Boer van Reitz beswyk aan sy wonde

Die Vrystaatse boer Andre van Greunen, wat vroeër vandeesmaand op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, het in die hospitaal aan sy wonde beswyk.

Die polisie sê een van die swart aanvallers is in die Pitsana-township in hegtenis geneem in verband met die moord.

Drie swart aanvallers het op 6 Julie die 47-jarige Van Greunen op die plaas Danielsrus aangeval. Die plaasaanvallers het op hom geskiet, en hom in die maag gewond.

Van Greunen het teruggeskiet, en het een van die aanvallers doodgeskiet.

‘n Klag van moord is toe teen Van Greunen gelê.

23 thoughts on “Boer van Reitz beswyk aan sy wonde”

  1. Kan iemand van die gereg of van die kabinet, of waar ookal wat hierdie logika verstaan, aan ons hier by prraag verduidelik hoe n persoon vir moord aangekla kan word wanneer hy homself verdedig teen AANVALLERS wat SY lewe bedryg, en dan een gedood in die skermutseling.
    Dit was in elk geval n terroris want hulle het nie onderskeibare uniforms aangehad nie, en dus geen instansie of weermag verteenwoordig nie.
    Ek sal n netjiese, logiese, eerlike verduideliking waardeer.
    NS
    Ek betreur die heengaan van nog een van ons boere.

    1. Jy het die reg op selfverdediging gehad, maar Beeld en hulle Joodse base het besluit jy word nie bedreig nie aangesien die swartes geregtig is op al jou goed, ook jou lewe want jy is Afrikaans en wit. So, net soos in die geval van die Palestyne wat onder beleg is – ‘n vorm van oorlog – deur Israel, het Palestyne ook nie die reg op selfverdediging nie. Basies kan ek jou nou verwittig namens die Broeders van Potch en Stellenbosch, die ANC, VSA en VK dat jy uitwissing in die gesig staar as jy wit en Afrikaans is en dat jy geen remedie het nie. Niemand gaan tot jou redding kom nie, almal van ons is in dieselfde bootjie. Jy gaan deur hierdie swartes verkrag word en jy mag nie terugbaklei nie. Is dit duidelik of moet ek nog ‘n prentjie teken?

      1. Dat er na zoveel Plaasmoorde waarin deze gefaalde staat het eerst zover laat komen, door nalatigheid in wetshandhaving ter voorkoming, wel altijd weer energie is om ERNA het recht op zelfverdediging te ondergraven, geeft het beeld van een dictatuur waarin van onafhankelijk redelijk recht geen sprake is.

        Medeleven aan de nabestanden van de heer Van Greunen die er niet voor koos om in deze zogenaamde democratische rechtsstaat op zichzelf aangewezen, met de rug tegen de muur, te moeten vechten voor zijn leven.

      2. Jammer – jy sal my nie vasbind met jou negatiewe perspektief nog woorde nie. Ek is verseker NIE in jou bootjie nie.

        Waar my voorouers vandaan kom, gaan ek ook heen… Met, of sonder ‘n dolk… Sien nie ooit my verskuiwing as vlug nie – sien dit as summiere teenkanting en ‘n aktiewe teenaanval.

          1. Dink daaroor Andy…. Dalk is my punt nie my naam nie… My punt is altyd belangriker – as die punt wat ek via my naam maak…

          2. Naand Dolk,
            Kom…. ek sê nou vir jou, jy het beslis n punt daar beet, maar wees verseker dat ek , of dit nou die dolk of sy punt is, het ek jou nog steeds begryp. Ek moet erken ek gaan nie sommer lê met iets wat my , soos hierdie, prikkel nie want dit stimuleer my denke, en ek glo so bly mens jonk.
            Rustige aand ou vriend.(ek vertrou ek is nie voorbarig nie)

          3. Hallo, aan u ook.

            Jonk, is ‘n tweesnydende swaard… Mag my reaksies, insig en denke nie ooit aan Jonk alleen gekoppel word nie…

            Ek het u nog nooit as voorbarig beskou nie! Jonk? Jong, dis nou iets skertswaardig! (Skerts net goedig met u! ;-))

            NS Gaan DV nou my siel toe spoel met Nag se vandag… Wens u-almal ‘n vredevolle nag toe.

