Betogers in die suide van Johannesburg, is steeds besig om amok te saai en verbygaande motoriste op die N12 onder klippe te steek.
Motoriste is gevra om paaie in Protea-Suid in Soweto te vermy waar ontevrede plakkers hul protesoptrede van die afgelope paar dae oor dienslewering voortsit.
Die verkeer word herlei nadat inwoners deurpaaie met brandende bande en klippe versper het.
Ten minste 23 mense is vroeër in hegtenis geneem vir die afgelope paar dae se onrus toe Chris Hani-weg, die N12 aansluiting en nog paaie in die omgewing versper is.
‘n Woordvoerder vir die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar het bevestig dat inwoners voertuie in die gebied met klippe bestook. Hy het gevra dat motoriste alternatiewe roetes gebruik.

Ek dink hierdie gemors is onder die invloed van Malema indien daar geweld by betrokke is. Hierdie tipe van betogings, geweldadige mynstakings en plaas moorde gaan begin toeneem onder Mandela se militante beweging wat nie ‘n politieke party is nie, maar ‘n militante terroristiese beweging.
Kan iemand wat miskien volkekunde onder die knie het vir my verduidelik hoekom hulle protesoptrede weldadig is en nie om op ‘n beskaafde en demokratiese wyse hulle misnoeë opper nie. Vir hoe lank kry en het hulle die westerse beskawing as voorbeeld deur ons maar dit sink glad nie in hulle koppe in nie.
Willy, sedert die eerste protes optogte, 1976, was hierdie karakters geweldadig, want hulle ken niks anders nie. Die probleem begin wanneer daar gesê word, kinders is geskiet. Hierdie protesterernde kinders het groot geword en hulle ken niks anders as geweld nie. Hulle is aangehits deur die grootmense, want kinders is mos beskermde wild. Die nuwe geslag steek weer by hulle aan en so gaan dit aan en aan. Ek dink die tyd het aangebreek dat die polisie, wat daarvan oor is, hulle “cowboy en crook” speletjies los, deur met sagte rubber koëls op hierdie geweldenaars te skiet.. Kyk hoe klim die buitelandse polisie onder die betogers in, met knuppels, sambokke. en water kannone. Maar die groot ding hier, het ‘n polisie beampte, wat erken het, hulle is g……, nee, sal dit nie sê nie, keelvol daarvoor om so getart te word. Die polisie is magteloos want Ntetwa het gesê dat die ouens maar sagkens behandel moet word. Die polisie mag skynbaar ook nie inmeng wanneer ‘n plek beroof word met die geweldadige optredes nie.
Willy, demokrasie vir die Afrikaan (swarte) is maar net ‘n woord in ‘n woordeboek. Hulle is nie demokrate nie alhoewel wyd en syd verkondig dat hulle baklei het vir ‘n “free and democratic SA”!
Dag seg Willy, nee jong ek glo nie mens het regtig volkekunde nodig om hulle optrede te verduidelik nie. Kyk na die kleur en die land en alles is duidelik soos daglig.
Dag sê vriend Seg. Ek het eintlik fyn gespot, wou die liberaliste se verduideliking gehoor het. Ek wil vir jou ‘n foto stuur. Sê net waar, dis ‘n baie tong in die kies een.
Willy ek weet jy spot net. Ek het net ‘n gmail adres is weg by FB.
segnet01@gmail.com
Jy kort verstand daarvoor. Hulle het nie.
Links-liberales soos oom dawid hier kan gerus almal daar verby ry en met hulle dierbare gelyke aap-naastes ‘n vriendelike nie-rassige gesprekkie gaan aanknoop om die spanning te bedaar.
Ja, moenie dink hierdie gatvol, kwaai honger massas sal enige iemand spaar nie. Ons is almal nou “gelyk” en gelyk verdoem ook, julle linkses gelukkig?
Is dit nie ironies hoe Mandela se toestand sy “New South Africa” verteenwoordig nie; oud, uitgedien en kunsmatig aan die lewe gehou – nou net ‘n mite. Die reënboog nasie gaan verdwyn soos mis voor die son. Nooit het die “goeie Afrikaners” gedink ‘n kruisie langs die woordjie “JA” sal ooit so ‘n magtige vernietiging bring nie.
Inleiding: Welkom by diktatuur van die proletariaat! Vir 20 jaar het net ‘n klein groepie geplunder en gebaat uit die vernietiging van die blanke koninkryk – die gepeupel is volgende aan die beurt by die buffet. Rewolusie is die volgende stop en onafwendbaar. ‘n Land wat regeer word deur nabootsers en opportuniste, en aan die lewe gehou word met beloftes en propaganda, kan onmoontlik nie bly staan nie. Vergeet dit, dit is eenvoudig nie volhoubaar nie.
Amen.