praag.co.za

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Written by

in

,
Koos Bekker, uitvoerende beampte van Naspers, afgeneem saam met sy vrou Karen Roos, waar hulle die jaarlikse konferensie van die beleggingsfirma Allen & Company in Sun Valley, Idaho, bywoon. DIe konferensie word blykbaar "deur vele van die wêreld se magtigste mediabestuurders bygewoon".
Koos Bekker, uitvoerende beampte van Naspers, afgeneem saam met sy vrou Karen Roos, waar hulle die jaarlikse konferensie van die beleggingsfirma Allen & Company in Sun Valley, Idaho, bywoon. Dié konferensie word blykbaar “deur vele van die wêreld se magtigste mediabestuurders bygewoon”.

Die hoof van Naspers, Koos Bekker, besit volgens dié onderneming se jaarverslag 16,4 miljoen aandele in die maatskappy, wat ongeveer R17 miljard werd is. Dit maak van hom die derde rykste Afrikaner ná Johann Rupert (R50 miljard) en Christo Wiese (R37 miljard). Bekker is ook die agste rykste mens in Suid-Afrika, ryker as mev. Wendy Ackerman van die Pick ‘n Pay-familie wat op R14,6 miljard staan.

Bekker is egter ‘n kortkop agter Wendy Appelbaum, erfgename van die Gordon-familietrust wat met die Liberty-versekeringsgroep verbind word. Haar fortuin staan op R20 miljard. Die ander Suid-Afrikaners wat ryker as Bekker is, is Ivan Glasenberg (R100 miljard), Nicky Oppenheimer (R68 miljard), Patrice Motsepe (R26 miljard) en Elon Musk, die medestigter van PayPal en Tesla Motors, wat die skaal op R20 miljard trek.

Bekker eet gereeld in van die wêreld se duurste restaurante en besit saam met sy vrou, Karen Roos, die luukse “plaashotel en spa” genaamd Babylonstoren. Die plaas is in die Drakensteinvallei tussen Franschhoek en die Paarl geleë en word soos volg beskryf:

“Babylonstoren is ‘n Kaaps-Hollandse plaas met wingerde en vrugteboorde, omring deur die dramatiese berge van die Drakensteinvallei. Die plaas het ‘n besonder goed-bewaarde werf wat dateer uit 1690. Die vrugte- en groentetuin van botaniese diversiteit voorsien produkte aan ‘n besondere restaurant. Gaste wat by die eksklusiewe plaashotel tuisgaan geniet toegang tot die hele plaas, asook geriewe soos die spa en gim. Die doelwit is om gaste meer ontspanne te laat voel, te verkwik omring deur die warm glimlagte en eenvoudige daaglikse ritme van die plaas.”

Die restaurant Babel op die Babylonstoren-landgoed
Die restaurant Babel op die Babylonstoren-landgoed

Ook op die plaas is die eksklusiewe restaurant “Babel” wat blykbaar vanaf die plaas en vanuit die omgewing van proviand voorsien word. Bekker se vrou, Karen Roos, is ‘n voormalige redaktrise van binneversieringstydskrifte soos Elle Decoration en Red en beskryf haar as ‘n Epikureër en hedonis.

Koos Bekker, die suksesvolle globale kapitalis, koester egter ook ‘n sagte plekkie vir Bram Fischer, die voormalige leier van die ondergrondse Suid-Afrikaanse Kommunisteparty. Tydens die omstredenheid rondom die toekenning van ‘n eredoktorsgraad aan Fischer deur die Universiteit van Stellenbosch in 2004, het Bekker oor Fischer gesê: “Mens moet ‘n harde hart hê as iets in sy storie jou nie aangryp nie.”

Dr. Tertius Delport. Volgens Koos Bekker "verstaan hy nie die masjinerie van die geskiedenis nie" omdat hy teen die eredoktorsgraad vir Bram Fischer gekant was.
Dr. Tertius Delport. Volgens Koos Bekker “verstaan hy nie die masjinerie van die geskiedenis nie” omdat hy teen die eredoktorsgraad vir Bram Fischer gekant was.

Bekker het in ‘n toespraak veral uitgevaar teen die regsgeleerde en lid van die DA, dr. Tertius Delport, wat die toekenning van ‘n eredoktorsgraad deur Stellenbosch met ‘n teenmosie wou verhoed: In sy afwysing daarvan het Bekker gesê: “Die Delporters onderskat miskien die intellek van die Stellenbosse alumni. Dit is nie die gewone stemvee nie. Hoe op aarde stel mens Fischer se nalatenskap as bloeddorstig voor, waar Afrikaners soos hy en Beyers Naudé so ‘n groot rol gespeel het om Nelson Mandela en ander van die essensiële goedheid van die mens te oortuig? Hierdie aanname lê vandag ten grondslag van ons demokrasie.

“Verstaan hulle nie die masjinerie van die geskiedenis nie, of is die mosie maar iets irrasioneels, ‘n opwelling uit die put van skaam-kwaad?”

 

Binnekant van 'Babel'
Binnekant van ‘Babel’

 

Tydens Koos Bekker se bestuur van Naspers, het die maatskappy besluit om die term “Afrikaanse” in te voer om die woord “Afrikaner” te vervang wat volgens die voorsitter, Ton Vosloo, “aanstoot gee”. Joernaliste van Die Burger en ander Nasperspublikasies het omsendbriewe ontvang waarin hulle verbied is om die woord “Afrikaner” te gebruik, tensy dit in ‘n aanhaling deur iemand anders verskyn.

Met die aanvang van die Afrikaanse taalstryd in die vroeë 2000s het Bekker volgens ‘n voormalige kunsredakteur van Die Burger ‘n klompie van sy Afrikaanse joernaliste byeengeroep en oor die “gevoel ten gunste van die Afrikaanse taal” uitgevra. Blykbaar was Bekker verbaas daaroor dat mense hoegenaamd sterk gevoelens oor Afrikaans koester en het hy ook aan die joernaliste beklemtoon dat Afrikaanse media op daardie stadium slegs 12% van Naspers se omset uitgemaak het.

DIé syfer is vandag waarskynlik veel minder.

Comments

25 responses to “Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’”

  1. Leon Lemmer Avatar
    Leon Lemmer

    Toe Koos Bekker onlangs gepomp het om tot raadslid van die Universiteit Stellenbosch (US) herkies te word (en hy het daarin geslaag) was sy slagspreuk dat die US ‘n historiese verantwoordelikheid teenoor bruines het. Wat hy daarmee te kenne gegee het, is dat die blatante rassediskriminasie deur die Botman-US ten gunste van bruines en teen wittes voortgesit moet word.
    Dit is duidelik dat Bekker die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) met die US verwar. Die US het ‘n historiese verantwoordelikheid teenoor wittes (en net wittes), terwyl die UWK ‘n historiese verantwoordelikheid teenoor bruines (en net bruines) het. Net soos die US deesdae sy verantwoordelikheid teenoor wittes sover moontlik versaak, doen die UWK dieselfde aan bruines.
    In die vorige eeu was die onderrigtaal aan die UWK oorwegend Afrikaans, in ooreenstemming met die moedertaal van die meeste bruines. Met die rektor, Jakes Gerwel, en sy vise-rektor, Jaap Durand, aan die spits, is die UWK getransformeer tot ‘n eentalig Engelse en oorwegend swart inrigting. Omdat die UWK sy historiese verantwoordelikheid teenoor bruines so gruwelik versaak, word daar deesdae van die US verwag om daarvoor in te staan. Vandaar Russel Botman se blatante etniesgefundeerde bevoordeling van bruines. Botman het al beweer dat sy voorkeur vir bruines bewys dat hy Afrikaans bevorder, terwyl die teenoorgestelde duidelik uit die geskiedenis en praktyk van sy taalbeleid blyk.
    Leon Lemmer

    1. Dan Roodt Avatar

      Beste Leon, dankie weereens vir jou onvermoeide veldtog om ons ingelig te hou oor wat op Stellenbosch aangaan en om die blatante diskriminasie teen blankes en Afrikaners daar aan die kaak te stel.