      1. Naand SS, jy is reg. Hoe graag sou ek nie iets wil doen nie, maar waar begin jy beplan en met wie.
        Ek het gesien jy het Betjie se kommentaar gelees by dir rubriek oor die onbeheersde storting van die riool in die Vaalrivier.
        Veral punt 4. het nou hier betrekking. Ek glo jy sal verstaan wat ek bedoel.
        Ek het al in die nag lê en beplan en ek het moontlik oplossings, maar ek het net nie die regte kontakte wat betroubaar is om sekere beplanning, alles binne perke en die wet, te kan doen nie.
        Ek praat nou veral van beskerming aan die boere gemeenskap.

        1. Goeienaand Andy, dankie vir die antwoord. Ek dink ons sit ongelukkig met die groot probleem….wie kan jy nog vertrou! Van ons het seker goeie planne wat sal werk maar hoe sal ons die regte mense bymekaar kry? En nog binne perke en die wet. Ek is oortuig met manne en dames wat op Praag se forum is, sal ons die oplosing kry.

  2. My hart gaan uit na nog ‘n boer wat in ons eens mooi en veilige land, sy lewe verloor het ten koste van barbare.

    Kom ek stel dit nogmaals duidelik, ek verag en verpes swartes met alles wat in my is. Ek haat die gebroedsels, opdrifsels !

    Dit is wat aan ‘n jonge dame gedoen is – sien ook die “smiles” op die gemors se gevrete.

    Meisie vermoor vir dwelmgeld
    Slagoffer ook met pyp verkrag

    As hulle die 17-jarige Marchell Taljaard se selfoon nie toevallig gesien het nie, sou hulle haar nie vermoor het nie.

    Dit het hulle laat besluit om haar vir dwelmgeld te beroof, het Charles Simmers (26) Maandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof getuig.

    Hy en sy makkers het Marchell na bewering gewurg, met ’n plastiekpyp verkrag en op haar kop gespring.

    Dit was egter nie aanvanklik hul plan dat Marchell, wat hy geken het, hul slagoffer moet wees nie.

    Marchell se lyk is die oggend van 12 Maart 2012 naby haar ouerhuis op ’n hoewe in Boksburg-Noord gekry waar sy in die oopte halfnaak tussen klippe en vullis gelê het.

    Die beskuldigdes het in hul verklarings erken een van hulle het ’n PVC-plastiekpyp by haar probeer opdruk.

    Toe sy haar bewussyn begin herwin, het een herhaaldelik op haar kop gespring. Daarna is sy ook met ’n baksteen teen die kop geslaan. Sy is ’n tyd later op die toneel dood.

    1. Weet jy Trippie, ek is nou so ontstig deur hierdie……………..ek kan letterlik moor.
      Karel is reg, dit is vuilgoed, goed vir niks. Sulkes moet die doodstraf kry, en ook nie sommer so nie, hulle moet losgelaat word tussen n klomp jong blanke MANNE. Sies ek is nou niks christeliks nie, ekskuus.
      Hulle verdien om te hang.

      1. Andy, ek dink meeste van ons wil moord pleeg !

        Wat jou tweede paragraaf aanbetref, dis nog ‘n rede waarom ek dankbaar is ek het nooit kindertjies gehad nie. En hoe dit ookal mag klink, ek is bly my moedertjie en grootmoedertjie is lankal by hul Skepper – ek sou sekerlik wraak wou neem indien so-iets ooit met hulle moes gebeur.

Maak 'n opvolg-bydrae