Boendoegeregtigheid: beweerde inbreker in KZN gedood

Vier mense is in hegtenis geneem vir die beweerde moord vanoggend op ‘n vermoedelike inbreker in Panorama-tuine, Pietermaritzburg, sê die polisie van Kwazulu-Natal. ‘n 27-jarige man is met veelvuldige beserings is in ‘n afloop gevind waar hy blykbaar gepoog het om by ‘n huis in die buurt in te breek, sê kolonel Jay Naicker. “Ons

Lees verder: Boendoegeregtigheid: beweerde inbreker in KZN gedood

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Die hoof van Naspers, Koos Bekker, besit volgens dié onderneming se jaarverslag 16,4 miljoen aandele in die maatskappy, wat ongeveer R17 miljard werd is. Dit maak van hom die derde rykste Afrikaner ná Johann Rupert (R50 miljard) en Christo Wiese (R37 miljard). Bekker is ook die agste rykste mens in Suid-Afrika, ryker as mev. Wendy

Lees verder: Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Hospitaal moet opdok ná ‘rassisme’-klag

‘n Federale jurie het die Ogden Regional Medical Center daaraan skuldig bevind dat hy wederregtelik opgetree het teen ‘n werknemer wat ‘n rassisme-klag aanhangig gemaak het. Hofrekords toon dat die Amerikaanse distrikshofjurie in Salt Lake City, Utah, op 2 Augustus 2013 bevind het dat Raymond Zisumbo op $7 500 (ongeveer R75 000) aan vergoeding geregtig

Lees verder: Hospitaal moet opdok ná ‘rassisme’-klag

Tim du Plessis en Anton van Niekerk se foutlose politieke argitektuur

deur Leon Lemmer JH du Toit haal Tim du Plessis soos volg aan: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie” (Praag 4 deser). Wat Du Plessis blykbaar hiermee sê, is dat hy tevrede met FW de Klerk se politieke skikking en met die grondwet is; dus dat

Lees verder: Tim du Plessis en Anton van Niekerk se foutlose politieke argitektuur

Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning

In die eerste Curriebekerwedstryd van die seisoen het die Griekwas gisteraand in Durban met die Haaie afgereken. Die Haaie het die laaste tien minute van die wedstryd nog met 30-25 voorgeloop, maar ‘n verdoelde drie nadat die eindfluitjie geblaas het, het die Haaie se doppie geklink. Die telling was 32-30 met die Haaie wat met

Lees verder: Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning

Israel loods onbemande aanval in Egipte

Vyf militante is dood in ‘n Israelse lugaanval in die Sinai Skiereiland in Egipte. Die aanval volg nadat Israel intelligensie-waarskuwings van hul Egiptiese ampsgenote ontvang het. Israelse intelligensie het gewaarsku dat Islamitiese militante, wat bande het met al Kaida, hulle nou in baie dele van noord-Afrika en die Midde-Ooste bevind. Vrydag is vyf Jihadi-ekstremiste dood

Lees verder: Israel loods onbemande aanval in Egipte

DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n swart kandidaat bó ‘n Joodse een gekies om stemme in Gauteng te trek in die komende verkiesing. DA-ondersteuners was nie verbaas deur die keuse van ‘n swart kandidaat nie, en het die stap verwelkom. Die party het sy nasionale woordvoerder Mmusi Maimane toevertrou met die kandidatuur vir die Premierskap

Lees verder: DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Polisie waarsku dat Soweto-onluste motoriste bedreig

Betogers in die suide van Johannesburg, is steeds besig om amok te saai en verbygaande motoriste op die N12 onder klippe te steek. Motoriste is gevra om paaie in Protea-Suid in Soweto te vermy waar ontevrede plakkers hul protesoptrede van die afgelope paar dae oor dienslewering voortsit. Die verkeer word herlei nadat inwoners deurpaaie met

Lees verder: Polisie waarsku dat Soweto-onluste motoriste bedreig

Olie lek uit gestrande vragskip naby Goukamma

Olie het begin uitlek uit die gestrande vragskip van 156m naby Buffelsbaai in die Suid-Kaap, wat die gevaar van ‘n omgewingsramp aan die kus verhoog. Twee van die 19 bemanningslede aanboord is lig beseer toe ongeluk gebeur het. Die seelui is afkomstig uit die Fillipyne en Oekraïene en is per helikopter van die vaartuig gered.

Lees verder: Olie lek uit gestrande vragskip naby Goukamma

Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Eintlik vier ek glad nie ANC-vakansiedae nie en beskou dit net as ‘n rustige werksdag sonder verkeer of onderbrekings waartydens ‘n mens baie gedoen kan kry. Behalwe die polities korrekte banke, is omtrent al die winkels in elk geval oop, dus

Lees verder: Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!