Die DA wat op kamera vasgelê is waar hulle aan ‘n vuisslanery met die polisie in die parlement deelneem, het president Jacob Zuma een uit tien gegee vir sy jaarlikse telkaart.
Dié telkaart is opgestel om die werksaamhede van die regering te beoordeel.
Die DA se anti-wit parlementêre leier, Mmusi Maimane sê die president en talle ministers het “klaaglik misluk” in hulle taak, maar nie na sy party se ontwrigting van die Nasionale Vergadering saam met die EFF verwys nie.
Die parlementêre orde het intussen in ‘n klugspel ontaard weens die opposisie se aapstreke.
Maimane het Zuma se onwilligheid om parlementêre vrae te beantwoord; sy onbevredigende reaksie op die Openbare Beskermer se Nkandla-verslag, die energiekrisis, die swak ekonomie en korrupsie as redes vir Zuma se punt aangevoer.
Die DA ondersteun egter presies dieselfde beleidsrigtings as die ANC, te wete Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging. Dié beleidsrigtings is vir die treurige stand van die ekonomie verantwoordelik.
Die ministers van Kommunikasie, Faith Muthambi; Ekonomiese Ontwikkeling, Ebrahim Patel; en Energie, Tina Joematt-Pettersson het ook een uit tien gekry.
Maimane sê net een minister, verdien lof en dit is die minister van Wetenskap en Tegnologie, Naledi Pandor wat agt uit tien gekry het.
Suid-Afrika vaar juis besonder swak met Wiskunde en Wetenskap in internasionale ondersoeke oor die stand van opleiding.

Vinkel en Koljander !
Wie is Zuma nou weer ?
Nou onthou ek, dis mos die “agbare president” van Suid-Aapland wat ook al per geleentheid sy vuisies rondgeswaai het. Ek is net onseker of hy hond haaf-af gemaak het.
Skuus vir die tikfout, moet wees “haar-af”.
“Die ministers van Kommunikasie, Faith Muthambi; Ekonomiese Otwikkeling …” , dit moet seker wees ‘Ontwikkeling’ …
“Almal maak tog foute, maar saam maak ons ‘n span”
Steve Hofmeyr (Agter elke man)
Jy weet natuurlik die tikfout is met ‘n spesiale doel reggestel. Voel mos maar soos jy daaroor. Sien op ‘n vorige skrywe van my, nogal in hoofletters, net so flatertjie begaan. Geniet jou humor baie.
Ek het vanoggend gaan stap, swem en God’s wonder natuur geniet saam met twee Belge. Dit was ‘n heerlike dag.
Hul agtermiddag was egter skrikwekkend. Deur ‘n swart ‘beampte’ beroof (met ‘n polisie kenteken op sy bors). Daarna verklarings aflê aan nog swart polisie ens. Gelukkig het hul baie fotos geneem … en kon die boewe uitwys.
Ek verstaan jou bewoording “Suid-Aapland” hierbo heeltemal … maar dié benaming ruk aan my hart … ek is lief vir die plek (nie die ape wat dit nou beheer/regeer nie!!)
Op jou eerste paragraaf – vandag het ek self sommer net in die tuin gesit, groen grasperk, palms, broodbome, die prag van die blou hemel, en die son – hoeveel mense neem dit nog in.
Beslis nie ‘n aangename ondervinding nie – laat weet gerus of daar iets aan die saak gedoen is. (Volg die polisiebrutaliteit-storie ook op, terwyl daar omstanders was, sowel as ‘n video-opname).
Slot paragraaf – ek deel jou sentiment, hier gebore en hier sal ek sterf.
https://www.youtube.com/watch?v=70dA65aOYFw#t=14
Hierdie foto’s is PRAGTIG, en ek sien net een Rifrug, waar is die ander enetjie ?Ek wil sover gaan om te se, dis prentjie-mooi. Dit moet hemel op aarde wees om so te kan bly.
“Hierdie foto’s is PRAGTIG, en ek sien net een Rifrug, waar is die ander enetjie ?”
Sjoe, het ek al soveel van ons aan jou vertel? Sy staan langs my … haar plekkie … sy verstaan dié woord. Die ‘verkenner’ is in die foto …
Geheue soos ‘n olifant.
Geseende nagrus Rifrug en nogmaals dankie vir die besonderse mooi foto’s.
Pragtige rifrug!
Die Afrika, sirkus, politiek op sy beste
Die regses en ver regses en heel verste regses is so gevaarlik ons sit net en vleis braai en die land is op sy kop
Wonder of die sottlike lib, DA onderkreuner van Mapoemalanga, heer Benade die klomp blou-hemp, rampokkers ook MRK toe gaan sleep, hy wil seker nie baklei met n balet toetoe nie.
Man dis lekker tye as ons die Stem sing is die land op hol,, as ons braai muhr hulle mekaar in die parliment, wonder wat gaan gebeur as ons voorlaaiers gryp??? wha ha ha ha ha ha…. maak oop die hekke die libs wil abdicate, terug na die kwien se hoofstad van Pakistan, aka London.
Moel hom Flikkie moel hom