      Sowel Bekker as Botman verdien om by die SA Menseregtekommissie van diskriminasie aangekla te word!

  2. Guest Avatar
    Guest

    A reminder that Voos Lekker sold out to the One Worlders, who believe a joo-ish US will rule the the world if they get rid of their heimat first.

  3. Johan DeWet Avatar
    Johan DeWet

    Daardie foto van Koos Bekker en sy vrou by die “klub van magtige mediabestuurders” het vir my ‘n lig laat opgaan.

    Wat is die ooreenkoms? Hy vernietig die Afrikaner en hulle pomp sy aandeelprys sodat sy persoonlike rykdom jaar na jaar astronomies toeneem. Hier is ‘n insiggewende stuk oor hoe die Amerikaanse media lyk:

    The Jewish domination of American media is longstanding. Even
    as far back as the 1920s, Jews had influence far disproportionate to
    their percentage of the population. And even though media operations
    frequently change hands and the CEOs, chairmen, administrators,
    and top editors change, Jewish domination is stronger than ever
    — and the power brokers continue to increase and consolidate their
    power. Much of the news that “independent” newspapers print
    comes from the wire services, the giant of which is the Associated
    Press. Michael Silverman is its current managing editor who directs
    the day-to-day news reporting and supervises the editorial departments.
    Silverman reports to Jonathan Wolman, another Jew, who is
    executive editor for the AP. The other leading sources of news articles
    for local papers are the three most influential newspapers in America

    Three Powerful Newspapers

    The New York Times, The Wall Street Journal, and The Washington
    Post are positioned at the heart of American business, culture, and
    government. Their influence reaches out across the nation. They
    originate news, focus on issues of their liking, elevate public figures
    they approve of and denigrate those they do not. They tell us what
    movies to see, what books and magazines to read, what records to
    buy and what art to admire. They influence how we think on a thousand
    different subjects — and, in fact, they frequently choose what
    subjects we are to think about by trumpeting some stories and ignoring
    others.

    The New York Times is read all over America — in academia, business,
    politics, the arts and literary world. It sets our political, social,
    entertainment, literary, artistic, and fashion standards.
    The Sulzberger family also owns, through the New York Times
    Co., 33 other newspapers, including the Boston Globe, purchased in
    June 1993 for $1.1 billion; twelve magazines, including McCall’s and
    Family Circle with circulations of more than 5 million each; seven radio
    and TV broadcasting stations; a cable-TV system; and three book
    publishing companies. The New York Times News Service transmits
    news stories, features, and photographs from the New York Times by
    wire to 506 other newspapers, news agencies, and magazines.
    Like so many other newspapers, it began under Gentile ownership
    and ended up under Jewish control. George Jones and Henry
    Raymond founded the great paper in 1851. Near the turn of the century,
    Jewish activist Adolph Ochs bought the paper, and now his
    great-grandson, Arthur Ochs Sulzberger, Jr., is CEO and publisher.
    Executive and managing editors are Max Frankel and Joseph Lelyveld.
    Because it is so widely read by Washington’s elected and appointed
    federal officials and bureaucrats, The Washington Post has a
    huge impact on our government. It can influence appointments, firings,
    legislation, and foreign and domestic affairs of all kinds. It can
    even be instrumental in bringing down a president, as it did Richard
    Nixon. The bosses of The Washington Post can choose to give publicity
    to an issue or choose to ignore it, choose to be outraged about an
    event or bellow in approval. The Post has numerous holdings in
    newspapers, television, and magazines — most notably, Newsweek.
    The Washington Post Co. has a number of other media holdings in
    newspapers (the Gazette Newspapers, including 11 military publications);
    in television (WDIV in Detroit, KPRC in Houston, WPLG in
    Miami, WKMG in Orlando, KSAT in San Antonio, WJXT in Jacksonville);
    and in magazines, most notably the nation’s number-two
    weekly newsmagazine, Newsweek. The Washington Post Company’s
    various television ventures reach a total of about 7 million homes, and
    its cable TV service, Cable One, has 635,000 subscribers.
    In a joint venture with the New York Times, the Post publishes the
    International Herald Tribune, the most widely distributed Englishlanguage
    daily in the world.

