Buurtwagte wat rasse-profilering gebruik, is skerp deur die Sunday Times gekritiseer.
“Die gebruik van rasse-kodes, insluitend om glo na swartmense as bravo (black) en bruin mense as charlie (coloured) te verwys in kennisgewings op sosiale media neem toe,” het William Bird, direkteur vir Media Monitoring Africa, gesê.
“Dit sal regtig nie help om die persoon as ʼn moontlike oortreder te identifiseer nie. Dit is soos om te sê ‘n “wit man in Noorweë’.”
Die koerant het gesê ʼn webwerf, Suburban Fear, doen tans verslag oor burgerlike organisasies se “rassistiese” Facebook-plasings. Sulke plasings word beskou as “die bastion van wit middelklasvrees”.
Skermskote van plasings op die webwerf sluit ook begrippe soos “bm” (black male) in.
Daar is ook verwysings na verdagte persone in verskeie woonbuurte wat begrippe insluit soos “lyk nie Suid-Afrikaans nie”, “freakin Nigeriërs” en “4 swartes (buitelanders)”.

Dis totaal en al belaglik. Swartes kan nooit soos Blankes lyk nie, en vice versa. Dit gebeur dan gereeld dat die SAPD die publiek se hulp vra om misdadigers aan te keer. Nou waar en na wie moet jy op die uitkyk wees sonder ‘n moontlike beskrywing.
Ek dink dis die hele punt wat die Joodse redaksie van die koerant wil maak, naamlik: Los die swartes uit dat hulle wittes doodmaak. Ek verstaan hoekom sukkel party mense so om dit te verstaan nie
Net so terloops, dit maak mos nie sin nie !
Good one!
The Sunday Times kicks against the colour of race,but we all know who are the Savages,criminal,murderers and repast in South Africa is and that is the Black race and the Sunday Times want”s to cover for these black criminals
bravo, bravo, dis Charlie, berig oor, Charlie, stuur. BRAVO, HIER IS N WHISKY WAT BEROOF KAN WORD, OOR.
Bravo, hier is n Bravo wat die Bravo’s aanvat
Skuus berig oor, hier is n kleurloos (identiteit lose) wat die ander kleurloses (identiteitloses)aanvat
http://youtu.be/aasMbwKFtes
“Whisky Witbeer oor”
L(ag)M(y)A(s)A(f)!!!
he he he wonder waar pas “Roger” in die prentjie?
Roger
Die ou kort ‘n paar taai klappe om wakker te word. Al rede hoekom so baie van “Bravos” gepraat word is omdat hulle in 99% van die gevalle die misdade pleeg.
Puma, ek en jy en die res van die Praag lesers, met uitsluitsel van sloettie weet dit is waarom die “Bravo” woord so baie gebruik word.
“The names and Identities ogf the guilty parties must be protected at all times in order to protect their night jobs, i.e. window shopping with bricks….”
Ek sê hierdie “rasisme” moet gebruik word om die liberales aan te val. Hulle is die werklike rasiste in die verhaal (of glo ons dit nie werklik nie)… hierdie Bravo en Charlie terme is wat hulle sou uitdink.. DA stemmende skynheilige rasiste soos daardie Jood met sy geskreeu agter ‘n pop. Saam met Naspers die ja-stem apologete is hulle nog altyd die wat die swarte net wou uitbuit vir goedkoop arbeid – in hul tuin of in hul myn. Wie is die rykes in die land? Soos Kopdoek wat dink sy skuldige gewete sal verdwyn as hy vinger wys na ordentlike Afrikaners wat nie soos hy is nie. Maar ek verwag al die skyn-regses gaan nou hierdie “rasisme” verdedig en weer in die hand van die vyand speel (want dit gaan seker nog te lekker). Ek hoop van harte nie so nie..
Hulle kerm eerdet omdat ons onsself probeer beskerm. Gaan weg Sunday Times. Julle gekerm is onnodig.
Nee dis reg, ek gaan dan voortaan ons buurtwag maan om op die uitkyk te wees vir bejaarde blanke tannies. Ons almal weet immers hoe steel, moor en roof daardie spesifieke demografiese groep…
Nou wat moet mens hulle noem – affirmative shoppers