Die Bloemfonteinse atletieklegende en wenner van die hoogspringtitel vir vroue by die Olimpiese Spele in 1952 in Helsinki, Finland, Esther Brand is gister op die rype ouderdom van 92 jaar in Bloemfontein oorlede. Brand is tot op hede die enigste Suid-Afrikaanse vroue-atleet wat ‘n goue medalje by ‘n Olimpiese Spele kon vermag. Sy het gewen
Bejaarde in oog en rug gesteek tydens plaasaanval
‘n Bejaarde man is Sondagoggend met ‘n skêr in sy oog en rug gesteek toe hy en sy vrou deur twee swart verdagtes op hul plaas in Noordwes aangeval is. Johannes Haasbroek (73) en sy vrou het albei in hul plaashuis op die plaas Friedslard in Ganyesa geslaap toe die aanval gebeur het. Noordwes polisiewoordvoerder,
Lees verder: Bejaarde in oog en rug gesteek tydens plaasaanval
Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat
President Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussen hom en parlementslede weer verdaag moes word. Chaos word dié week verwag met die debat oor die Soedanese president se verdwyningstoertjie nadat hy ‘n Hooggeregshofuitspraak verontagsaam het. Die ACDP se hoofsweep, Cherelyn Dudley,
Lees verder: Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat
Standaardtarief vir doktersbesoeke bekyk
Die Raad op Gesondheidsfinansiers vra dat ‘n standaardtarief vir gesondheidsorg ingestel word om stygende mediese kostes aan bande te lê, het RSG berig. Die Raad het gereageer op kommer dat ‘n toenemende aantal dokters kontant van pasiënte vereis voor hulle behandeling ontvang. In talle gevalle is dié bedrag meer as wat mediese fondse betaal. In
Ses gesinne, drie minute
‘n Gewapende roof in Linden, Johannesburg, op 20 Junie het net drie minute geduur waartydens ses gesinne aangeval is. Ene Fareed Hoosen, van Pexco Security was glo eerste op die toneel. “Ek het verbygery my vriend Hans se huis op my pad huis toe van die werk af en gesien dat hulle partytjie hou. Binne
Duitse popster wil Namibiese renosters red
‘n Derde witrenoster is op die wildsplaas Okamahoro wes van Okahandja in Namibië gestroop, het die Republikein berig. Volgens die polisie van die Otjozondjupastreek is die renoster met 10 geweerskote neergevel. In Mei is ook twee witrenosters op dié plaas gestroop. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort. Intussen het
Dan Roodt: Sal ons ooit die waarheid oor Dylann Roof en die Charleston-skietery hoor?
Follow @danroodt Die wêreld, en veral natuurlik lande soos die VSA en Suid-Afrika, is besig om rasmal te raak. Enkele dae gelede het ‘n 21-jarige blanke Amerikaner, Dylann Roof, in ‘n kerk op swart gemeentelede losgebrand en nege van hulle doodgeskiet. Enkele ure later is hy aangekeer en intussen is ‘n eienaardige Facebook-foto van hom met
Lees verder: Dan Roodt: Sal ons ooit die waarheid oor Dylann Roof en die Charleston-skietery hoor?
Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd, Hennie van Coller en Anton van Niekerk oor Hendrik Verwoerd
Sedert sy diensaanvaarding op 1 April het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), getoon dat hy vasbeslote is om die universiteit selfs vinniger as sy voorganger, Russel Botman, te verswart en verengels. Binne drie maande kan niemand met reg beweer dat sy aanstelling transformatories ‘n terugwaartse stap was nie. Die teendeel
Karel Combrinck: Moenie hierdie kat aanpak nie
Daar is reeds wyd berig in die algemene media asook hier op Praag, oor die Amerikaanse inisiatief om swaar wapentuig in Sentraal- en Oos- Europa, van die Baltiese see tot by die Swartsee te ontplooi. Die Amerikaanse propaganda lui dat hierdie opbou van militêre vermoë geskied in reaksie op aggressiwiteit en uitbreidingspolitiek aan die kant van
Goeie vertoning deur Deense Volksparty bevestig Europese ‘swaai na regs’
Gister se algemene verkiesing in Denemarke het tot ‘n oorwinning vir die konserwatiewe opposisie gelei, met die Deense Volksparty van mrn. Kristian Thulesan Dahl wat bo verwagting goed gevaar het en 21,1% van die stemme ontvang het. Daar is selfs ‘n moontlikheid dat die Dahl die volgende eerste minister van Denemarke kan word, wat skokgolwe
Lees verder: Goeie vertoning deur Deense Volksparty bevestig Europese ‘swaai na regs’