    Like The New York Times, The Washington Post started out in Gentile
    hands. It was founded in 1877 by Stilson Hutchins and was later
    run by the McLean family. Due to the McLeans’ conservative policies,
    Jewish advertising shifted to the other Washington papers, driving
    the Post into bankruptcy. A Jewish financier, Eugene Meyer, stepped
    in to buy it for a trifling sum at the bankruptcy auction. As soon as it
    passed into Jewish hands, advertising from Jewish businesses and
    advertising agencies returned, and the newspaper returned to profitability.
    In an effort at further consolidation of the media in our nation’s
    capital, the Jews ran an advertising boycott of Colonel Robert
    McCormick’s Times-Herald, which they detested because of its support
    for anti-Communist Sen. Joseph McCarthy. Unable to sell retailadvertising
    space, the newspaper shrunk dramatically and began losing
    about a million dollars a year and was finally sold to Meyer in
    1954 at a bargain price. The Washington Post is now run by Meyer’s
    daughter, Katherine Meyer Graham, the principal stockholder and
    chairman of the board. Her son Donald is president and CEO.
    The third leading influential newspaper in America, especially in
    the business realm, is The Wall Street Journal, published — along with
    Barron’s and 24 other daily newspapers — by Dow Jones & Company.
    The Wall Street Journal has a circulation of more than two million,
    making it America’s largest business daily and a tremendous influence
    on business, banking, trade, and economic issues. The CEO of
    Dow Jones and chairman and publisher of The Wall Street Journal is
    Peter R. Kann, a Jew.

    Most of New York’s other major newspapers are in no better
    hands than the New York Times and the Wall Street Journal. In January
    1993 the New York Daily News was bought from the estate of the late
    Jewish media mogul Robert Maxwell (born Ludvik Hoch) by Jewish
    real-estate developer Mortimer B. Zuckerman. The Village Voice is the
    personal property of Leonard Stern, the billionaire Jewish owner of
    the Hartz Mountain pet supply firm. The New York Post is owned by
    News Corporation under the Jew Peter Chernin.

    The Three Most-Read Newsmagazines

    Time, Newsweek, and U.S. News and World Report are the three major
    weekly newsmagazines published in the United States. The largest
    and most respected of these is Time, which has a circulation of more
    than four million. The CEO of Time-Warner is Gerald Levin, a Jewish
    benefactor of many Jewish and Israeli causes.

    Newsweek is the second most widely read weekly, with a circulation
    of more than three million. It is under the control of the Washington Post’s
    Katherine Meyer Graham, another avid supporter of numerous Jewish
    causes.

    The third-ranking newsmagazine is U.S. News and World Report,
    whose owner, publisher, and editor in chief is Mortimer B. Zuckerman,
    a proud Zionist who also owns the Atlantic Monthly and the New York
    Daily News.

    The Giants of Book Publishing

    Book publishing is perhaps the part of American media least
    controlled by Jews. Yet they still dominate the most important parts of
    that industry. All one needs is a printer and some cash to publish a
    book, and tens of thousands of printers do business in America along
    with hundreds of small book publishers. Yet here too the Jewish
    influence is powerful, for writing a book, no matter how informative
    and provocative, offers no guarantee of it being published, and being
    published offers no guarantee of it being professionally promoted,
    distributed, or even reviewed. The half dozen or so largest publishers
    and distributors handle 95 percent of the biggest-selling books in
    America. And in those areas of book publishing and distribution,
    Jewish appraisal is inevitable and Jewish approval is crucial.
    According to Publisher’s Weekly, the three largest American publishers
    are Random House (and its subsidiaries, including the Crown
    Publishing Group), Simon & Schuster, and Time Warner Trade Group
    (including Warner Books; Little, Brown; and Book of the Month
    Club). Jews control two out of three and the third, Random House,
    has many Jews in important positions throughout its division of the
    conglomerate it has joined.

    Gerald Levin is CEO of Time-Warner Communications, which
    owns Time Warner Trade Group. The other major media, Simon and
    Schuster, is a subsidiary of Viacom Inc. Viacom’s CEO and chairman
    is Sumner Redstone (born Murray Rothstein). Additionally, it should
    be noted that the largest publisher of children’s books, with more
    than 50 percent of the market, is Western Publishing, whose chairman
    and CEO is Richard Snyder, who just replaced another Jew, Richard
    Bernstein.

    The Suppression of One Book

    One of the most brilliant books of this century dealing with the
    weakening of the American majority is The Dispossessed Majority by
    Wilmot Robertson. 251 This book is rich in research and ideas, and it is
    written with a command of the English language rarely seen today.
    But Robertson was unable to find a major publisher because he dared
    to write about the unmentionable subjects of race and Jewish
    ethnocentrism. No national or major publications would review his
    work, and no national distributors would handle it. Many national
    publications would not permit Robertson to buy advertisements for
    his book because it contained information unacceptable to the self-ordained
    Jewish censors. Despite its ban from the mainstream bookstores and
    not being reviewed by the major media critics, Robertson has sold
    well over 150,000 copies through the mail and by word of mouth.

    Television

    When I read the article by Edward Fields documenting the Jewish
    control of the three major TV networks, I was fascinated. ABC, CBS,
    and NBC produce the overwhelming majority of entertainment
    television broadcasts in America, and for most Americans they are the
    primary sources of news. Leonard Goldenson of ABC, William S.
    Paley of CBS, and David Sarnoff of NBC ran their respective networks
    for decades, setting the tone and breadth of the modern Jewish
    domination of broadcasting.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Johan de Wet baie dankie vir hierdie uiters insiggewende stuk.

  4. Willy Avatar
    Willy

    Om ‘n sterk aftree-neseier op te bou verkoop party hulle Afrikanerskap en hang die kommuniste en hierdie regering aan. Dit is so tragies.

  5. De Juur Avatar
    De Juur

    Verraderlike Kloot Bekker met sy ooglopende en vanselfsprekende voorliefde vir Babel (Babilon – vermenging – eenmaking) is ‘n Vrymesselaar, Bilderberger, Duiwelskind en links-liberale gemors wat deel is van die internasionale Joodse Geldmag en hulle totale beheer oor die Media. Hy dra al die vrugte van ‘n agterbakse skelm en bose vuilgoed. Addergeslag. Niks nuuts nie. Bestem vir die hel.

  6. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Aida Parker het lank gelede n insiggewende artIkel geskryf oor die geknoeiery van Naspers en die Cape Liberal Establishment.

    Find onder n uittreksel en n skakel na haar artikel;

    “Studying what’s going on inside Nasionale Pers, puzzled English speakers ask: “Why did it take these papers so long to catch on that the Afrikaners had
    been sold out?”

    After all APN, among many others, warned of precisely this after “Red Friday,” 2.2.90, when De Klerk, without warning and without mandate, lifted all
    restrictions on the ANC/SACP and other revolutionary groups, inviting their return to a SA totally unprepared to handle them.

    “Why so long?” indeed. The answer is simple. Because – despite all the present sound and fury – Nasionale Pers (Naspers) helped write the script. It played a major role in bringing De Klerk to power in 1989 – this in very ugly circumstances – just as it played its role in installing John Vorster and even more so P W Botha, each in turn (with full Naspers complicity) duly overthrown when their leadership actions
    ran counter to the wishes of the Cape liberal Establishment.

    http://www.cycad.com/cgi-bin/Aida/203/

  7. sjert Avatar
    sjert

    Hoe ironies en lagwekkend is dit!
    Koos Bekker wat nou siele soos Beyers Naude verdedig, terwyl Bekker se pa gedurende die sewentiger jare alles moontlik gedoen het om Naude se verraad teen die Broederbond en die Afrikaner te ontbloot.
    Om nie eers van Bram Fischer te praat nie!!!

  8. pieter Avatar
    pieter

    Ek verstaan Koos koop nou sy eie aandele om ‘n moontlike val te stuit sou die boikot-aksie te veel word. Hoop hy kan enduit volhou . . . . .
    sal maar neuk.

    1. gas Avatar
      gas

      ‘n Naspersboikot sal absoluut niks aan sy aandeelprys doen nie. Hy het nie meer Afrikaners nodig daarvoor nie. Hy sal waarskynlik bly wees as die Afrikaanse blaaie toemaak, dan sal niemand hom kan herinner hoe hy ‘n Afrikaner-bate van die volk gesteel het vir homself nie

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Dit klink vir my of hierdie Koos Bekker kwalifiseer
        vir die opmerking in die Bybel dit is makliker vir n kameel om deur die oog van n naald te kom as vir n rykman om in die Hemel te kom.

  9. jan Avatar
    jan

    …….Net soos de Villiers Graaff sy Sir-skap gewen het met vleisinvoere vir die konsentrasiekampe na die verskroeide aarde banvloek tydens die ABO…

    Maar Naspers se Rubicon na die slawehuis van Babelse Baal was die dodelike amalgamasie/skikking met die kurrupte Perskor van destyds…

    So het Naspers hul siel verkoop deur te skik met super kriminele Afrikaanses [LW} van Perskor om ‘n almagtage boosaardige afrikaner monopolie te stig nadat hulle Verwoerd uit die weg geruim het met ‘n demente kleurling Tsafendas – diensnemer van Rupert……….

    Nou word die kleurlinge weereens soos handlangers gebruik ter wille van monitêre mag. sg transporthotnos van ouds in die oge van narsisiste

    Maar toe maak Jonathan Jansen die fatale fout om ‘n pragtige ware opregte waardering vir Verwoerd se aansien onder die ANC kader te beskryf in sy resensie van Melanie Verwoerd se boek…..

    Skielik lyk dit net asof arme Jonathan Jansen stil geword het – of verbeel ek my maar net?

    As die kleurlinge begin besef dat hulle misbruik word soos immer die geval met goedkoop arbeid en die haatlike dopstelsel om die skelm wit boere se sakke te vul , kan ek u belowe dan is die hel los in hierdie land….

    1. Johan van Wyk Avatar
      Johan van Wyk

      Jan net so regstelling; Sir de Villiers Graaf het nie vleis ingevoer vir die konsentrasie kampe nie, hy het wel die vee wat hy doodgevind het na die verskroeide aarde beleid op waens laat laai en die vermufte karkaste aan die Boerebevolking in die konsentrasie kampe gaan afgooi.

      Hy het die kontrak gekry om lewende hawe aan die britse soldate en konsentrasie kampe te voorsien. Onthou dat daar nie verkoelingstrokke was waarin die vee geplaas kon word nie, so hy het die vee agter die soldate aangejaag.

      Sy roem na Sirskap het plaasgevind nadat sy maatskappy gehelp het om plase te vernietig en hy Tswana’s aangestel het om die diere te steel van Boere. Die Tswana’s was aangetrek in Britse uniform en gewapen.

      Vandag besit die familie die kabelkarretjies wat opgaan na Tafelberg en vele ander wynplase. Hulle fortuin het begin in die ABO, nes vele ander Afrikaners wat hier opgenoem is.

      Merkwaardig genoeg was Sir de Villiers Graaf se maatskappy se naam Imperial Cold Storage Company – vandag heet die maatskappy – die SPAR groep, Jungle Oats en alle ander graan oggend ontbyte is ook deel van die groep, m.a.w. Premier Milling.

      Dit is goed om die bokryers, verraaiers, agterhoede vegters, Jingo’s in die kraal te plaas. Maar meer merkwaardig om te besef hoe die Afrikaners hierdie groepe help stig en befonds het. Vandag gooi hulle die Afrikaners eenkant weg en neem slegs indiens swartes. Dit is nou vir jou dankbaarheid, dieselfde geld vir Naspers.

      Nie eens te praat oor alle ander Afrikaners nie; Johan Prinsloo en die ander manne wat hy in die tronk ontmoet het, wat glo saam Mangaung sou opblaas is nou al sewe dae op ‘n eetstaking.

      Praag het nog geen artikel oor hulle geplaas nie. Hierdie is volksmanne, volksmanne wat die A.N.C. se hok te veel gestamp het. Nou word hulle gevoer aan die A.N.C. sonder hulp van Afrikaners. Hoe noem julle Afrikaners hierdie manne, kanonvoer – belaglik.

      Mense moet hulle geskiedenis leer, dit herhaal homself erg.

      1. gas Avatar
        gas

        Hulle is nie volksmanne nie. Dis nog ‘n Boeremag, maw ‘n slim set wat uitgedink is deur NI. Watter moroon wil Zuma gaan opblaas? Dit speel reg in die hande van die Afrikaner se vyande wat jy hier opnoem. Laat die dommes soos jy maar meegesleur word na nêrens. Julle verdien dit.

      2. sjert Avatar
        sjert

        Interessante inligting Johan.
        Geskiedenis het inderdaad die geneigdheid om homself te herhaal.

    2. Gas Avatar
      Gas

      Nee wat, die Kleurling bestaan nie meer nie. Hou maar op Sewende Traan kyk want dis sosiogenering, nie sosiologie nie. Lankal met die swartes ingeteel hier in Gauteng. Dit was nie eers 20 jaar nie, toe is die koeël deur die kerk. Daar is ‘n paar ligtes oor wat met bakhande rondloop in die Kaap, dis ‘n bedel-etiket, dis al. Pure oëverblindery. Daar is nog ‘n paar in die Suid-Kaap wat nie ingeteel is nie, want die oueres praat Afrikaans, maar dis aan die verander. Kyk maar die jonges. Kry ‘n Kleurling in Gauteng en wen ‘n Datsun!

  10. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Interessant dat die binnekant van die restaurant ook die ou bul as afgod bevat. Dit wys jou waar hulle lojaliteite lê.

  11. Dwars Avatar
    Dwars

    Allen & Company is bankiers en hoogs privaat. Spesialiseer in media finansiering. Wat is die verband tussen Bekker / Naspers en internasionale hoofstroom media?

    1. gas Avatar
      gas

      uhm ek weet nie. wat dink jy?

    2. Albert Brenner Avatar
      Albert Brenner

      George Tenet werk vir Allen & Company. Hy is n ex-CIA baas en CFR man.

      Ek is seker as n mens hier gaan rondsnuffel;

      http://investors.morningstar.com/ownership/shareholders-overview.html?t=NPSNY

      …en hier…

      http://www.secinfo.com/dsVs2.42n.f.htm

      …en hier…

      http://www.cpj.org/zinfo/contrib02.html

      …en hier…

      http://en.wikipedia.org/wiki/Allen_%26_Company_Sun_Valley_Conference

      …sal n mens n goeie spoor kry om te kan volg.

        1. Albert Brenner Avatar
          Albert Brenner

          Dankie. Koos is n gereelde gas daar in Sun Valley. Die volgende (aangehaalde) sin uit jou skakel som dit mooi op;

          “…a place where the rich and powerful are able to meet over picnic lunches and fishing streams as they help determine what you’ll be watching for the next few years,”

  12. De Juur Avatar
    De Juur

    Allen & Company is JOODSE bankiers. Allen is ‘n JOODSE van. Hulle is verbind met die res, naamlik Rothchilds, Rockefellers, Soros…

  13. Andrea Avatar
    Andrea

    “Die Delporters onderskat miskien die intellek van die Stellenbosse alumni. Dit is nie die gewone stemvee nie.” Bekker, wie is dan die “gewone stemvee”? Ons gewone, stupid, Afrikaners? Ons, wie alles in hierdie land tot stand gebring het met harde werk en Afrikaner trots, alles wat FW en sy makkers so maklik kon oorhandig en wat vandag nog uitgedeel word tussen ‘n massa (lees plaag) wat nie gewerk het daarvoor nie?

Leave a Reply