Die Vrystaatse boer Andre van Greunen, wat vroeër vandeesmaand op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Die polisie sê een van die swart aanvallers is in die Pitsana-township in hegtenis geneem in verband met die moord. Drie swart aanvallers het op 6 Julie die 47-jarige
Oproer nadat studente met skuld nie kan registreer
Studente wat nie hul klasgelde betaal het nie, het in Durban oproerig geraak toe universiteit hulle nie wou laat registreer nie. Vyf mense is in hegtenis geneem na ‘n gewelddadige betoging deur studente van die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie in Umlazi. Van die studente wat meer as R10.000 skuld, is nie toegelaat om in te
Lees verder: Oproer nadat studente met skuld nie kan registreer
MRK bevind teen wit mans
Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges ‘n klag teen hulle ingedien het. Africa Check is berug vir eensydige “ondersoeke” wat ‘n bepaalde agenda nastreef. Bridges het vroeër vanjaar ’n lys van vermoorde wit
Hewige gevegte sper MH17-ongelukstoneel af
Maleisië probeer ‘n skietstilstand tussen pro-Russiese seperatiste en die Oekraïense regering bemiddel in die gebied waar ‘n Maleisiese passasiersvliegtuig op 17 Julie afgeskiet is, het RSG berig. Die hoof van die Maleisiese ondersoekspan sê hulle wil verseker dat die oorskot van passasiers teruggekry word en dat die ondersoek by die ongelukstoneel afgehandel word. ‘n Regeringsbron
NAVO-lande onttrek personeel uit Libië
In Libië is meer as 97 mense dood en 400 beseer in wekelange gevegte, maar die dodetal mag aansienlik hoër wees. Die konflik wat twee weke gelede dramaties toegeneem het, gaan tans om beheer oor die Tripoli internasionale lughawe waar strydende faksies poog om dit oor te neem. Die land se ministerie van gesondheid sê
Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx
Tans vlieg daar steeds eposse heen en weer oor Piet Croucamp se anti-Christelike uitlatings waarvan ‘n opname onlangs na vore gekom het. Om meer as een godsdiens of wêreldbeskouing in ‘n enkele land te akkomodeer, was nog altyd ‘n probleem. Ons voorouers met Franse vanne het in die Kaap beland vanweë die Bartolomeusnag toe Catherine
Lees verder: Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx
Libië, kerkhof van Amerikaanse ‘universele waardes’
Die Amerikaanse seesoldate het in Maart gekraai dat hulle die weghol-olietenkskip met die naam Morning Glory aan die Libiese regering terugbesorg het, nadat dié Noord-Koreaanse tenker olie by ‘n terminaal kom oplaai het wat hulle van ‘n rebellegroep gekoop het. Die transaksie staan duidelik nie in die Amerikaanse reëlboek wat bepaal dat alles aan die
Lees verder: Libië, kerkhof van Amerikaanse ‘universele waardes’
Tim du Plessis en Naspers as teenaanwyser
In Suid-Afrika is daar baie mense wat die heel tyd in die kristalbal kyk en die toekoms probeer voorspel. ‘n Mens sou kon sê dat politieke waarsêery omtrent die hooftydverdryf van joernaliste en meningsvormers is. In vandag se Rapport kyk Tim du Plessis weer in die kristalbal en sien dat Suid-Afrika bestem is om “na
Nog nabetragting oor Russel Botman
Ter huldiging van Russel Botman is ‘n byeenkoms vir die universiteitsgemeenskap (2 deser) en een vir die publiek (5 deser) op die kampus gehou. Vir diegene wat met vakansie weg was, is daar ‘n verdere byeenkoms op 22 deser op die kampus gehou. In Belhar, die gebied waar Botman voorheen gewoon het, was daar op
Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng
Die Valke het Vrydag bevestig dat hulle ‘n regeringsamptenaar ondersoek vir korrupsie waarby R1.6 miljard betrokke is. “Daar is geen formele klag by die oomblik nie, maar ons kan bevestig dat ‘n aansoek in die hoërhof voorberei word,” het kaptein Paul Ramaloko gesê. Die korrupsie is na bewering tydens die amptenaar se ampstermyn gepleeg. Ramaloko
Lees verder: Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng
