Twee jaar gelede het PRAAG ‘n boek uitgegee wat in skokkende besonderhede die krisis van Amerikaanse rasseverhoudinge uitbeeld: White Identity: racial consciousness in the 21st century deur Jared Taylor. Die voorwoord is deur dr. Dan Roodt van PRAAG geskryf, waarin hy o.a. sê: “The USA is to South Africa what the USSR was to Cuba. It is our model and intellectual home. In South Africa, the American ideology of multiculturalism has already done as much damage as communism did to Cuba and Eastern Europe, if not more.”

Nadat Michael Brown op 9 Augustus 2014 deur ‘n blanke polisieman doodgeskiet is, heers daar onrus en rasse-onluste in Ferguson, Missouri, wat ook dreig om na ander Amerikaanse stede met groot konsentrasies swartes uit te brei. Volgens Jared Taylor het die Amerikaanse rassebeleid wat swartes bevoordeel en blankes benadeel tot ‘n “intense, veglustige rassebewussyn onder swartes” gelei wat nie anders kan as om tot uitbarsting te kom nie. Stede soos Detroit en St. Louis is misdaadhole wat in die geval van Detroit tot ‘n uittog van blankes en die ineenstorting van die munisipaliteit gelei het.
Weens die plofbaarheid van die inhoud – wat bloot feite is – wou geen boekwinkel in Suid-Afrika White Identity aanhou nie en wou geen koerant boonop die boek resenseer nie. Mnr. Jared Taylor het aan die Yale-universiteit gestudeer en is een van Amerika se bekendste aktiviste vir blanke gelykheid teenoor swartes, asook leier van die beweging American Renaissance.
Maak seker dat u dié belangwekkende boek nóú bestel – terwyl voorraad hou en terwyl die posdiens weer werk!
Die boek van 350 bladsye wat duursaam gedruk en gebind is, kos slegs R200. Koop die boek op hierdie bladsy of stuur ‘n epos na inlig@praag.org. Ons aanvaar kredietkaarte, PayPal of direkte betalings na ons bankrekening by ABSA.

Sal beslis daarna kyk. Ek weet van ‘n paar boeke wat die publiek gaan “ontstel”.
Hierdie boek is besonder leesbaar geskryf. Die inhoud is absoluut nugter bedink en uiteengelé.
Ek vermoed die skrywer het uit sy pad gegaan om niks polities te skryf nie, snaaks genoeg. Maar dit is nie nodig nie; die koue feite oor die gedwonge rasvermenging in die VSA spreek vanself, sonder om politiek daarby te sleep.
Doen jouself ‘n reuse guns en …
KRY HIERDIE BOEK EN LEES DIT!!
Dis juis die probleem- feite bederf die goeie storie wat die libnazis wil voorhou as reg. Enige iemand wat die feite gebruik word as rassisties gebrandmerk
Rooikop, dit is nou 50 jaar sedert die Brown vs. School Board saak, wat die gedwonge integrasie van Amerikaanse skole ingelui het. So as enige iets reggekry kon word daarmee, dan is 50 jaar seker genoeg tyd om dit te bewys…
Die feite is onomstootlik: dit was in elke opsig ‘n volslae mislukking! Dit het selfs GEEN verbetering in die akademiese prestasie van swart leerlinge tot gevolg gehad nie, inteendel, dit het verder verswak!
Dis nou dieselfde boek waaroor die herrie op Netwerk24 gaan?
Juju se kreet :-
” Give us the MONEY
!!!”
“Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word”
Ek dink daar is BAIE boeke ‘wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word’. Ek onthou nog my eerste plasing op praag… Droogte … http://praag.co.za/?p=12878
“Kernbeeld van die Afrikaanse kortverhaal (saamgestel en toegelig deur F.V. Lategan)” 1951. [Dié boek saam met duisende ander Afrikaanse boeke is sedert 1994 uit biblioteke verwyder en vernietig]
Interessante leesstof om die dilemma rondom rasseverhoudinge en gepaardgaande verskille te lese te kry, vanuit ‘n omgewing (VSA), waar die wittes vir die oomblik steeds in die meerderheid is.
Interessante insigte.
Het ek, ‘n Afrikaner in die jaar 2014, enige twyfel waarheen hierdie droewe land onderweg is?
Stellig nie.
Soos die ooms destyds sou gesê het…
Goed geskryf net soos sy vorige pennevrug “Paved with good intentions”.
Daar is weliswaar baie baie boeke wat vir die jan alleman verbode is.
Solshenitsyn se laaste pennevrug “200 years together”is deur die khazarjode se uitgewers verbied om in Ingils vertaal te word. Daar is wel dele daarvan op die net beskikbaar vir aflaai. Khazarjode bly maar ‘n satans nasie nes die K4’s.
http://www.scribd.com/doc/7901614/Two-Hundred-Years-Together
Ek het vir my die boek aangeskaf – n moet lees vir elke Afrikaner in die land.