drugs in CT. They run it
maar wat nou met de Hollywood propaganda en Christoph Waltz die Django (unchained) uitlegt hoe de Nordse sages alsook door Wagner vertolkt in misschien wel het beste wat de wereld kent ‘De Ring’. Wordt daar de zwarte genazificeerd ?
Eens kijken hoelang Volkswagen nog die naam mag dragen terwijl ze in de VS ‘über den Tisch gezogen werden’ voor allebei vermeende mankementen.
Maar goed, hier, zoals het wel bedoelt is nogmaals voor een ieder (ook uit, maar los van hellewood django en propagandist Tarantino) 😉 :
https://www.youtube.com/watch?v=_mVW8tgGY_w
Ek sien die ander Joodse grapjas moet laastens byvoeg dat hy die “realiteit” skets. Seker omdat dit niks met die realiteit te make het nie. Die teisteringsklag was nie teen ‘n pop nie, dit was teen Koch wat Steve in sy persoonlike hoedanigheid geteister en belaster het, onder sy eie naam op Twitter. Hy het nie die pop gebruik nie. Hy probeer nou agter die pop wegkruip. Die eerste landdros is nie omgekoop soos die Indiër nie, dus het sy het redelike bevel gegee. Die Indiër se foongesprekke kan maklik aangevra word, terloops. Hy het minute voor die saak nog op die foon gekuier. Roodt is nie uitgelag deur die hof nie, die hof is uitgelag deur Roodt en Hofmeyr se aksie wat die geloofwaardigheid van hul eie instelling vernietig het. Roodt het nie die sielsieke aangerand nie, maar hy voel seker nou so want geen swarte gee om oor sy kruisvaart teen Afrikaners nie. Swartes vermy Koch nou soos die pes op sosiale media. Dis eintlik die grap van die jaar! Roodt spuug juis nie as hy praat nie, hy is die kalmte self, selfs onder ekstreme provokasie.
Hoe is dit dat mense wat jy as intelligent sou ervaar enige dag van die week val vir hierdie revisionistiese geskiedenis? Totoet se eie Lieg-en-Bieg kommissie het self bevind daar was nie miljoene nie, nie eers honderde duisende nie, nie eers tienduisende nie. En meeste van die wat wel gedood is was gewikkel in ‘n gewapende stryd met die regering van die dag. Weereens ‘n bewys dat geleerdheid nie met intelligensie en wysheid verwar moet word nie. Ek meen van die domste goed in die wereld is juistement deur hierdie hooggeleerdes gemaak.
Jy moet vir Marianne Thamm vra. Dis sy wat probeer om die storie toe te smeer
The same facts you are ignoring. The stalker was succesfully charged with harrassment. The case was not about racism, but his criminal record which eight lawyers were trying to save, probably by bribing the judge. Who paid them? Unless you mean the stalker’s overt racial hatred against Afrikaners. Why was there a lawyer for Naspers present threatening Roodt? Any explanations? Stupid cunt. What do you take people for?
Prejudice squints when it looks, and lies when it talks. Hofmeyr “endorsed racism” according to your Cultural Marxist friends only, sadly, not blacks. It’s a hollow insult. If you are seeking the truth, Zapiro is better than a lie detector. It encourages scared idiots like yourself to be expansive, even reckless, while lie detectors are only a challenge to tell lies successfully. Gossip on the other hand, is like a fog. The wind blows it away and the sun burns it off. Debts and lies are generally mixed together, as we all know. We’ll be collecting soon.
Wit op swart moorde tydens Apartheid: (Sluit veiligheidsmagte in wat moes toetree teen “vreedsame” betogers) :7000
Swartes wat deur ander swartes vermoor is in een jaar, 1994. :14 200
Jode wat vermoor is in Nazi-Duitsland : 5 000 000 +
Maar verder: Mense wat onder kommunistiese bewind gesneuwel het: 160 000 000
Wanneer my wit maatjies my so vertel oor hulle bewondering vir “Tata Madiba”, dan sê ek vir hulle dat hy vir Hitler as sy held beskou het en dat hy in Nazisme geglo het.
Geskok roep hulle dan uit: “Dis onmoontlik! Mandela sou nooit die wrede Nazisme en Hitler ondersteun het nie!”
Dan, komende van my:
“Jy is reg. Dit is eintlik baie erger. Hy het vir Mao, wie 60 miljoen mense se dood veroorsaak het, as sy held beskou en geglo in die kommunistiese ideologie wat 160 miljoen mense vermoor het.”
*stilte*
From the purveyors of terror to the masters of error: http://praag.org/?p=17060
The difference between Hofmeyr and a racist is that Hofmeyr sees the potential in each group, while a racist believes in the superiority of a single race. Which comment from Hofmeyr gives you the idea that he is a racist?