Uit die Donker Verligting: ‘n rooi pil vir Afrikaners

In die oorspronklike, eerste Matrix-film, bied Morpheus twee pille aan Neo: ‘n rooi pil wat hom uit sy waanwêreld gaan losruk en ‘n blou pil wat hom in sy kuberdroomwêreld gaan laat. Hy kies die rooi pil en vind uit dat hy as menslike slaaf in ‘n bad vloeistof lê en bloot as ‘n battery

Lees verder: Uit die Donker Verligting: ‘n rooi pil vir Afrikaners

Herman Wasserman oor die Larney-liedjie van Dookoom

‘n Mens kon dink dat Die Burger se anti-blanke gesindheid teen hierdie tyd ‘n versadigingspunt bereik het. Pleks daarvan het hierdie koerant hom egter die afgelope tyd op sy ingeslane weg oortref. Na die dood van Johannes Grosskopf, ‘n oud-Naspersjoernalis en -redakteur, was daar net lof vir hom. Geen melding is gemaak van hoe Johannes

Lees verder: Herman Wasserman oor die Larney-liedjie van Dookoom

Privatiseer staatsgrond om begroting te laat klop: TLU

Grond in die staat se hande, is ‘n ongesonde praktyk wat die land en Landbou net skade berokken. Mnr. Louis Meintjes, TLU SA se President, het gereageer op die bekendmaking van gruwelike verwaarlosing op ’n plaas naby Nigel wat deur die plaaslike owerheid bestuur word. Skynbaar het talle varke en hoenders van dors gevrek terwyl

Lees verder: Privatiseer staatsgrond om begroting te laat klop: TLU

Strawwe Botswana-verkiesing verwag

Politieke ontleders meen die mededinging in Vrydag se algemene verkiesing in Botswana sal die strafste wees in die land se 48 jaar van demokrasie, het RSG berig. Drie partye neem aan die verkiesing deel. ‘n Kenner verbonde aan die Universiteit van Botswana, professor Zebani Maundeni meen die regerende BDP-party van president Ian Khama kan sy

Lees verder: Strawwe Botswana-verkiesing verwag

AU stuur gesondheidspersoneel na ebola-gebiede

Die voorsitter van die Afrika-Unie Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, sê verskeie lidlande het onderneem om gesondheidspersoneel na ebola-geteisterde gebiede te stuur. Afrika-lande gaan meer as ‘n duisend gesondheidswerkers na Liberië, Sierra Leone en Guinee stuur wat die ergste deur die ebola-virus geraak word. Sy het nie nadere besonderhede oor die sending gegee nie, maar lande in

Lees verder: AU stuur gesondheidspersoneel na ebola-gebiede

‘SA se groeivooruitsigte nie rooskleurig’

Suid-Afrika se medium-termyn vooruitsigte lyk nie rooskleurig nie sê ‘n ekonoom van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie. Groei lyk nie besonder bemoedigend nie en die ekonomie gaan ernstige probleme tegemoet, sê Jorge Maia. Maia sê dit is omdat Suid-Afrika op buitelandse handel in veral mynbou en vervaardiging steun. Maia het aan sakelui wat die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel

Lees verder: ‘SA se groeivooruitsigte nie rooskleurig’

Ebola in die beton-oerwoud

‘n Dokter wat onlangs na New York teruggekeer het is positief vir ebola getoets. Hy het met sy terugkeer in die VSA deur die doeanepos se siektebeheer geen koors getoon nie. Die dokter, Craig Spencer, wat ebola-pasiënte in Guinee behandel het, het nou positief vir die siekte getoets. Spencer is in afsondering in ‘n hospitaal

Lees verder: Ebola in die beton-oerwoud

Afrikaans en Europese tale afgeskaf by Universiteit van Kwazulu-Natal

Die Universiteit van Kwazulu-Natal het besluit om feitlik alle taaldepartemente behalwe Engels en Zoeloe af te skaf. Afrikaans en Nederlands, Duits en Italiaans sal van aanstaande jaar af nie meer aangebied word nie. Slegs Frans, wat gedeeltelik deur die Franse regering gesubsidieer word, sal steeds aangebied word, maar dan slegs op een van die twee

Lees verder: Afrikaans en Europese tale afgeskaf by Universiteit van Kwazulu-Natal

Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

In toesprake wat op 11 Augustus 2006 en 28 Augustus 2007 gelewer is deur die toenmalige minister van landbou, Lulana Xingwana, is aangekondig – onder die gebruiklike vloedgolf van Amerikaanse slagspreuke en gemeenplase oor vroueregte en apartheidskuld – dat spesifieke plase aan swart boere gegee sal word sonder vergoeding met die suggestie dat dit gesteel

Lees verder: Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het vroeër ‘n oproep om eenheid in Cosatu gedoen omdat dit volgens hom noodsaaklik is om te verseker dat werkersregte beskerm word. Hy het Numsa geleentheid gegee om eersdaag hulle saak te stel. Cosatu dreig om te skeur en irrelevant te raak in ‘n arbeidsmark wat deur hoë werkloosheid en lae produktiwiteit

Lees verder: Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel